The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at SarEmm | TravelGround
+11

SarEmm

13 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 13 reviews for SarEmm
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Suzan V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzan V
Family with young children

Home away from home.

Lovely private flat in a quiet neighbourhood. Very central. Very hospitable hosts. Excellent value for money. Highly recommendable.

Patrick S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patrick S
Family with young children

Baie tuis gevoel. Emmie en Sakkie is tops.

Sal beslis weer daar oorbly, Emmie en Sakkie voel soos familie.

SarEmm's response

Dankie Patrick.
Altyd lekker om nuwe gaste te ontvang.
Dankie vir jul review. Ons waardeer dit opreg.
Groete,
SarEmm

SarEmm
Nicole A - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicole A
With friends

Home away from home.

Very beautiful, home away from home, very kind, sincere welcome.

Jacques S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques S
Family with teenagers

What can I say. After this week Sakkie and Emmie are our new family.

Lots of love, caring, hospitality and warmth. Thanks for everything.

SarEmm's response

Baie dankie aan julle.
Dit was heerlik om jul hier te he.

SarEmm
Isabel R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel R
Family with teenagers

Well equipped, neat and nicely decorated.

Our family had a lovely stay, the decor in the apartment is so beautiful. Everything we could need was there, secure parking, comfortable beds, kitchenette for meals, TV, outdoor seating and even a pool. The owners were friendly and helpful. Will definitely stay there again and recommend to others. It is also very centrally located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed toegerus, netjies en keurig versier.

Ons gesin het heerlik gebly, die dekor in die woonstel is so mooi. Daar was alles wat ons kon nodig kry, veilige parkering, gemaklike beddens, kombuisie om etes te maak, TV, buitesitplek en selfs 'n swembad. Die eienaars was vriendelik en hulpvaardig. Sal vir seker weer daar gaan bly en aanbeveel vir ander. Dis ook baie sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

SarEmm's response

Baie dankie aan julle. Was goed om jul te ontmoet. Ons as gasheer behoort ook 'n review te kan skryf oor ons gaste want ook julle verdien n 5-ster. Hoop ons ontmoet weer.
5-ster groete van SarEmm

SarEmm
Manda L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manda L
Family with young children

Sal vir seker weer daar bly.

Warm gevoel van vriendelikheid.

SarEmm's response

Manda jy het n pragtige gesin. Dit was 'n plesier om hul hier te kon he. Dankie dat jul ons gekies het en dankie vir jul mooi resensie. Ek hoop om jul binnekort weer te kan ontvang.

Groete en liefde uit die Kaap.

SarEmm
Liezel S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel S
Family with young children

Dit was fantasties lekker.

Vir seker 'n lekker netjiese plek met alles wat mens nodig het vir 'n huis weg van jou huis. Ons sal vir seker by geen ander plek in die Kaap gaan bly nie. Ons sien gou weer. Regte hartsmense.

SarEmm's response

Baie dankie vir die mooi boodskap, Liezel. Dit was lekker om julle hier te ontvang en ons sien uit na 'n volgende besoek.

Groete,
SarEmm

SarEmm
Elmarie R - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmarie R
Family with young children

Value for money.

SarEmm is a very cosy unit with everything that you need. Very friendly owners even left us Easter eggs under the kids' pillows. Very central and close to everything we wanted to see. Will definitely recommend this accommodation to anyone.

SarEmm's response

Beste Elmarie,

Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop julle het jul vakansie in die Kaap geniet en dat ons julle binnekort weer sal sien.

Groete,
SarEmm

SarEmm
Josephine S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Josephine S
With spouse/partner

Unforgettable time. A house that is thousands of miles away from my own home.

2 friendly, caring people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlike tyd. 'n Huis wat duisende km weg is van my eie huis.

2 vriendelike, omgee-mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

SarEmm's response

Dankie Josephine.
Dit was lekker om jul te kon ontvang. Dit is ook altyd lekker om gaste te hê wat die woonstel netjies aan ons terug besorg. Dankie, ons waardeer dit.

SarEmm
Anita V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anita V
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs en baie netjiese en gemaklike verblyf.

Baie tevrede en beïndruk met die verblyf. Ons het baie welkom gevoel en gemaklik gebly. Die plek is skoon en baie netjies.

SarEmm's response

Dankie Anita, ons waardeer die terugvoer.

SarEmm
Melony H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melony H
Family with young children

'n Huis weg van my huis

Dit was wonderlik om by SarEmm te bly, het welkom veilig en baie lekker gebly. Die eienaars het ons soos familie laat voel my gesin kan nie uitgepraat raak oor hulle gasvryheid nie. Ek is 100% tevrede en dankbaar.

SarEmm's response

Baie dankie Melony vir jou mooi boodskap. Ek hoop dat ons mekaar spoedig weer sal sien. Wees veilig. Wees gelukkig

SarEmm
Connie R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Connie R
On business

SarEmm is 'n baie netjies, skoon en mooi plekkie.

Emmie en Sakkie is baie goeie mense. Hulle het ons baie welkom laat voel. Ons sal enige tyd weer van hulle gebruik maak wanneer ons Kaap toe reis.

SarEmm's response

Baie dankie vir die komplimente. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons daarin geslaag het om ons gaste gemaklik, welkom en gelukkig te hou. Julle sal altyd welkom wees om weer van ons dienste gebruik te maak.
Groete uit die mooie Kaap

SarEmm
Santie S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie S
Family with teenagers

Fantastiese blyplek, dit was wonderlik.

Ons tuiste ver van ons huis. Baie gasvry.

SarEmm's response

Baie dankie Santi. Was baie spesiaal om so 'n pragtige gesin te leer ken. Hoop om jul binnekort weer te sien as jul SA besoek. Seënwense vir julle en baie liefde uit n warm Kaapstad.

SarEmm
From R850
per night (for 4 people)
From R850
per night (for 4 people)
From R850
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 32 Middle Street, Kempenville, 7530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmyS3jo9mn250byIgyWpDmp4ygkpOcGFDEfp59EcRGGaRpDYWNj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R850  per night (for 4 people) 13 5 1 5 32 Middle Street Kempenville 7530 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.898384673691 18.634174715344
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!