The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sandrivier Gasteplaas | TravelGround
+32

Sandrivier Gasteplaas

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 86 reviews for Sandrivier Gasteplaas
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Martmari V - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martmari V
With spouse/partner

Rustige, oornag na 'n lang rit. Die oopte en skoon Karoolug is wonderlik, sonsopkoms en -ondergange pragtig.

Heerlik gebly. Die spasie en rustigheid is besonders. Die badkamerkraan het nie gewerk nie en die stort uitloop was geblok. Ons het dit aan die gasvrou gerapporteer.

Sandrivier Gasteplaas 's response

Dankie Martmari, dat jul dit onder ons aandag gebring het, ons het die kraan vervang en die stort se uitloop is ook herstel.

Sandrivier Gasteplaas
Petra S - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petra S
With spouse/partner

Baie oulik en netjies.

Ons het lekker gebly die een aand, regte plaasatmosfeer. Baie netjies en alles was perfek.

Susan B - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B
With spouse/partner

Baie netjiese verblyf waar jy rus en vrede kan kry op 'n Karooplaas.

Baie mooi plaasomgewing. Baie mooi blomme gesien. Wind het net verskriklik gewaai.

Nadia S - Sep 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia S

Ongerepte stilte.

Pragtig op 'n plaas weg van al die geraas. Goeie keuse vir 'n oornag slaap of as jy weg wil kom van alles af. Alles wat jy nodig het om jou battery te herlaai.

Deon B - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon B
With spouse/partner

Ons tweede keer in dieselfde plekkie!

Die Karoo-stilte en natuurskoon bly ongelooflik. Die plekkie is baie gerieflik, als wat jy nodig het en is goeie waarde vir geld!

Jeanne D - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne D
With spouse/partner

A delightful 2 days under the endless blue sky.

A delightful 2 days were spent relaxing under the endless blue sky at Sand River Guest Farm. We stayed at a well organised 'dolls house' with all the amenities. Very friendly and helpful hosts. Thanks Shantelle and Jakkie. Although the weather was a tad 'bracing' we were warm and cozy in the cottage. No or intermittent internet signal allowed us to really relax, stare at the wide open spaces and rest. Love it. Highly recommended.

Fanie W - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fanie W
With spouse/partner

Ongelooflik.

Die Karoo op sy mooiste, die aande met die sterre in die lugruim was onvergeeflik. Sal vir seker weer daar wil gaan kuier.

Boyd S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Boyd S
With friends

Lekker rustig.

Rustige plaas oornagplekkie. Skoon en goed toegerus. Was aangenaam om persoonlike verwelkoming te kry.

Dieter K - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dieter K
Individual traveler

Sielsrus na 'n dag se lekker ry.

Eish. Na 'n lang dag se lekker ry was hierdie 'n lekker plek om te oornag. Lekker braai met 'n pragtige sonsondergang.

Estelle R - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle R
With spouse/partner

Rus vir die siel.

Gerieflike, netjiese verblyf met stilte van natuur.

Christien S - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christien S
With friends

Heerlik rustig en pragtige omgewing!

Baie inisiatief deur eienaars.

Corné V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corné V
With spouse/partner

Aangenaam verras.

Baie bekoorlike plekkie. Wees net voorbereid op hitte. Gelukkig is daar wel 'n klein swembad, as jy moet afkoel.

Brian L - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian L
With spouse/partner

Pragtig en rustig in die Karoo.

Ons het die reën in die Karoo beleef en selfs die rivier wat voor die chalet loop het geloop. Die rustige reën deur die nag op die sinkdak was soos musiek en 'n slaappil gelyk. Baie dankie ons kom beslis weer.

Riaan O - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan O
With spouse/partner

Lieflike Karoo skoene-uitskop-plekkie!

Shantelle is 'n baie goeie gasvrou wat moeite gedoen het om ons tuis te laat voel. En dan is die ligging in 'n baie baie mooi deel van die Karoo met die lieflikste sterreprag en stilte. Net wat 'n mens nodig het. Die eenheid is baie netjies en skoon met lekker warm water en goeie beligting. Nie van Eskom afhanklik nie.

Mari V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari V
With spouse/partner

Rus, vrede, stilte.

Shantelle het ons so tuis laat voel. Indien jy stilte en rus vir die siel soek, is Sandrivier Gasteplaas die plek vir jou! Netjies met alles wat jy nodig het.

Andrew K - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew K
With spouse/partner

Spectacular.

Without a doubt a well worth stay. With a truly awesome host.

Melissa V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa V
With spouse/partner

Netjies, gerieflik, baie goed ingerig.

Pragtige huisie. Baie vriendelik ontvang. Ons het so lekker gekuier, het die omgewing baie geniet. Sal definitief weer kom!

Charles S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles S
With spouse/partner

Great

The silence and the open spaces. Oh and the slash pool, what a refreshment after 1000 km behind a steering wheel through the country and the hot Karoo.

Hannes B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes B
With friends

Baie oulike plek en pas perfek in by die omgewing. Alles was in plek.

Kamers netjies en beddegoed voldoende en luuks.

Frans S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans S
With friends

Baie lekker.

Baie netjies en mooi.

Dick V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dick V
With spouse/partner

Cosy quiet comfortable.

Wish there were more places like this. Small, neat clean and comfortable accommodation in ultra-quiet Karoo surroundings.

Johan D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Baie lekker.

Lekker afgesonder in die Karoo.

Anneme S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneme S
With spouse/partner

Netjiese, goed toegeruste eenheid.

Geskik vir oornagverblyf. As die weer dit toelaat kan die uitgestrektheid van die natuur en die stilte geniet word.

Siska V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Siska V
With friends

Snoesig en goed ingerig.

Baie snoesige, netjiese huisie in die Karoovlaktes.

Gideon L - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon L
With spouse/partner

Baie genotvol gewees

Ek en my vrou het onmiddelik baie tuis gevoel nadat Chantelle ons daar verwelkom het. Dit was heerlik om net langs die braaivleis vuur te kuier en die heerlike stilte van die Karoo te geniet. Sal baie beslis weer daar gaan kuier; hierdie keer net langer as een aand.

Paul R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul R
With spouse/partner

Awesome place.

We were made to feel very welcome and even spoilt with some delicious butternut soup. The owner went out of her way to make us happy and was extremely hospitable. We can certainly recommend her lovely place. Peace and quiet.

Hennie Coetzee D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie Coetzee D
With spouse/partner

Kuier was baie lekker, uitstekende geriewe en ligging. Die natuur is 'n belewenis en het dit baie geniet.

Baie lekker om onder die sterre te bly, na die natuur te luister en sterre te kyk. Uitstekende ligging en verblyf was uitstekend.

Burgert V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Burgert V
With friends

Lekker stil, met jou plaas en veldgeluide. Sielsbrood.

Lekker Karoo-ligging en uitsig. Baie oopte. Wel 'n goeie ligging/plek vir oornagreisigers wat 'n stil plekkie soek naby die hoofpad.

Stephan V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Stephan V

Baie mooi en stil, goeie ligging buite die dorp.

Die verblyf is baie basies, goed gewerk vir een nag se oorbly, maar sal nie meer as een aand wil oorbly nie. Die huisie is maar beknop en basies. Die krag is net basies met sonpanele en batterye wat maak dat net die yskas, ligte en selfone kan hardloop daarop deur die nag . As jy nou die tweede slaapkamer wil gebruik (want ons is twee mense) dan is dit ewe skielik ekstra kostes. Ons verstaan nou nie hoe dit werk nie, een betaal mos nou vir die hele plekkie. Verder is dit baie mooi daar, en die mense is baie vriendelik.

Sandrivier Gasteplaas 's response

Hallo Stephan,
Jammer dat jul ongelukkig was met die kamers. Daar kan 4 persone in die huisie slaap, dan is die kostes R1300.
Dis R700 per kamer.
Dit het al gebeur dat daar net een persoon slaap, maar gaan le op al die beddens, dan moet daardie beddegoed als gewas word.
Ek moet dan eeder n vasgestelde tarief van R1300 op plekkie sit en dan die kamers ooplos.
Dankie vir die privaat plasing van resensie.
Jammer vir enige ongerief veroorsaak.
Vriendelike groete
Shantelle


Sandrivier Gasteplaas
Matt V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Matt V
With friends

Absulute rus vir die siel!

Baie rustige, en basiese maar perfekte stop op jou reis. Doodse stilte en fantastiese sterre langs 'n hardehoutvuur dra by tot 'n aand om vir lank te onthou.

Gerhard E - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard E
With spouse/partner

Aangenaam

Sien sterre.

Shane M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shane M
With spouse/partner

Dit is ’n stukkie hemel op aarde.

Die plekkie is pragtig en het alles wat mens benodig. Dit is die ideale plek om weg te breek van die dinge wat 2020 so hartseer jaar gemaak het.

Deon B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon B
With spouse/partner

Wonderlik - die stilte van die Karoo is terapeuties!

Net een probleem - my verblyf was te kort! Volgende keer bly ek langer! Daai klein spalsh pool is 'n bonus! Plekkie is presies wat ek in gedagte gehad het, alles is daar en alles is skoon en netjies!

Linette N - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linette N
With friends

Very peaceful.

We had a lovely quite weekend on the farm. The units are very quant each with their own little pool.

Jan D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan D
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

Alles netjies en uitstekende diens! Ek sal vir seker weer hier oornag! Uitstekende diens en gasvryheid. Netjiese plek en alles is silwerskoon! Ek beveel Sandrivier gasteplaas ten sterkste aan!

Hugo K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hugo K
With spouse/partner

Netjiese oorslaap plekkie, baie skoon.

Baie netjies en met finesse gedoen. Net baie warm veral in nag, kort definitief 'n fan in kamers.

Johan D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan D
With spouse/partner

Baie lekker, baie privaat.

Sandrivier Gasteplaas is lekker privaat met mooi Karoo-uitsig en atmosfeer. Enigste negatief is die stort wat of te warm of te koud is en sukkel om in te stel (waarskynlik te doen met sonkragstelsel).

Johan D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Amazing, rustig.

Great om te oornag. Sal weer gaan.

Gideon B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon B
With spouse/partner

Stukkie hemel op aarde.

Beste plekkie om jou gedagtes te laat gaan.

Gerda R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerda R

Neat, clean, comfortable and equipped with all that is needed.

Had a lovely overnight stay, place was clean and well-equipped, would definitely stay there again if in the vicinity.

Marna N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marna N
With spouse/partner

Mooier sterre kan jy nie sien nie! Huisie het alles in wat mens benodig en lekker braaiplek buite en selfs die klein swembadjie was heerlik om af te koel!

Alles gekry waarvoor ek gevra het, bespreek het en voor betaal het. Baie tevrede.

Jana N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana N
With spouse/partner

Rus vir die siel.

Hierdie plek is perfeksie. Ons het 'n "road trip" gedoen vanaf Pretoria na die Kaap en by 'n paar plekke oorgeslaap en dié plek staan kop en skouers uit bo die res. Ons was werklik aangenaam verras. Van almal was hy die mees afgeleë, maar ook die heel beste ingerig - smaakvol, netjies, skoon, met absoluut alles wat mens mag nodig kry (enigste iets wat ek moontlik sou byvoeg, is 'n "plunger" want ons het ons eie koffie saamgery, maar nie 'n "plunger" nie). Maar verder, sjoe, ons was beïndruk en sal môre weer gaan. Ek beveel wyd en syd aan.

Andries V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andries V
Individual traveler

Karoorustigheid met vriendelike diens.

Die ideale klein en rustige Karoorusplek! Dit is sowaar nou net wat 'n mens nodig het, geen verkeer, geen raserige bure, net stilte en sterre. Uiters vriendelike diens vanaf Shantelle. Sal graag weer daar wil bly.

Charles S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles S
Family with young children

Tranquil, starry night with the comforts of home.

A beautiful little piece of heaven surrounded by a quiet, cool and peaceful ambience. Tastefully decorated and well equipped cottage with loads of comfort. Perfect spot for a night or two whilst travelling.

Zonika S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zonika S
Family with young children

Rus vir jou siel in die Karoo.

Ons het heerlik gekuier. Kinders het dit vreeslik geniet om die vryheid te hê om te verken. Die huisie is baie gerieflik ingerig, naby genoeg aan die dorp vir enige iets wat jy sou nodig kry, maar ver genoeg dat jy die stilte en oopte kan geniet.

Carel N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel N
With spouse/partner

Vir seker die stop werd!

Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het. Die Karoo het 'n bekoring en met sulke puik verblyf en gasvryheid is selfs die droogte mooi, want die mense maak dit mooi!

Danie S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie S
With friends

Amazing little gem in the Karoo.

Had a great time at Sandrivier Gasteplaas' campsite. Amazing place, fantastic night skies, clean ablutions and very helpful and friendly host. Wish we stayed another night.

Karin O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin O
With spouse/partner

Breathtaking.

Will go back tomorrow. Heaven on earth.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Sal môre weer gaan. Hemel op aarde.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonette M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sonette M
Family with young children

The hostess, Shantelle, is very helpful and efficient, the place is clean, neat and well equipped. The shower didn't work properly.

There was wood available at an extra charge which was very convenient. The shower struggled, water switched between hot and then no water. We also slept wonderfully.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die gasvrou, Shantelle, is baie behulpsaam en effektief, plekkie is skoon, netjies en goed toegerus. Die stort werk nie lekker nie.

Daar was hout beskikbaar teen ekstra betaling wat baie gerieflik was. Die stort het gesukkel, water wissel tussen vuurwarm en dan niks water nie. Verder het ons heerlik geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter L

Uitstekende ontvangs en verblyf.

Wonderlike ontvangs met sjokolade, koffie en beskuit! Vriendelike hartlike gasvrou, pragtige plekkie met alles wat jy nodig het. Heerlike stilte in die Karoo. So tussen niks en nêrens. Hier rus jy vir die volgende dag se lang rit. Baie dankie vir alles, Chantel!

Karen K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen K
With spouse/partner

Shantelle is a great hostess. No words to describe the scenery - just absolutely stunning!

The stars, satellites, peace and quiet, wow!

Jaco L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco L
With spouse/partner

Dit was alles waarvoor ons gehoop het: rustig, stil, gemaklike verblyf sonder pretensies en die stilte van die naghemel vir geselskap.

Ons is vriendelik ontvang by verblyf wat aan ons verwagtinge voldoen het. Ons kon die aand langs ‘n vuur sit en ons verlustig in die sterre-uitspansel wat ons omvou het. Baie goeie waarde vir geld.

Trudie H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie H
With spouse/partner

Aangenaam!

As mense wat gereeld kamp of in selfsorg bly - kry mens selde 'n huisie/cottage wat aan al jou verwagtinge en ook selfsorgbehoeftes voldoen. Sandrivier is dit alles. Baie goed en mooi ingerig, skoon, met hope aandag aan nodige detail en super gasvryheid boonop! En as bonus die sterre, stilte en ruimte.

Andre S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
Individual traveler

Presies wat ek gesoek het.

Goedkoop. Veilig. Naby aan die dorp, maar nie te naby nie.

Karen V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen V
Family with teenagers

Lekker rustige plaasatmosfeer.

Baie netjiese plaashuisie.

Gert V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
Family with young children

Rus en vrede.

Dit was een van die mees onverwagse en onvergeetlike verblyf wat ons in jare gehad het. As jy hou van om een met die sterre en natuur te wees is dit jou bestemming. Baie dankie.

Helette V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helette V
With spouse/partner

Soul rest and breathtaking.

Shantelle's hospitality and sparkling humanity make you feel welcome. Accommodation is very stylish and there is everything you need. What a tranquility. No words to describe our stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sielsrus en asemrowend.

Shantelle se gasvryheid en sprankelende menswees laat jou welkom voel. Verblyf is baie stylvol en daar is alles wat jy nodig het. Wat 'n rustigheid. Woorde ontbreek om ons verblyf daar te beskryf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ricus V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ricus V
Family with young children

Dit maak die reis na jou bestemming die moeite werd!

Dit was pragtig om die al die sterre in die hemel te aanskou rondom 'n kampvuur terwyl ons kinders snoesig slaap minder as 4 m van ons af in die oulikste huisie.

Guilluame S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Guilluame S
With spouse/partner

Clean Karoo air.

We only stayed one night, but enjoyed it very much. The Karoo's clean air is fantastic. Had a nice braai and looked at the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon Karoo-lug.

Ons het net een aand oorgeslaap, maar dit baie geniet. Die Karoo se skoon lug is fantasties. Lekker gebraai en sterre gekyk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlene B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene B
Family with young children

Rustig en baie gerieflik. Die sterrehemel was 'n pluspunt. Gasvrou is 'n ster.

Gasteplaas gerieflik geleë buite die dorp en reg langs die pad. Huisies is pragtig ingerig en gerieflik. Die gasvrou het baie moeite gedoen met al die ekstras wat sy in huisie doen. Sal verseker weer oorslaap. Kinders het stap geniet in veld!

Jane L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane L
With spouse/partner

Eenvoud, lekkerte!

Ons het soveel meer gekry aswat ons verwag het en die twee dae hier was 'n ware lafenis vir die siel. Die oopgestrekte natuur, skapies en lekker stappie vroegoggend was fantasties. Ook die lekker kampvuurtjie met 'n helder sterrehemel en die Karoo-stilte om ons, was kosbaar. Ons gasvrou was baie gaaf en behulpsaam - sy verdien 'n sterretjie vir haar visie en toewyding as plaasvrou!

Comin B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Comin B
Family with teenagers

Peaceful, quiet and very hot!

The only thing that I would change is to supply some fans, it's very hot. The rest is perfect!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, stil en baie warm!

Al wat ek sal verander, is om waaiers beskikbaar te stel, dis baie warm. Die res is perfek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Manie G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie G
With spouse/partner

'n Oase in die Karoo.

'n Lieflike goed versorgde gasteplaas met die mees asemrowende sterrehemel!! Die eienaars het letterlik aan alles gedink.....tot 'n sak hout en Blitz by die braai geplaas. Van nou af ry ons altyd Carnarvon om!!

Rikus P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rikus P
With spouse/partner

Saligheid op sy beste.

Dit was 'n lekker warm dag wat ons van daai deel van die land verwag het. Met aankoms by die kothuis was als net salig. Lekker afgekoel in die swembad. Son wat sak was 'n meesterstuk en toe bederf die sterre ons. Verblyf was baie skoon en gemaklik.

Chaneen V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chaneen V
With spouse/partner

Rustigheid vanself.

Die kampeer-terrein is netjies en skoon. Die area is geleë tussen koppies wat die mooiste prentjie skep tydens skemer. Die swem-poel is die regtig bonus vir daai warm dae. Hierdie plekkie is bedoel vir die een wat wil wegbreek van die stad se gedruis en die natuurlewe en sy nag geluide wil kom ervaar, rustig en mooi.

Jacqueline B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacqueline B

Karoo hospitality at its best.

We had a lovely and relaxing time. The splash pool was wonderful and very welcome on the hot days. Comfortably equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Karoo gasvryheid

Ons het heerlik ontspan by julle. Die Karoo-plons-poel was baie welkom en ons het lekker afgekoel na 'n warm dag. Gerieflik ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leoni S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leoni S
With spouse/partner

Smaakvol in die veld.

Lieflike uitsig van die veld en 'n koppie. 'n Pragtige, smaakvolle kliphuisie vol kreatiewe kinkels. Ons het dit baie geniet - die plekkie is goed toegerus en stil en rustig.

Chris L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris L
With spouse/partner

It was nice accommodation.

A lovely place to relaxing with beautiful decor which I could recommend to all. Very comfortable with everything you need and the wine was a nice treat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n aangename verblyf.

'n Lieflike uitspanplekkie met baie mooi dekor wat ek vir almal kan aanbeveel. Baie gerieflik, met alles wat mens nodig het en die wyn was 'n lekker bederf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Walter B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walter B
With friends

Van 'n baie hoë gehalte.

Ek het die ligging van die verblyf geniet en die sonsondergang was iets baie spesiaal. Om buite te sit en die sterre te sien was wonderlik.

Amiel V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Amiel V
With spouse/partner

Camping site very basic.

Site very basic, on gravel, no shelter from wind, ablutions good and clean, no fireplace for campers, but hosts very friendly and accommodating as allowed us to pitch tent on cottage patio for shelter from the wind.

Sandrivier Gasteplaas 's response

Hi Amiel,

I would just like to inform you that every camping site has its own fireplace. You can have a look at the photos on the website, if you can't recall seeing them.

Thank you, for the review. We will look at some shelter from the wind for the camping site.

Thank you for mentioning it.

Sandrivier Gasteplaas
Nick O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nick O
With spouse/partner

Located well en well equipped.

Very clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë en toegerus.

Baie skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tolla G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tolla G
With spouse/partner

The most peaceful atmosphere.

Friendly welcome and helpful. Very peaceful, will recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die rustigste atmosfeer.

Vriendelike ontvangs en hulpvaardig. Baie rustig, sal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Miranda B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miranda B
With spouse/partner

Pragtig, skoon en netjiese verblyf onder 'n fantastiese sterrehemel!

Die gasheer en -vrou is eersteklas. Die plaasatmosfeer is van om te droom - stil en rustig. Die kothuis is gerieflik met alles wat mens nodig het. Shantelle se kunstige hand is oral in die blyplek te bespeur. Die braaiplek is gerieflik en 'n pluspunt is die helder en skoon hemel wat bestrooi is met sterre. Sal enige tyd die verblyf aanbeveel.

Marius V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
With spouse/partner

Hou van die ligging en omgewing.

Hou van dat die huisie weg van die dorp is, maar tog naby. Geen ligte of ander geraas wat pla nie. Mooi gemeubileerd en goed toegerus. Het geen kampers gehad, dus niemand wat 'gepla" het.

Carl D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carl D
With spouse/partner

Hulle stap die ekstra myl vir jou.

Gerieflik langs die grootpad. Rustig met al die nodige geriewe.

Joey J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joey J
With spouse/partner

Absoluut fantasties. Sal definitief aanbeveel.

Vriendelik, skoon, netjies, pragtige mense.

Hanneke O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hanneke O
With spouse/partner

Gerieflike, netjiese verblyf op 'n plaas.

Die gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie pragtig en gerieflik ingerig. Ons sal beslis weer daar bly!

Pieter K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter K
With spouse/partner

'n Heerlike atmosfeer onder die Karoo hemelruim.

Ons was baie tevrede met die stilte, al is die plekkie relatief naby die pad. Ons het heeltyd veilig gevoel. Dit was fantasties om die sterre te bewonder sonder enige 'lig besoedeling'. Ons is baie, baie vriendelik ontvang en was beïndruk oor hoe volledig dit toegerus is. Dankie vir die gasvryheid.

Gideon H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon H
Family with young children

Baie mooi plekkie weg van die gejaag.

'n Regte juweeltjie! Rêrig mooi en netjies. Ons het heerlik ontspan.

Gerda S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda S
With spouse/partner

Pragtig mooi en wonderlike gasvrye en pragtige mense.

Chantelle baie, baie dankie dat ons heerlik in julle pragtige plekkie kon bly. Baie dankie vir die baie lekker vars gebakte brood en die heerlike konfyt en ook die vleis wat jy gereël het. Julle plek is baie smaakvol ingerig en die natuur daar is so mooi. Ons het regtig 2 heerlike aande daar deurgebring. Baie sterkte met julle nuwe en groter blyplek, dit is selfs nog mooier as die kleiner een.

Sandrivier Gasteplaas 's response

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was vir my 'n groot voorreg om julle te kon ontmoet.
Dit gaan al voor die wind met die nuwe plekkie en die mense luv dit.
Ons dank God vir sy genade en die voorspoed wat ons met die gastehuise het.


Sandrivier Gasteplaas
Michaela M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michaela M
With spouse/partner

It was an amazing stay!

We loved the tranquillity there very much. The night sky was amazing. Our host is such a nice person and we really felt at home far away from home.

Sandrivier Gasteplaas 's response

Thank you Michaela, it was so nice meeting you. Hope you enjoyed the rest of your stay in South Africa.

Sandrivier Gasteplaas
Megan K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Megan K
With spouse/partner

Gorgeous and isolated.

This is a such a perfect spot if you are looking for a tranquil and peaceful getaway. The host catered perfectly for us. This is really a beautiful spot and the little pool is the cherry on top. Thanks for all the effort.

Sandrivier Gasteplaas 's response

Thank you Megan, it was my pleasure and so nice meeting you. Glad you had a nice stay!

Sandrivier Gasteplaas
Linette E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linette E
Family with teenagers

Oulike huisie.

Dit is 'n oulike huisie in die middel van die Karoo. Ons het ongelukkig net daar oornag. Shantelle is 'n wonderlike gasvrou. Wat die ekstra myl loop om jou verblyf gemaklik te maak.

Sandrivier Gasteplaas 's response

Dit was my voorreg om jul te kon ontmoet. Hoop jul het die res van jul vakansie geniet.

Sandrivier Gasteplaas
Monte N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monte N
Individual traveler

Absoluut die beste plek in SA indien jy net wil chill en rustig wees.

Sou daar 10 sterre was het ek almal toegeken. Akkommodasie is uitstekend met als wat mens nodig het. Die gasvrou se persoonlikheid is die kersie op die koek omdat sy soveel empatie gehad het toe sy hoor ek het my lewensmaat aan die dood afgestaan. Ek sal definitief weer daar bespreek maar die keer langer.

Sandrivier Gasteplaas 's response

Dankie vir die mooi resensie. So lekker om nog kontak te he met jou. Sien dalk later in die jaar.

Sandrivier Gasteplaas
Hestel S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hestel S
With spouse/partner

Onvergeetlik.

Ons is mal oor die Karoo se stilte en rus en dis presies wat ons gekry het. Chantelle is 'n lieflike, gasvrye mens en ons het so tuis gevoel. Sal beslis weer daar gaan oorslaap.

Sandrivier Gasteplaas 's response

Baie dankie Hestel,
Julle is dierbare mense en dit was vir my 'n groot voorreg om jul te kon ontmoet.

Sandrivier Gasteplaas
Ant D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ant D
With spouse/partner

Awesome little place to get away from it all.

What an awesome place for an overnight stop on our travels.

Sandrivier Gasteplaas 's response

Good Day Ant and Catherine,
Thank you so much for the nice review it is greatly appreciated.

Sandrivier Gasteplaas
From
R700
per night, for 2 ppl
From
From R700
per night, for 2 ppl
From
R700
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Sandrivier Plaas, Carnarvon, 8925, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60d19cbcee08c8b24b97988c4df9233b8e399096ab925717c05f29ec60a6a3b47e226b107398007438fa1745a9887fda6028?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night, for 2 ppl 86 5 1 5 Sandrivier Plaas Carnarvon 8925 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -30.988361 22.062278
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!