The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Santorini 207A | TravelGround
+32

Santorini 207A

27 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 27 reviews for Santorini 207A
Cleanliness
4.8/5
Service
4.5/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.8/5
Sjouke J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sjouke J
Family with teenagers

Die eenheid is baie gerieflik, skoon en op die hoofstrand.

Die eenheid is sentraal.

Dalene K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene K

Pragtige uitsig oor die see, gerieflik, skoon en netjies.

Ek kan nie genoeg dankie sê vir LekkeSlaap en die eienaar wat ons in 'n krisistyd so mooi gehelp het nie. LekkeSlaap het uit hulle pad gegaan, letterlik above and beyond. Ek wil net weereens baie dankie sê. Dit word uit ons harte waardeer. Net jammer dit was vir so 'n kort tydjie.

Belinda S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda S
With spouse/partner

Onvergeetlik! Pragtige see uitsig!

Pragtig en netjiese woonstel met die mooiste see uitsig.

Santorini 207A's response

Baie dankie Belinda.
Alle seën vir julle.

Santorini 207A
Morris D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morris D
Family with teenagers

Just perfect for large family across the main beach.

Perfect location for large family.

Sonnette B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Sonnette B
Family with young children

Woonstel was skoon met 'n pragtige see-uitsig, maar ligging was bietjie onveilig.

Woonstel was skoon met 'n pragtige see-uitsig, maar ongelukkig was die ligging nie die beste nie. Dit was naby die hoofstrand en taxis en busse het mense aangery en voor die woonstel gestop. Mense het partytjie in die publieke parkering voor die woonstel gehou. Die stappie na die strand was kort, maar met 2 jong kinders het ons onveilig gevoel en eerder gery en ons dae by 'n ander strand deurgebring.

Sidney R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sidney R
Family with teenagers

Het dit baie geniet.

Die woonstel is baie goed toegerus, en baie skoon. Was rêrig die geld werd.

Adriaan L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan L
With spouse/partner

Spacious and nice.

Lovely sea view. Walking distance from shops and beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim en heerlik.

Lieflike see-uitsig. Stapafstand van winkels en strand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paul S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul S
With spouse/partner

Excellent holiday venue in the Margate area.

Excellent ocean view, close to shops, the main beach and restaurants. We will definitely recommend Santorini 207A. The flat was clean upon arrival, well maintained and everything was in good working order. The surrounding area does not seem like to safest and best maintained area on the South Coast but the complex itself is very safe and well-maintained.

Santorini 207A's response

Thank you Paul

I am thrilled that you enjoyed your stay. Blessings and take care.

Best regards
Monuko

Santorini 207A
Juanke B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Juanke B
With spouse/partner

Die eienaar is ongeskik.

Sien sterre.

Santorini 207A's response

Beste Juanke,

My bedoeling was om reguit eerder as ongeskik te wees.

Dit is jammer dat die woonstel na jul vertrek in 'n haglikge toestand agtergelaat is. Jou metgesel, wie se taalgebruik nie veel aan die verbeelding oorlaat nie, het geen respek vir ander se eiendom asook reëls nie. Dit word uitdruklik genoem in die reëls dat geen gerokery in die eenheid toegelaat word nie. Ek stel 'n luukse eenheid beskikbaar aan die publiek teen goeie tariewe, wat ongelukkig deur julle misbruik is en waarop ek myself toe uitgespreek het.

In my opinie, vind ek jou resensie onnodig aanvallend en moontlik moedswillig, maar ek vergewe dit en berus my daarby dat dit teenstrydig is met al die resensies wat ek tot dusver ontvang het.

Uiteindelik stem ek saam met die stelling dat karakter integriteit bepaal.

Vriendelike groete,
Monuko (Eienaar)

Santorini 207A
Imilda V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Imilda V

Neat, spacious, clean, beautiful place.

The apartment is well located and lots of entries. Will definitely go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, ruim, skoon, pragtige plek.

Die woonstel is goed geleë en baie entries. Sal beslis weer soontoe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Santorini 207A's response

Baie dankie Imilda,

Julle is enige tyd weer welkom.

Groete en baie seën.

Santorini 207A
Brenden N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brenden N
Family with young children

It was a lovely unit.

It would be nice if the shower head can change, and if there could be DStv.

Santorini 207A's response

I am glad that you enjoyed it. I prefer not to have DStv at the unit because it is a holiday apartment and it is a "getaway" haven from the everyday rush in the city. I am not sure what you mean with regards to the showerhead, do you mean it must have different settings such as a jet pulse. Best regards, Monuko.

Santorini 207A
Mari J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari J
With spouse/partner

Santorini 207A is ruim, binneversiering is pragtig, alles wat jy nodig het is daar en die see-uitsig is asemrowend.

Ons het ons verblyf in Santorini 207A baie geniet. Die eenheid is ruim en pragtig versier, alles wat jy nodig het is daar. As jy op die patio sit of staan het jy 'n asemrowende uitsig op Margate se strand, see en pier. Dis loopafstand van die see en naby die nodige winkels en restaurante. My lewensmaat se laaste wens was om see toe te gaan. Ons is baie bly ons het Santorini 207A gekies. Hy kon in die bed lê en die see en pier uitsig geniet. Ons sal enigeen aanbeveel om in Santorini 207A te gaan bly.

Santorini 207A's response

Dankie Mari.

Ek is bly julle het die verblyf geniet. Alle voorspoed vir julle.

Groete
Monuko

Santorini 207A
Ettienne S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ettienne S
Family with young children

Smart clean and comfortable.

See stars.

Heather R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heather R
Family with teenagers

Absolutely stunning.

What a fantastic holiday we had and will certainly be back next year. The unit is immaculate with very comfortable furnishings. The view from the balcony is unbelievable and I miss it already.

Santorini 207A's response

I am thrilled that you enjoyed your holiday and the unit.
You are welcome anytime.

Santorini 207A
Hester B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester B

Awesome!

Dit was ongelooflik. Die rustigheid, uitsig en dan die see wat jy die heeltyd hoor - sal definitief weer gebruik maak daarvan.

Santorini 207A's response

Baie dankie Hester, ek is bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom.

Santorini 207A
Dries M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries M
With spouse/partner

Puik, puik, puik!

Sal beslis weer kom bly by Santorini, net jammer mens moet 'n lang pad loop strand toe terwyl daar wel 'n hek aan seekant is, maar nie gebruik kan word nie.

Santorini 207A's response

Beste Dries,

Ek is bly julle het dit geniet. Daar is wel 'n sleutel vir die voetgangershek by die seekant aan die gaste se sleutels sowel as aan die spaarsleutels wat in die eenheid voorsien word.

Vriendelike groete,
Monuko

Santorini 207A
Daniel Levi B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel Levi B
Family with teenagers

The accommodation is stunning.

This place was the perfect place for me. It was up to my standards. The furniture and the frames compliment each other perfectly. I will recommend this place to family and friends.

Santorini 207A's response

Thank you Daniel. I am glad you loved it and look forward to welcoming you again.

Kind regards,
Monuko.

Santorini 207A
Tanya L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya L
With spouse/partner

Pragtig, gemaklik en stunning view.

Verblyf was hoogtepunt, groot en gemaklik met stylvolle en gemaklike meubels, air-cons en vol toegerus. Die "view" was ongelooflik mooi en eenheid baie veilig. Dorp self het redelik agteruit gegaan maar die ligging is so dat jy 5 km in alle rigtings kan ry en by mooi dorpies kan gaan inkopies doen of uiteet sonder kommer. Marina Beach is 4 km weg en ongelooflik mooi, veilig en rolstoelvriendelik met 'n tidal pool vir groot en klein. Restaurant op die strand met heerlike kos en baie bekostigbaar. Sal virs eker aanbeveel.

Kim V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kim V
With spouse/partner

Enjoyed the stay and the place is beautiful!

Would recommend Santorini 207A to anyone for its beautiful view. The security is good and the place is clean. Enjoyed the stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly en die plekkie is pragtig!

Sal Santorini 207A vir enige iemand aan beveel pragtige view, sekuriteit is goed en plekkie is mooi skoon baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jessica A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jessica A
Family with young children

Dit was 'n heerlike gesinsvakansie.

Ons het baie lekker gebly.

Janine R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine R

Excellent - I'll definitely visit again.

It was a short trip getaway for my dad, which turned into an emotional family holiday. The sea view was amazing. The ocean waves crashing against the rocks provided peace and tranquillity for all of us. The apartment was clean, and beautiful, pictures that are advertised are not a lie. I would definitely recommend this to anyone. The fact that it was overcast was minor as we were happy to stay indoors and relax on the balcony watching the dolphins and whales out at sea. Thank you for our wonderful, fun filled and precious memories.

Santorini 207A's response

Hi Janine. I am always thrilled when guests enjoy their stay thoroughly. You are welcome anytime.

Kind regards,
Monuko.

Santorini 207A
Nelmie V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelmie V

Beyond stunning, love this place!

Stunning place! Will come back any day. Definitely the best sea view and tidiest place I've ever seen!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning verby, mal oor die plek!

Pragtige plek! Sal enige tyd weer teruggaan. Definitief die beste see-uitsig en die netjieste plek wat ek nog gesien het!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Santorini 207A's response

Hi Nelmie
Ek is bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom, groete.

Santorini 207A
Greg S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Greg S
With spouse/partner

Asemrowend met ongelooflike uitsigte.

Santorini 207A het ongelooflike mooi uitsigte or die see en kan die branders hoor breek in elke vertrek van die huis. Die plek is skoon en netjies en het 'n asemrowende lekker atmosfeer.

Valerie K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Valerie K
Family with young children

Absolutely beautiful.

Luxury and home combined. Stunning!

Lizette C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette C
Family with teenagers

Gemaklik, gerieflik, fantasties!

Baie gemaklike beddens en meubels. Volledig toegeruste kombuis plus die bonus van 'n wasmasjien en tuimeldroer (geen tydmors by laundromats nie!) Jy kan nie vra vir 'n beter ligging nie. Paar minute stap na die strand toe. En die cherry op die koek vir my was die fantastiese balkon waar 'n mens net kon ontspan en die dolfyne en walvisse dophou. Ek kan die woonstel sterk aanbeveel en wil definitief weer teruggaan. Fantasties!

Santorini 207A's response

Baie dankie Lizette. Julle is enige tyd weer welkom!

Santorini 207A
Lelani D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelani D

Wonderlik.

Baie netjiese plek, uitsig is fantasties en loopafstand van alles.

Santorini 207A's response

Baie dankie Lelanie. Ek is bly julle het dit geniet.

Vriendelike groete,
Monuko.

Santorini 207A
Michelle B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle B
With spouse/partner

Any time again.

Santorini is a wonderful place to stay, it is clean, neat, saf, and has everything you need inside. Santorini is big enough for 6 people there is a lot of space, beautiful sea view, within walking distance of main beach, restaurants and shops. There is a nice swimming pool, it is very quiet (outside season). Thank you to the owner who made it so comfortable for us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Enige tyd weer.

Santorini is 'n wonderlike plek om te bly, dis skoon, netjies, veilig en als binne wat mens nodig het. Santorini is groot genoeg vir 6 mense daar is baie spasie, pragtige see-uitsig, loopafstand van die hoofstrand, eetplekke en winkels. Daar is 'n lekker swemband, dis baie stil (buite seisoen). Dankie aan die eienaar wat dit so gemaklik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Santorini 207A's response

Hi Michelle.
Ek is baie bly om te hoor dat julle julle tydjie terdeë geniet het. Baie dankie vir julle ondersteuning en hoop om 207A Santorini weer tot julle diens beskikbaar te stel.
Vriendelike groete
Monuko van Niekerk

Santorini 207A
was R1 090
From R818
per night (sleeps 6)
was R1 090
From R818
per night (sleeps 6)
was R1 090
From R818
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 10 Finnis Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3ZDkzNzRmLTQ4ZjMtNDZlNS05MGIwLWU4YzZmOTVhZmVlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090, now From R818  per night (sleeps 6) 27 5 1 5 10 Finnis Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-23:00 09:00 -30.86416717368 30.371195822954
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!