Sandton Accommodation at Sandton Lodge Rivonia | TravelGround
+42
+42

Sandton Lodge Rivonia

Review Summary

4.2 out of 5from 5 reviews for Sandton Lodge Rivonia
Cleanliness
3.6/5
Service
4.0/5
Location
4.4/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Hester D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hester D
On business

Die verblyf was lekker, maar daar was 'n paar goedjies wat gepla het.

Die kamer en omgewing is baie mooi. Die ontbyt was baie lekker. Daar kan net aandag aan kommunikasie gegee word. Mens weet nie mooi hoe dinge werk nie. Die eerste 2 dae was daar nie 'n buffet-ontbyt nie en ook nie 'n spyskaart om te wys wat ons kan bestel nie. Die kasdeure in die kamer sukkel om oop en toe te skuif. Die yskas was nie skoon nie en die deur van die yskas wou nie mooi toemaak nie. Daar was nie die eerste dag melk vir die tee en koffie nie. Alhoewel die mense baie vriendelik was, was die diens in die restaurant baie stadig en onprofessioneel. 'n Skoonmaker het een dag die kamerdeur net oopgemaak sonder om te klop. Gelukkig was ek skaflik, maar dit kon 'n verleentheid vir ons albei gewees het. Dit is 'n pragtige plek met baie potensiaal. Ek dink dat as daar kan aandag gegee word aan die bogenoemde, sal ek dit as uitstekend kan klassifiseer.

Paul K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Paul K
With spouse/partner

Ongelukkige besoek aan Sandton Lodge Rivonia.

Ons kamer was nie soos bespreek nie. Ons het dubbelbed bespreek en toe kry ons 2 enkelbeddens. Toe skuif hulle ons na 'n ander kamer wat 'n dubbelbed het, maar die kamer was nie voorberei vir gaste nie en was vuil en het net een handdoek gehad vir 2 mense. Beddegoed was oud en kussings baie sleg. Daar is ook baie geraas van voertuie deur die nag aan die suidekant. Die tuine is baie mooi. Vir my is dit nie waarde vir geld nie. Ek sit eerder R300 by en bly in 'n hotel naby Sandton.

Sylvia M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sylvia M
With spouse/partner

My stay was a pleasure and they had everything one could need for an overnight stay.

I would make use of this lodge again. I felt safe and secure. It was clean and pleasant. I just wish breakfast on the weekends would be extended as one doesn't want to get up so early! But the chef was willing to help us after ten which was awesome!

Antha S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antha S
With friends

Heerlike huislike moderne gevoel as jy daar instap met 'n baie lekker ontbyt wat ingesluit is.

Die personeel is vriendelik en meer as hulpvaardig en die plek se atmosfeer en voorkoms is pragtig. In ons kamer was daar egter kaste wat regtig aandag nodig het. In die baie mooi moderne badkamer het ek gevoel die blink nuwe teƫls kan gevaarlik wees as iemand dalk met nat voete uit die stort sou klim. Daar was ook geen handreling in die stort vir ouer mense nie. My bejaarde ma was saam met my en het glad nie kans gesien om daar te stort nie. Ek het dit onder die bestuur se aandag gebring en ek is seker as ons weer daar kom, sal hulle hieraan aandag gegee het.

Joanine M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanine M
Family with teenagers

Comfortable.

It was clean, comfortable and easy to find. Spacious, neat rooms. Delicious breakfast.

This review has been translated, click here to view the original version.

Gemaklik.

Dit was skoon, gemaklik en maklik om te kry. Die kamers is ruim en netjies. Die ontbyt was lekker en vullend.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Sandton Lodge Rivonia's response

Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ek is bly julle het dit geniet.
Ek hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Lekker dag verder.

Sandton Lodge Rivonia
From R1 095
per night (for 2 people)
From R1 095
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R1 095
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 64 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 143 12th Avenue, Rivonia, Sandton, 2191, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAqQNodqmIKeq5vZJaG6IGR3smyER6IgpPvasdTAsJMM3rajzD4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 095  per night (for 2 people) 5 5 1 5 143 12th Avenue Rivonia 2191 Gauteng 0860 022 102 14:00-23:00 11:00 -26.048202032222 28.065507262945
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com