The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at SANParks Lower Sabie Rest Camp | TravelGround
+142

SANParks Lower Sabie Rest Camp

6 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 6 reviews for SANParks Lower Sabie Rest Camp
Cleanliness
4.0/5
Service
4.0/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
3.5/5
Erika V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika V
With spouse/partner

Ons het 'n klompie wild gesien wat 'n belewenis was.

Op ons tweede dag daar het ons 'n luiperd op ons pad gesien wat lekker uitgerek gelê het op 'n klip. Ek beveel aan dat as jy gaan kuier juis om wild te sien moet jy by die hekke uitgaan wanneer hulle oopmaak. Dit is wanneer jy die beste wild sal sien. Vat genoeg koffie saam in jou fles want die pad kan maar lank raak en beplan jou roete die vorige aand. Ons het 'n paar toeriste gehad wat maar vinnig verby die roetes ry wat wild wegskrik dus het ons maar vroegoggend uitgery sodat ons eerste op die pad kan wees en alles vir onsself kan hê. Die olifante kan jou 'n goeie 40 min ophou want dit was warm en het koelte gesoek maar was 'n prentjie wat jy nie vir enige persoon kan verduidelik nie. Dit is 'n moet uitstappie en sal beslis weer teruggaan sonder twyfel.

SANParks Lower Sabie Rest Camp's response

Goeiedag Erika,
Baie dankie vir jou resensie. Ek is baie bly om te hoor julle het die geleentheid gehad om so baie diere te sien. Jul het baie goed beplan en ek hoop ons kan jul gou weer akkommodeer.
Groete,
SANParke

SANParks Lower Sabie Rest Camp
Christa D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christa D
With spouse/partner

'n Besliste wenner!

Het vir 2 nagte by Lower Sabie oornag. Die kamp is heerlik sentraal geleë. Baie wild om Lower Sabie gesien Winkel uitstekend toegerus. Lieflike restaurant. Die eenheid waarin ons gebly het was baie mooi skoon en netjies. Sal beslis in die toekoms weer hier wil oornag.

Wian D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wian D
With spouse/partner

Verblyf netjies en skoon. Baie wild om te sien.

Die eenhede is baie skoon en prakties. Word daagliks skoongemaak en die lugreëling ‘n lafenis in die Desember-hitte. Daar is baie wild om te sien op die hoofpad tussen Skukuza en Onder Sabie. Staan net vroeg op. Jy gaan beslis leeus, wildehonde en selfs ‘n luiperd sien.

Vincent H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Vincent H
Family with teenagers

Night in Lower Sabie Rest Camp.

See stars.

Sandra L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra L
Family with young children

One night in a hut. Four people. Bed good. Good situation for the toilet.

Quiet night, everything is clean. Awakening with baboons running on the roof, it was very funny. Sanitary, very clean and easily accessible for a family. All French people on vacation were grouped in the same unit. So nice to discuss exchange experience. Thank you.

Christiaan L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Christiaan L
With spouse/partner

Nie soos beskrywing nie.

Kamers glad nie soos op foto's. Kombuis glad nie deel van die kamer, maar 'n aparte vertrek. Badkamer ook glad nie soos op foto's nie. Was baie teleurgesteld, want niks was soos op die foto's nie.

From R414
per night (for 2 people)
From R414
per night (for 2 people)
From R414
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 461 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the S82, Kruger National Park, Skukuza, 1350, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXVETlVzFtwHIgkDEWWH4Qt8ton2NtEQFMHzQhsJVJUww4g51cj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R414  per night (for 2 people) 6 5 1 5 Off the S82 Kruger National Park 1350 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -25.119886140677 31.915125830688
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!