The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sandvlei Kuierhuis | TravelGround
+22

Sandvlei Kuierhuis

5 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 5 reviews for Sandvlei Kuierhuis
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Ria S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria S
Family with young children

Salige winterwegbreek

Sandvlei Kuierhuis was die perfekte plek vir ons gesin en presies wat ons nodig gehad het. Die plaas is veilig en ons twee seuns (5 en 7) kon vir ure fietsry op die grondpaaie, speel met die hase, rondsoek vir 'skatte', plaashekke oopmaak toe ons 'n entjie op die plaas gaan ry het, soek vir skapies en bokke. Dis stil, die uitsig oor die landerye en berge en wonderlike wolkformasies was regtig ongelooflik. Die huis is gemaklik en warm en het alles wat 'n mens nodig het. Die gasvrou het 'n oog vir detail en mooi en ons het dadelik gemaklik en welkom gevoel in die huis. Alles van die varsgebakte plaasbrood met tuisgemaakte appelkooskonfyt tot die beker melk in die yskas, die gehekelde komberse en snoesige beddens (met elektriese komberse!) tot die pakkie Panado's in die badkamer het dit 'n heerlike familiekuier gemaak. Ek sal Sandvlei Kuierhuis beslis aanbeveel!

Sandvlei Kuierhuis's response

Baie dankie vir die mooi resensie julle, ons waardeer dit so baie. Dit was vir ons weer ongelooflik lekker om jul as gaste te kon ontvang. Wat 'n blessing.

Sandvlei Kuierhuis
Ellouise O - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ellouise O
On business

Fantastiese plek, ons mense het dit baie geniet.

Dorina het almal baie tuis laat voel van die eerste tot die laaste dag. Wonderlik gasvrou. Beveel Sandvlei Kuierhuis aan vir gesinne en besighede.

Sandvlei Kuierhuis's response

Dit was so lekker om hierdie groep te kon ontvang, sal hulle enige tyd aanbeveel, die hele tyd net 'n plesier gewees.

Sandvlei Kuierhuis
Pieter V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
Individual traveler

Wonderlike Gasvrye eienaars.

Heerlik rustig. Groot huis. Braai binne en buite.

Danike B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danike B
With friends

Perfekte kuierhuis vir groep vriende/familie

Hierdie is die perfekte huis om as vriende/familie saam te kuier in 'n lekker groot huis. Pragtige omgewing, karoo stilte en vriendelike verhuurders. Die huis is baie netjies en skoon en definitief waarde vir geld.

Maureen K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maureen K
With spouse/partner

Awesome breakaway.

We were welcomed by a wonderful host and was explained everything in detail. Cottage was wonderful and clean and had everything you needed for our getaway. The warm, fresh baked bread and jam and cookies was an extra plus. We will certainly return.

From R3 600
per night (for 7 people)
From R3 600
per night (for 7 people)
From R3 600
per night (for 7 people)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R318, Sandvlei Farm, Montagu, 6720, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaxnZhPRWnUUGhHDsNo6jWYjEtQEKUmVnKnLaHITPR1nXeqqbNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 600  per night (for 7 people) 5 5 1 5 R318 Sandvlei Farm 6720 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -33.596543 19.866492
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!