The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sarel Nelli Accommodation | TravelGround
+22

Sarel Nelli Accommodation

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 10 reviews for Sarel Nelli Accommodation
Cleanliness
4.4/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.7/5
Nico D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico D
With friends

Netjiese waarde vir geld akkomodasie.

Vir die bedrag per dag kan mens nie beter doen nie. Basies, maar netjies en die ligging is by die hoofstrand. Die eetplekke, slaghuis en bottelstoor is alles loopafstand. Beslis waarde vir geld en sal beslis weer daar bly.

Anine K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anine K
With spouse/partner

Uitstekende ligging vir bekostigbare prys.

Dit was heerlik om by oom Sarel en tannie Nellie te bly. Hulle het ons dadelik laat tuis voel. Die ligging is werklik uitstekend en ons kon stap waar ons wou wees. Sal vir seker weer by Sarel Nelli vakansie hou!

Edna R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edna R
With spouse/partner

We enjoyed our stay in this spacious flat.

Very neat and well equipped. Close to town and beach. One of the best places we have stayed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gebly in hierdie ruim woonstel.

Baie netjies en goed toegerus. Lekker naby dorp en strand. Een van die beste plekke waar ons nog oorgebly het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Samantha D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha D
With spouse/partner

Heerlik gekuier met die beste uitsig.

Ons het die naweek van 26 tot 30 April 2018 daar gebly. Uitstekende, bekostigbare verblyf. Beste ligging en die mooiste uitsig. Woonstel is uiters netjies met alles wat jy benodig. Eienaars is vriendelik, gasvry en doen baie moeite. Ons was op die hande gedra. Sal beslis weer daar gaan bly.

Sarel Nelli Accommodation's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet. Dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het. Nellie en Sarel.

Sarel Nelli Accommodation
Tilla D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilla D
With spouse/partner

Kon nie vir beter verblyf gevra het nie, was fantasties!

Het elke oomblik geniet van ons verblyf, was so spyt dat ons so min dae bespreek het, sal definitief vir langer bespreek die volgende keer, die uitsig uit die hoofslaapkamer en sitkamer het dit nog meer spesiaal gemaak. Skoon en netjies. Nellie en Sarel was baie behulpsaam en vriendelik en baie aangename persone.

Johan E - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan E
Family with young children

Perfek vir ons behoefte van oornagverblyf.

Sien gerus die sterre.

Nerine K - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nerine K
Family with teenagers

Baie lekker gewees.

Veral omdat ek enkelma is, met 'n dogter, was dit vir my baie bekostigbaar. Ek beveel hulle sterk aan en sal enige tyd weer daar oorbly.

Dewald M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dewald M
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Meubels oud en verslete. Die woonstel het aandag nodig, maar bied goeie waarde vir geld.

Sarel Nelli Accommodation's response

Ek is baie jammer om te hoor dat die gaste die meubels oud en verslete vind. Die gaste het in die tuin woonstel (Granny flat) gebly. Daar is nog outydse Imbuia hangkaste in en dis glad nie verslete nie maar baie solied en nuut afgeskuur. Die dubbelbed is Cloud Nine en die beddegoed was baie netjies en silwerskoon. Ek wil net meld dat die spesifieke gaste die vensters oop gelos het die dag toe die wind 70 km p uur in Jeffreysbaai gewaai het en alles binne toe vol stof was. Verder wil ek noem dat ek hulle die opsie gegee het om in die luukser woonstel te bly teen net 'n ekstra betaling van R50 per dag maar hulle wou nie. Baie Dankie Nellie

Sarel Nelli Accommodation
Brian C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian C
Family with young children

Excellent location and a good recommendation for the budget traveler.

This was a good overnight stay for us. The garden unit was fine.

Mias V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mias V
With spouse/partner

Die verblyf is goed en bied waarde vir geld.

Alhoewel dit nie luuks is nie, is dit skoon en netjies en goed geleë. As ek een voorstel sal kon maak sal dit wees dat die verhuurder dalk net koffie en tee en wasseep in die eenhede kon plaas.

Sarel Nelli Accommodation's response

Ek wil net meld dat Mias een van die eerste gaste was en dat ek sederdien sy verblyf wel tee, koffie suiker en melk verskaf maar slegs vir oornag gaste en nie vir die volle tydperk van 'n lang verblyf nie. Ek verskaf ook handdoeke en vadoeke en skottelgoed opwas seep Dankie vir die gaste wat terugvoering gee dan weet ek waar ek tekortskiet. Nellie

Sarel Nelli Accommodation
From
R600
per night, for 2 ppl
From
From R600
per night, for 2 ppl
From
R600
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 13:00 to 14:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Da Gama, Jeffreys Bay, 6330, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmM2I5MzA5LTI2MzAtNDRiYi1hYjA3LTU2M2UzNzg5MzQyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night, for 2 ppl 10 5 1 5 15 Da Gama Jeffreys Bay 6330 Eastern Cape 0860 022 102 13:00-14:00 10:00 -34.054749621494 24.922772711115
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!