The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sandpiper | TravelGround
+34

Sandpiper

1 review
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 1 review Sandpiper
Cleanliness
4.0/5
Service
4.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.0/5
Joyce S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joyce S
Family with young children

Pragtige see-uitsig.

Met ons aankoms sleutel net buite oprit ontvang, niemand het die perseel saam ons deurgegaan asook geen reëls uiteengesit aan ons nie. In die sitkamer is 'n koffietafel met groot glasblad - met ons bespreking het ons gesê ons het 'n 3-jarige seuntjie by ons. Die glasblad het skerp punte en daarom het ek en my man die glasblad versigtig opgelig en eenkant gebêre om enige kans vir seerkry uit te skakel. Ons het na ons vertrek 'n nie so vriendelike boodskap van dame wat huis skoonmaak gekry dat ons nie meubels mag skuif. Ons het glasblad nie teruggeskuif nie, omdat ons aangeneem het hul eers sou wou skoonmaak. Eienaars moet ouderdom van gaste in ag neem aangesien daar 3 plekke 'n kennisgewing is wat sê hul vat nie verantwoordelikheid vir enige beserings nie. Die tweedeuryskas se vrieskant was vuil en die kraantjies vir ys en yswater baie vuil. Oond en sy rakke ook vuil en aangepak. Die kamers se linne baie goeie kwaliteit en die huis goed toegerus. Die hoofslaapkamer se badkamer se stort deur foutief. Daar kan dalk 'n weeklikse skoonmaak of linne ruil ingesluit word in verblyf prys. Die buitemeubels en braai kan dalk ook voor aankoms van gaste voorgesit word en 'n groot buiteasblik kan voorsien word sodat swartsakke daarin gesit kan word totdat dit 1 keer 'n week verwyder word. WiFi is in huis maar na navraag vir kode geen terugvoer ontvang. Die huis het 'n pragtige uitsig en ons het heerlik gebly sal nie huiwer om weer daar te bly.

Sandpiper's response

Thank you for your constructive review of our beach house.
We will certainly take action accordingly.

Sandpiper
From R4 080
per night (for 7 people)
From R4 080
per night (for 7 people)
From R4 080
per night (for 7 people)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 13:00
  • Address: 5 Beach Road, Yzerfontein, Cape Town, 7351, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliY2E4NTNmLTY3ZWMtNDIxNy1iYTJmLTRiZmRiM2IyNWYxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R4 080  per night (for 7 people) 1 5 1 5 5 Beach Road Yzerfontein 7351 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 13:00 -33.343484892496 18.160617649555
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!