The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at SANParks Bontebok National Park | TravelGround
+72

SANParks Bontebok National Park

7 reviews
Self Catering

Review Summary

3.9 out of 5from 7 reviews for SANParks Bontebok National Park
Cleanliness
4.3/5
Service
3.1/5
Location
4.1/5
Safety
4.6/5
Value for money
3.6/5
Garth H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Garth H
Family with young children

Ons eerste besoek aan Bontebok was beslis lekker!

Ons geniet dit om SANParke te besoek. Die mense is vriendelik en al die geriewe is silwerskoon. Die akkommodasie bied ook alles wat mens benodig. Sal beslis weer besoek.

Jean-pierre M - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean-pierre M
Individual traveler

Will go again.

Was very nice, everything beautifully clean. And hot water on tap.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal weer gaan.

Was baie mooi, alles pragtig skoon. En warm water on tap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anzel P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anzel P

Rustig en baie netjies.

Ons het baie lekker gebly, netjiese en skoon plek en rustig. Sal weer gaan.

Merle B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Merle B
Individual traveler

Bontebok Park is a wonderful, quiet, scenic park.

I really enjoyed my overnight stay in this scenic, quiet and very well maintained park.

Esmé T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Esmé T
With spouse/partner

Wat 'n teleurstelling!

Kampterrein by die rivier het geen ablusiegeriewe naby nie, en dit lyk ook glad nie soos op die webtuiste nie. Geen groen gras en ook omtrent nie bome nie. Wees versigtig om te glo wat jy op die webtuiste sien.

Dj S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dj S
With spouse/partner

Baie mooi en veilig vir kinders. Dankie.

Was baie lekker gewees. Net padaanwysings na die kampplek wat nie mooi duidelik is nie, maar was 'n ongelooflike ervaring. Dankie.

SANParks Bontebok National Park's response

Goeie Dag DJ,

Dankie vir u gewaardeerde terugvoer. Ons is bly jy het jou verblyf in een van ons kampe geniet.

Vriendelike groete
SanParks

SANParks Bontebok National Park
Tertia N - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Tertia N
Family with young children

Pragtige ligging, maar die chalets het onderhoud dringend nodig

Die park is pragtig soos gewoonlik en ons het die tydjie geniet. Ongelukkig kon die Sanparks personeel nie ons LekkeSlaap bespreking op hulle stelsel vind nie. Ons moes hulle help om uiteindelik die LekkeSlaap verwysingsnommer in die 'party name' veld in hul databasis op te spoor. Verder was daar gedurige kortsluitings in die huisie was die krag laat afskop het. Ons moes die geyser afsit by die kontrolebord sodat ons die yskas en ligte aan die gang kon hou - koue storte vir ons en die kinders moes in 'n kommetjie bad. Die tweeplaatstofie het my gedurig geskok terwyl ek probeer kosmaak. Die tweeplaatstofie raak omtrent aan die blindings - n brandgevaar. Die mense in die huisie langsaan het heel aand rumoer en harde musiek gespeel. Ons sal weer teruggaan, maar liewer kamp - die chalets is nie die geld werd nie.

From R288
per night (for 2 people)
From R288
per night (for 2 people)
From R288
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 262 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 km off the N2, Swellendam, 6740, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALnLndx1s7gkCrs37np0JZVmrRdI5rECcaN0hXUjf6njASr6m8H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R288  per night (for 2 people) 7 5 1 4 5 km off the N2 Swellendam 6740 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.112777777778 20.628888888889
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!