SANParks Basotho Cultural Village Rest Camp
Review Summary
Vishant R - Jan 2020
Overall score
The most peaceful location in this beautiful park.
Angela K - Jun 2019
Overall score
Tranquility and close to nature.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Stilte en naby die natuur.
Die akkommodasie is basies maar als wat nodig is was tot ons beskikking. Die bekleedsel (upholstery) mag maar vervang word. Badkamer is nuut oorgedoen. Daar loop bokke en sebras reg voor die huisies rond. Die pad is ver genoeg om nie die verkeer te hoor maar naby genoeg om vinnig op roete te kom. Die plek is nie vir mense wie verkies om naby winkels, eetplekke en heeltyd doenig op hul selfone te wees nie. Daar is ook geen TV nie. Ons sal weer daar gaan bly, die omgewing is pragtig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rochelle F - Apr 2019
Overall score
Skoon en netjiese verblyf.
Read moreRonnie G - Apr 2019
Overall score
Ek kom al jare daar, in die hele park, nie net cultural village nie. Is verlief op die area.
Christo G - Mar 2019
Overall score
Niks om te doen nie.
- Capacity: 72 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: Off the R712, Golden Gate Highlands National Park, Phuthaditjhaba, 9869, Free State
- All ages welcome