Tzaneen Accommodation at Sanloo Manor | TravelGround
+12

Sanloo Manor

25 reviews
Guest House

Review Summary

3.7 out of 5from 25 reviews for Sanloo Manor
Cleanliness
3.6/5
Service
3.4/5
Location
4.1/5
Safety
3.8/5
Value for money
3.6/5
Elsa B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elsa B
Family with teenagers

Gemaklike kamers, netjiese omgewing. waarde vir geld ontbyt.

Ons was net een nag daar, maar het rustig geslaap in netjiese skoon kamer.

Jennifer G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jennifer G
On business

Wonderful accommodation, just avoid the restaurant.

The accommodation was excellent, rooms tidy, clean and comfortable. But the dinner in the restaurant / dining room was a disaster! Almost none of the dishes on the menu were available and the service was terribly bad. We finally walked out and went to Spur. Would love to stay there again, but just hope it is addressed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf, vermy net die restaurant.

Die verblyf was uitstekend gewees, kamers netjies, skoon en gerieflik. Maar die aandete in die restaurant/eetkamer was 'n ramp! Omtrent geen van geregte op die spyskaart was beskikbaar nie en die diens was verskriklik sleg. Ons het maar uiteindelik uitgeloop en Spur toe gegaan. Sal graag weer daar wil bly, maar hoop net daar word aandag gegee aan dit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juanita V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Juanita V
With spouse/partner

Dirty.

Room was dirty, beds weren't made up clean!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vuil.

Kamer was vuil. Beddens nie skoon oorgetrek nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ansie D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Ansie D
With spouse/partner

Nie 'n lekker ervaring gewees.

Ons reis gereeld na Tzaneen vanaf Worcester. Ons het voorheen al by Sanloo se tuineenhede oorgeslaap, wat netjies maar baie basies was. Ons het hierdie keer 'n luukse dubbelkamer bespreek. Met ons aankoms het ontvangs gesit/lê op die bank en vandaar met ons gekommunikeer! Ons is bejaardes en moes daarna self ons bagasie met die trappe opsleep na ons kamer. Die luukse kamer het n dubbelbed, een stoel, klein tafeltjie met ketel en een sakkie elk koffie, rooibos-, gewone tee asook 2 suiker en 2 verromer op gehad. Dunste plastiek teelepeltjies om mee te roer. Ons het die wonderlike keuse gehad wie wat gaan drink en of ons dit vanaand of moreoggend gaan drink. Geen yskassie om iets koel te hou om te drink of te eet nie. En dis warm in Tzaneen. Toe ons wil gaan stort was daar net handdoeke vir een persoon. Ek is trappe af om vir ontvangs, nog steeds lêend te vra vir nog handdoeke. Hy sal housekeeping kontak wat dit toe later kom afgee het. Daar is net 'n paslaken en warm duvet op bed - geen bolaken. Ons skud toe maar die duvet uit sy sloop en gebruik dit vir 'n laken in die warm weer. Wou lees, maar die lig by bed het nie gewerk nie. Net een bedlampie, het dit toe agter bed omgebring na my kant om te kan lees. Ek dink ons boswa is meer luuks ingerig! Sanloo is baie goed geleë, is n pragtige gebou met mooi tuine. Miskien meer persoonlike toesig deur eienaars en aanbring van net 'n paar basiese benodighede in kamers, sal dit 'n baie lekker blyplek maak. En werk aan die personeel.

Erika V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Erika V
With spouse/partner

Was very relaxing.

Reception on Sunday was done by a waiter. He wasn't even aware that we were arriving on Sunday. Pillows in room have blood marks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie ontspannend.

Ontvangs Sondag is deur 'n kelner gedoen. Hy was nie eens bewus daarvan gemaak dat ons Sondag arriveer nie. Kussings in kamer het bloedmerke op.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wanda J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wanda J
With spouse/partner

Lekker gebly, net baie trappe gehad om te klim. Vir jonger mense geen probleem.

Baie netjies en sentraal geleë. Personeel vriendelik, maar vir ons was dit 'n gedwonge oorslaap en nie 'n gemaklike reisigersbestemming nie. Manlief was in hospitaal en moes volgende dag spesialis sien. Was net 'n oorslaap, nietemin baie goed.

Sanloo Manor's response

Goeiedag Wanda,

Baie dankie vir die vriendelike woorde. Jammer vir die ongerief met die trappe wat geklim moes word.

Ons hoop julle sal weer in die toekoms hier kan bly, as deel van 'n vakansie.

Groete,
Veronica

Sanloo Manor
Sibongile V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sibongile V
With spouse/partner

At least try putting mops for after taking a shower. The water just goes all over.

Cockroaches, please do spring cleaning or at least spray the cupboards.

Sanloo Manor's response

Dear Sibongile,

Kindly contact me regarding the faulty shower so we can fix the issue.

We regularly get in Rentokil for our pest problem, thank you for pointing this out to us. We will follow up with them to rectify the issue.

Regards
Alannah

Sanloo Manor
Hannes V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannes V
With spouse/partner

Dit was baie lekker.

Die verblyf was baie goed. Die ligging is baie goed.

Dirk G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dirk G
With spouse/partner

Pragtige plek.

Sal graag weer daar wil gaan oorslaap in die toekoms.

Rian V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Rian V
On business

Baie teleurgesteld.

Personeel laat jou glad nie welkom voel nie, onvriendelik. Twee oggende in koue water gestort in die winter. Geen toegang tot WiFi. Geen bottel water beskikbaar in kamers met "bar fridge" nie.

Sanloo Manor's response

Good afternoon,

I would like to follow up on this matters, of unfriendly staff when did you check in and at what time round about and who was the person helping you. Also in what room did you sleep?
Unfortunately we do not have bar fridges in all our rooms only in the family rooms, room number 5 and the Honey moon suite.

Kind regards,
Elaine

Sanloo Manor
Herman E - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herman E
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Het lekker gebly en personeel was vriendelik en behulpsaam. Sou 'n yskassie in die kamer waardeer het.

Koos J - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos J
With spouse/partner

Beautiful place with friendly staff. would recommend!

We enjoyed our stay here in this peaceful, quiet area. Good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek met vriendelike personeel, sal beslis aanbeveel!

Ons het heerlik hier gebly in 'n rustige, stil omgewing, goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie Susan D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marie Susan D
With friends

The reception was friendly. The general look of the guesthouse is beautiful.

Room was very basic and not very clean, for instance dust on the stool, mirror in room not clean, windows very dirty, walls have a lot of marks on them, floor not clean. Shower also not clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ontvangs was vriendelik. Die algemene voorkoms van die gastehuis baie mooi.

Kamer was baie basies en nie mooi skoon nie, byvoorbeeld stof op die stoel, spieël in kamer nie skoon, ruite baie vuil, mure baie merke, vloer nie mooi skoon nie. Stort ook nie mooi skoon nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Judy V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Judy V
With spouse/partner

Recommended.

Clean bedding and towels. Lovely, hot running water. Quiet surroundings.

Sanloo Manor's response

Thank you, Judy, for taking the time to review Sanloo Manor. We are so happy to hear you enjoyed your stay with us.
Hope to see you again soon.
Warm Regards,
Tina VD Westhuizen

Sanloo Manor
Johan M - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan M
On business

Value for money.

Breakfast was good and room was comfortable. Did not eat dinner there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Ontbyt was goed en kamer gerieflik. Het nie aandete daar geëet nie. Kan dus nie mening lug oor gehalte en prys nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sanloo Manor's response

Baie dankie Johan, ons wardeer dat jy die tyd gevat het om vir ons terugvoering te gee. Ons is baie bly om te hoor jy het dit geniet om hier by ons te bly. Ek hoop om jou gou weer te sien.
Groete,
Tina VD Westhuizen

Sanloo Manor
Caron V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caron V
On business

It was an enjoyable stay, since it was my first time sleeping over in a guest house.

The food was delicious. Room was clean and neat.

Sanloo Manor's response

Thank you Caron.
We appreciate your taking the time to review Sanloo Manor.
We are pleased that you enjoyed your stay and hope to see you again.
Warm regards,
Alannah Martens

Sanloo Manor
Tonie G - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tonie G
Family with young children

Waarde vir geld.

Dit was goed. Ons het ongelukkig nie 'n gesinskamer gekry nie en moes 2 enkelkamers neem. Alles was in orde en personeel was vriendelik en kamers was skoon.

Sophia L - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sophia L
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Sanloo Manor bied skoon en netjiese verblyf.

Sanloo Manor's response

Dankie waardeer.

Sanloo Manor
Natasha V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha V
With spouse/partner

Baie mooi en ons het geweldig gemaklik gevoel!

Ons is mense wat nogal vol nonsens is as dit by oorslaap kom. Ons het wel gevind Sanloo Manor is pragtig en baie mooi netjies en skoon. Ons het 'n heerlike tyd gehad, en gevind die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir 'n heerlike oornag plek.

Gary B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gary B
With spouse/partner

Peaceful.

The accommodation was comfortable enough, but unfortunately the unit was not serviced properly as the shower tiles were not clean and there was only one bath towel. Although this was sorted out promptly when pointed out. A bar fridge would have been appreciated. We did have a lovely dinner in the dining room.

Lyn K - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Lyn K
With spouse/partner

Dit was baie lekker en gerieflik.

Die enigste probleem wat nogal ernstig was, was die TV wat heeltemal te klein was en die swak keuse van kanale om van te kies. Die yskas in die kamer was ook af toe ons daar aangekom het en het teen die volgende oggend steeds nie afkoeltemperatuur bereik nie.

Loandri B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Loandri B
With spouse/partner

Aangenaam en rustig.

Rustige atmosfeer, lekker ontbyt!

Dalene B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Dalene B
With spouse/partner

Teleurstellend. Die foto's skep 'n wanindruk. Sanloo Manor is nie 'n plek om te rus nie - moontlik net vir besigheidsmense wat wil oornag en die volgende dag weer vroeg vertrek.

Sanloo Manor is beslis nie vir gaste wat 'n week wil gaan rus nie! 'n Wanindruk word geskep van netjiese kamers met pragtige strooikussings en stylvolle meubels. Dit lyk heel luuks. Sal graag wil weet wat van die pragtige bedlampie geword het wat op die foto is – dit sou nogal meer gerieflik gewees het. Die “Garden Rooms” is g'n tuinkamers nie, dit is ‘n dubbelverdieping kamerblok in ‘n parkeer-area. Verder maak hul melding van "Gratis WiFi", maar ongelukkig was ons ontnugter om uit te vind dat dit net beskikbaar is in sekere dele van die hoofgebou, dus geen WiFi hoegenaamd in die "Garden Rooms" nie. Daar word ook melding gemaak van kombuisgeriewe en tot nou toe kon niemand vir ons aandui waar die kombuis is waar ons bv. 'n slaai kon maak of kos kon opwarm nie. Ons het vooraf gereël vir 'n kroeg-yskas in ons kamer, aangesien ons 'n volle week daar bly, maar daar was geen teken daarvan in die kamer by aankoms nie en daar was slegs handdoeke vir 1 persoon terwyl die bespreking vir 2 volwassenes was. Die afstandbeheer vir die lugversorging het nie gewerk nie, selfs nie eers nadat ons hulp gevra het nie. Daar is geen kas of laaie vir klere in die kamer nie, net 'n ystertjie met 5 hangers waar jy klere kan hang (wat nie veel gewig kan dra nie) en 'n tafel/rak waarop jy 'n tas kan neersit. Geen gemakstoel nie. Daar was geen tee in die kamer by aankoms nie en menige dae moes ons daarsonder klaarkom. Geen teelepels nie, ons was voorsien van plastieklepeltjies wat eintlik 'n skande was. Ons moes selfs op ‘n stadium sonder toiletpapier klaarkom, want die skoonmaker het dit nie aangevul nie. Van goeie nagrus kan jy vergeet, elke kamer om jou of onder jou se waterpype raas wanneer die ander gaste stort of as iemand die toilet gebruik. Die mure is so dun dat jy tot na 12 sommige nagte, na die bure se geselskap moes luister (elke woord hoorbaar). Omdat die kamers in die parkeerarea geleë is, word jy van baie vroeg soggens wakker gemaak van al die gaste wat verbystap om ontbyt te gaan eet en lawaai of bagasie verby neem en motors wat opwarm voor hulle vertrek. Die bome agter en voor die blok kamers, was baie hoog en die takke het snags oor die sinkdak geskuur wanneer die wind gewaai het, wat ‘n aaklige geluid tot gevolg gehad het. Ons het dit onder bestuur se aandag gebring maar daar was net aan die voorste bome aandag geskenk, so die probleem was nie werklik opgelos nie. Ons was ‘n kamer aangebied met ‘n kas, maar die kas het die kamer net nog kleiner laat lyk. Om alles te kroon het ons ‘n rekening vir 1 ontbyt gekry, wat by ons finale rekening ingereken was, terwyl nie een van ons ontbyt geniet het nie en as ons sou, wie het gekyk en wie het geëet? Die eienaar en die dame wat aan diens was, was behulpsaam en het probeer om die tekortkominge reg te stel by aankoms, maar ongelukkig is die eerste indrukke die blywende indrukke. Daar is veel meer om oor te kla, maar ons verkies om net die bg. onder voornemende gaste se aandag te bring.

Maureen K - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Maureen K
Family with young children

Lekker geslaap!

Ongelukkig was daar slegs een bababed.

Amanda T - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda T
With spouse/partner

Dit was heerlik om daar oor te slaap, rustig, gemaklik, ek en my man se ons sal definitief weer van hulle dienste gebruik maak.

Ons het oorgeslaap by Sanloo Manor vir Valentynsaand. Ons wou 'n bietjie van ons kindertjies af. Dit was definitief die moeite werd. Ons het lekker geslaap. Dis so rustig en stil en jy voel so tuis soos by jou eie huis. Ons sal definitief terugkom.

From R660
per night (for 2 people)
From R660
per night (for 2 people)
From R660
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 67 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Fees Street, Sentra Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkYmU5ZTE0LTIwZTEtNDhjMi1hNjU2LWEwMmM3OWRjNDIwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R660  per night (for 2 people) 25 5 1 4 3 Fees Street Sentra Park 0850 Limpopo 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -23.834590964177 30.153664606152
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com