Review Summary
Gert Petrus R - Sep 2020
Overall score
Dit was baie lekker onspannend en die boggomsrus huisie skep n vantastiese atmosfeer.
E D - Sep 2020
Overall score
Boggomsbaai
Ilse W - Jan 2019
Overall score
Houthuis was baie gerieflik en privaat.
Sandpiper Guest Cottages's response
Hi Jacobus. Baie bly julle het julle tydtjie met ons geniet. Kom gerus weer.
Kobus V - Jan 2019
Overall score
'n "Homely feel" plek... Weg van die dorp se malheid.
Sandpiper Guest Cottages's response
Dankie Kobus, dit was 'n plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Rudolf T - Dec 2018
Overall score
Gone Fishing: Comfortable house in beautiful surroundings.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gone Fishing: Gerieflike huis in 'n pragtige omgewing.
Ons het baie lekker in Gone Fishing gebly. Die huis en veral die kombuis is volledig toegerus vir 'n gerieflike verblyf. Boggomsbaai is 'n stil en pragtige dorpie. Baie dankie vir die puik kliëntediens! Ons sal vir seker weer in Boggomsbaai kom vakansie hou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandpiper Guest Cottages's response
Baie dankie vir julle kuiertjie. Sien julle gou weer.
Jaco S - Aug 2018
Overall score
Heerlik, pragtig, netjies en skoon!
Sandpiper Guest Cottages's response
Baie dankie. Baie bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Tina S - Aug 2018
Overall score
Ons is baie hartlik en professioneel ontvang.
Sandpiper Guest Cottages's response
Tina dit was 'n plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Annemarie
Marius V - Jul 2018
Overall score
Wow, what a comfortable little place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sjoe, wat 'n gerieflike kuierplekkie.
Jammer ons tydjie was te kort om die lekker braai te benut maar ons sal terug wees na die "Voorhuis".
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandpiper Guest Cottages's response
Hallo Marius, kom gerus weer!
Jacqueline C - Jul 2018
Overall score
Heerlike tyd gehad. Sal verseker weer gaan!
Sandpiper Guest Cottages's response
Hallo Jacqueline, Baie dankie vir jou vriendelike terug voer. Boggomsrus is altyd 'n wenner.
Kom gerus weer.
Groete
Gert N - Jun 2018
Overall score
Very peaceful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig!
Die huisie het mens laat voel jy is met vakansie. Al was dit net vir 'n naweek en die groot binnekaggel/braai het laat voel soos toeka se plaashuis!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandpiper Guest Cottages's response
Ek is baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Magda V - Apr 2018
Overall score
Pragtige plek.
Sandpiper Guest Cottages's response
Baie dankie Magda .Ons sal julle baie graag terug verwelkom!
Marina O - Mar 2018
Overall score
Stunning, well equipped house in a quiet area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, goed toegeruste huisie in 'n stil omgewing.
Ons verblyf by die Mosselkraker huisie was regtig lekker. Ons het die huisie as baie mooi en goed toegerus ervaar. Dis effens ver van die strand, maar kyk uit oor die veld wat 'n rustige atmosfeer skep. Die ontvangs was vriendelik en professioneel. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir 'n rustige naweek wegbreek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandpiper Guest Cottages's response
Hallo Marina, Dit was aangenaam om julle as gaste te hê. Baie dankie vir die waardering vir ons rustige omgewing.
Ons gee graag vir gaste die geleentheid om werklik te onspan.
Matilda B - Dec 2017
Overall score
Pragtig en netjies.
Wimpie L - Dec 2017
Overall score
Puik en rusting.
Sandpiper Guest Cottages's response
Hallo Wimpie,
Dit was n plesier om julle te he, kom gerus weer.
John Almero O - Oct 2017
Overall score
Pragtige area ... rustig ... gerieflik.
Sandpiper Guest Cottages's response
Hallo John, baie dankie vir goeie kommentaar. Die dinge wat jou aangetrek het is presies waarna ons streef.
Andrew H - Sep 2017
Overall score
Very nice thanks.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker dankie.
Ons was daar vir 'n troue, maar baie lekker gebly, sal wil terug kom met ons gesin. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandpiper Guest Cottages's response
Baie dankie, Andrew. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Jenny W - Aug 2017
Overall score
Neat and clean, thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en skoon, dankie.
Dit was koud die nag wat ons daar oornag het. 'n Ekstra warm kombers sou welkom gewees het. Andersins het ons ons verblyf geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Miems V - Jun 2017
Overall score
Ons sal beslis weer daar gaan bly, ons tydjie was net te kort - sal volgende keer 2 nagte wil oorslaap.
Sandpiper Guest Cottages's response
Hallo Miems , Ek is baie bly julle het dit geniet ! Sien uit na julle volgende besoek :-)
Carin B - Dec 2016
Overall score
Spacious home, stunning place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim huis, pragtige plek.
Die huis is baie ruim en goed ingerig. My indruk was dat die huis op die strand met 'n see uitsig is, wat toe nie die geval was nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandpiper Guest Cottages's response
Hallo Carin B Hoop julle het darem die paar dae geniet . Ons het sleg 2 huise naby die see met see uitsig . Boggomsrus en Toys Story
Rika D - Jul 2016
Overall score
Skoon en netjiesie verblyf weg van die stad se geraas.
Fransie D - Apr 2016
Overall score
Die verblyf was baie aangegaan!
Ronel K - Jan 2016
Overall score
Gemaklik, pragtig en skoon en in stil veilige omgewing soos wat ons verkies.
George & Renske R - Jun 2015
Overall score
Rustig, vreedsame en mooi omgewing.
- Capacity: 48 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 whale street boggomsbaai, Mosselbay, 6500, Western Cape
- All ages welcome