The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sand and Sea | TravelGround
+11

Sand and Sea

Self Catering

Review Summary

3 out of 5from 1 review Sand and Sea
Cleanliness
1.0/5
Service
3.0/5
Location
4.0/5
Safety
4.0/5
Value for money
3.0/5
Lise V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lise V
Family with teenagers

Goeie ligging, maar ongelukkig nie skoon nie.

Sand and Sea se ligging is goed en is redelik goed toegerus, maar ongelukkig was dit volgens my nie skoon nie. Die badkamermatjies was nie gewas voor die tyd nie, die stoof en mikrogolf was nie skoon nie en ek het die vloere met aankoms uitgevee. Dit was vol sand, hare en wolle. Die plek was duidelik baie lanklaas ordentlik skoongemaak. Die beddegoed het ook oud en uitgewas voorgekom. Vir 'n plek waar 'n mens so baie geld per dag betaal, het ek regtig 'n skoon en netjiese plek verwag.

Sand and Sea's response

Goeiedag Lise

Baie dankie vir u terugvoer.

Ek wil graag omverskoning vra aangaande wat ek hier bo lees.

Aangesien ons nie self woonagtig is in Mosselbaai nie maak ons gebruik van dame wat die plek vir ons skoonmaak en regkry vir nuwe gaste.
Ek is spyt u het dit nie onder my aandag gebring met u aankoms nie, dan kon ek u vergoed het vir die ongerief op een of ander manier.

Ek sal wel hierdie boodskap aan die dame stuur en onder haar aandag bring. Want dit is verseker nie wat 'n mens wil he nie.
Ek waardeer u terugvoer baie.

Groete
Elsolique

Sand and Sea
From
R1 300
per night (sleeps 4)
From
From R1 300
per night (sleeps 4)
From
R1 300
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Sea Cottage, Diaz Beach, Mosselbay, 6506, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ2frimNbTxcgWkG8TMAmGWelb5nQVWE1FDm26LtNNMQjiy8RQz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 300  per night(sleeps 4) 1 5 1 3 2 Sea Cottage Diaz Beach 6506 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.154007421951 22.108924095203
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!