Sandy Toes & Salty Kisses
Review Summary
Sonja V - Mar 2021
Overall score
Fantasties.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Hi Sonja,
Baie dankie vir jou terugvoering. Hopelik sien ons julle gou weer.
Mooi bly
Schalk S - Feb 2021
Overall score
Dit was 'n baie rustige en asemrowende ondervinding.
Sandra S - Feb 2021
Overall score
Lovely stay as close to the beach as it gets.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
So happy you guys enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
Jenny B - Mar 2020
Overall score
Mense wat omgee vir hulle plekkie en dit gerieflik maak vir hulle gaste.
Robbie C - Feb 2020
Overall score
The walking distance from the beach was great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die loopafstand strand toe was puik.
Die strand was baie lekker vir swem ons was naby winkelsentrums wat loopafstand was en die weer was puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Baie dankie Robbie.
Ek is so bly dat julle die kuiertjie geniet het.
Bianca T - Feb 2020
Overall score
Pleasant stay, convenient.
Dirk V - Jan 2020
Overall score
Was baie baie lekker, slaap lekker, swem en kuier lekker.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Fantasties, ek is baie bly om dit te hoor.
Carmen K - Dec 2019
Overall score
Mooi uitsig en lekker verblyf.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Baie dankie Carmen.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Nelmarie V - Dec 2019
Overall score
Stay was great and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was goed en baie bekostigbaar.
Ek sal definitief weer by julle kom kuier as die geleentheid hom voordoen. Goedheid en guns vir julle.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Ons is vreeslik bly om dit te hoor Nelmarie.
Hoop om julle sommer gou weer te sien!
Thea S - Nov 2019
Overall score
Comfortable, clean and awesome!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, skoon en awesome!
Baie gerieflik ingerig. Daar kort net 'n broodmes, ek het rogbrood gehad en daar is geen groot mes of broodmes nie, ook gesukkel om met 'n steakmes waatlemoen te sny. Ongelukkig is die openbare parkering reg langsaan en oor naweke is daar 'n vreeslike lawaai van mense in die parkering met hulle musiek en luide partytjiehouery! Dis ongelukkig nie iets wat mens juis kan doen nie, maar het 'n groot demper geplaas op wat ons "rustyd" veronderstel was om te wees!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizelle S - Sep 2019
Overall score
Baie goeie waarde vir geld en reg op die strand!
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Hi Lizelle
Ons is baie bly om dit te hoor.
Sien uit om julle weer te verwelkom.
Ednarene B - Sep 2019
Overall score
Ons het baie lekker gebly.
Read moreSandy Toes & Salty Kisses's response
Hi Ednarene,
Ons is vreeslik bly dat julle die plekkie so geniet het. Jong met hierdie ou geboue is die parkeer plekke maar bietjie simpel uitgelê. Vra om verskoning daaroor.
Hoop om julle gou weer te sien.
Karen S - Aug 2019
Overall score
Awesome place.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Hi Karen,
I am so happy you guys enjoyed your stay.
Hope to see you again soon.
Take care
Annerie V - Jun 2019
Overall score
Ongemaklik moes self parkering reël aangesien die hek stukkend was en dame wat sleutel aan ons gegee het nie gereël vir parkering nie.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Goeie dag Andre,
Ons vra omverskoning vir die ongerief, dit is regtig 'n isoleerde insident.
Hannalie C - Jun 2019
Overall score
Quiet and nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en lekker.
Die ligging was bae lekker naby als vir ry en loop. Ons gesin get dit baie geniet. Bae dankie vir flinke diens. Wens ons kon langer bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Ag ons is baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Rosemary R - Apr 2019
Overall score
Friendly and peaceful stay.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
I am really happy you guys relaxed and enjoyed the stay. Hope to see you again soon!
Coenie L - Apr 2019
Overall score
Baie lekker.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Sien uit na julle Volgende kuier.
Baie dankie
Lola K - Mar 2019
Overall score
Fantasties.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Fantasties.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Mari V - Feb 2019
Overall score
Clean, convenient accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Silwerskoon, gerieflike verblyf.
Die eenheid is pragtig met 'n goed toegeruste kombuis en elke denkbare gerief wat mens vir selfsorg nodig het. Beeldskone uitsig en 'n lekker stoepie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Fantasties, ek is baie bly om te hoor dat julle dit so geniet het.
Jan B - Feb 2019
Overall score
Very neat and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en gerieflik.
Baie ruimte. Als wat mens nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Baie bly dat julle die kuiertjie geniet het!
Dankie
Ferdi O - Feb 2019
Overall score
This is an awesome place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n awesome plek.
Baie netjies en skoon, baie sentraal. Janet die opsigter is 'n juweel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Baie baie bly om dit te hoor!
Heleen T - Jan 2019
Overall score
Very convenient apartment with an owner who is very nice and immediately contacted us.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflike woonstel met 'n eienaar wat baie oulik is en dadelik in kontak gekom het met ons.
Baie gerieflike woonstel op die see met 'n stoep en see-uitsig. Die woonstel was nog die mooiste woonstel wat ons as 'n gesin in gewoon het netjies en skoon ons het sommer tuis gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Ek is so baie bly dat julle die plekkie geniet het en hoop om julle sommer gou weer te sien!
Marizaan V - Jan 2019
Overall score
Definitief waarde vir geld en baie netjies.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Baie Dankie Marizaan.
Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.
Collette O - Jan 2019
Overall score
Pragtige woonstel, het lekker gebly, baie goed geleë, het alles wat jy nodig het.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Vreeslik jammer oor die harde musiek in die parkeer area, dit was ongelukkig buite ons beheer.
Corrie B - Dec 2018
Overall score
Uitstekend.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Vreeslik dankie Corrie,
Bly dat julle dit geniet het.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Mark A - Oct 2018
Overall score
Value for money and a pleasure to stay here, especially with the beach and shops so close.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld en 'n plesier om by te bly, veral met die strand en winkels so naby.
Ons het vir 'n langnaweek buite seisoen by Sandy Toes & Salty Kisses bespreek. Die woonstel was skoon en baie netjies en ruim. Ons was baie beïndruk hoe goed die woostel toegerus was, veral met 'n baba saam het dit dinge baie vergemaklik. Ons sal gerus weer daar gaan bly as dit beskikbaar is in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het en dankie vir die positiewe terugvoer!
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Janie E - Oct 2018
Overall score
'n Baie gesellig, netjies, volledige toegeruste woonstel, ideale ligging.
Sandy Toes & Salty Kisses's response
Hi Janie,
Vreeslik dankie. Ons is baie bly dat julle die kuiertjie geniet het.
Hoop om julle gou weer te sien.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 89 Beach Road, Montrose 107, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- All ages welcome