Santos Bay Accommodation at SantoSea | TravelGround
+31

SantoSea

12 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 12 reviews for SantoSea
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Elizma D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elizma D
With spouse/partner

C'est la vie!

Die eienaar het ons persoonlik gekontak om seker te maak dat ons die tydjie daar geniet. Die woonstel is puik, netjies en skoon. Ons het heerlik gebly en wat kan mens meer sê as jy op die drumpel van die strand is.

SantoSea's response

Hey Elizma.
Ek is bly julle het dit geniet.
Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het.
Kom kuier gerus weer.
Groete Ferdie

SantoSea
Ilze D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilze D
With spouse/partner

Uitstekend toegeruste en netjiese blyplek!

SantoSea woonstel is uiters netjies en baie goed toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig he. Toegang tot die woonstel was eenvoudig en die kommunikasie met die eienaar was uitstekend!

SantoSea's response

Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Kom kuier gerus weer. Groete Ferdie

SantoSea
Millicent B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Millicent B
With spouse/partner

Ons kuier by SantoSea was fantasties gewees.

Ferdie, jy is 'n ster en dankie vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Ons sien jou weer binnekort. Value for money.

SantoSea's response

Ek is baie bly julle het dit geniet, en dat julle Santosea gekies het. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Kom kuier gerus weer Groete Ferdie

SantoSea
Lizl V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizl V
With spouse/partner

Het baie lekker gebly en was heerlik om die see te hoor en te sien as jy wakker word elke oggend.

Dit is duidelik dat die eienaars baie moeite doen om jou te laat tuis voel en alles was daar wat mens dalk sou nodig hê. Sal beslis weer daar bly as ons Mosselbaai besoek.

Andries G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries G
On business

Santos was really the best unit to stay in.

I can really recommend Santos no 10, for comfort cleanliness and the most of all is the positioning of the unit. If I can recommend, the bath shower is a bit slippery and a hand rail on the wall would be nice. We will definitely use this unit again if we are down in Mossel Bay again.

SantoSea's response

Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die eenheid so netjies gelaat het. Dankie vir die mooi woorde en opbouende kritiek. Ek is besig om dit reg te stel, het reeds die mat in die bad gesit en die hand rail gekoop. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Ferdie

SantoSea
Annelize C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize C
With spouse/partner

Lovely place to stay.

Close to the beach.

SantoSea's response

Ek is baie bly julle het dit geniet.
Ek hoop julle het die rugby geniet, kom kuier gerus weer.
Groete,
Ferdie

SantoSea
Lydia D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia D
With spouse/partner

Heerlike verblyf en n vriendelike gasheer.

Baie dankie SantoSea vir 'n heerlike naweek. Hierdie plekkie is regtig ideal vir 'n lekker wegbreek. Die plekkie is so cosy met 'n toegeruste kombuis, baie netjies, smaakvol en het alles wat jy nodig het en nog meer. Baie goed geleë. Ek sal beslis weer kom. Weereens dankie. Sal die plekkie vir enige een aanbeveel.

Renee B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renee B
With spouse/partner

Wonderful visit and the place is beautifully decorated and has a beautiful view.

Full marks for the most enjoyable stay with beautiful views.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gekuier en die plek is pragtig ingerig en het 'n pragtige uitsig.

Volpunte vir die lekkerste verblyf met pragtige uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

SantoSea's response

Ek is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete
Ferdie

SantoSea
Danie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie V
With spouse/partner

Woonstel pragtig en goed ingerig.

Ferdie het ons baie vriendelik ontvang en was baie gasvry. Hy het die ekstra myl geloop om aan ons persoonlike behoeftes te voorsien. Die woonstel is pragtig en voorsien aan alle behoefte plus nog meer. Kan die woonstel enige tyd aanbeveel.

SantoSea's response

Dit was lekker om julle te ontmoet. Ek is bly ek kon help, kom kuier gerus weer. Groete, Ferdie.

SantoSea
Dodie D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dodie D
With spouse/partner

'n Wonderlike ervaring!

Ons het 'n fantastiese verblyf gehad. Pragtige woonstel, gerieflike en knus. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam.

This review has been translated,click hereto view the original version.

A wonderful experience!

We had a fantastic stay. Beautiful apartment, comfortable and cosy. Hosts friendly and helpful.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

SantoSea's response

Dodie en haar man was baie gawe gaste. Dit was lekker om hulle te ontmoet. Ek kan hulle vir enige person aanbeveel. Groete, Ferdie.

SantoSea
Henriëtte M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriëtte M
With spouse/partner

Pragtige uitsig! Netjies en skoon. Vriendelike diens.

Goed geleë. Uitstekende diens ontvang van eienaar. Pragtige uitsig. Netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Shorn  - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shorn
With spouse/partner

Uit die boonste rakke en kan nie wag om weer daar te bly nie.

Die woonstel is regtig van uitstekende standaard. Netjies en al die geriewe wat mens benodig vir 'n selfsorgwoonstel is beskikbaar. Die ligging maak dit egter meer spesiaal. Baie dankie vir so 'n netjiese en georganiseerde eenheid.

From R1 100
per night (sleeps 2)
From R1 100
per night (sleeps 2)
From R1 100
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Munrow Street, Santos Bay, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATZy3Q7UWO5KKH7C5ang3tW8EgdpKcRG46YUNmUleRVPIYpCHGv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (sleeps 2) 12 5 1 5 Munrow Street Santos Bay 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.17802642329 22.135994565468
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com