The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Satvik Accommodation | TravelGround
+56

Satvik Accommodation

Guest House

Review Summary

2.4 out of 5from 3 reviews for Satvik Accommodation
Cleanliness
2.3/5
Service
2.3/5
Location
2.3/5
Safety
2.3/5
Value for money
2.7/5
Victoria H - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Victoria H
On business

Absolutely disappointed.

The place was disgustingly dirty, pillows and bed were dirty. How do you expect people to sleep in such an environment, especially if I booked it for my staff members that are busy with installations that side.

Nadia R - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia R
Individual traveler

Die kuier was rustig en vriendelik.

Die mense is verwelkomend en hulpvaardig. Die atmosfeer is rustig en mooi die verblyf was lekker en rustig. Ek het die stilte geniet. Als is binne 'n kort afstand.

Angelo L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Angelo L
Individual traveler

Op die webtuiste word dit nie as rugsakreisgersplek beskryf nie.

Was rêrig nie beïndruk oor hoe die plek lyk of minder die manier waarop die ou vir my laat verstaan het ek slaap in ‘n kamer saam met ander mense nie. Ek het al tevore in rugsakreisgerskamers geslaap en het nie ‘n pyn daarmee, het wel ‘n pyn as ek blindelings daarin gaan.

Satvik Accommodation 's response

Ek is jammer dat jy so voel, maar 'n kamer met 'n backpackersdorm beteken net dat 'n kamer met verskeie mense daarin is, daar is tye dat jy alleen in die kamer kan wees, maar nie altyd nie. As jy 'n privaat kamer wou hê, sou jy dit kon aangevra het, maar soos my rekords wys dat jy die aand in die kamer alleen was, was jy dalk op soek na 'n enkelbed kamer wat soos ons geadverteer het, het ons nie. Die volgende kamer wat uit 'n slaapsaal geadverteer word, is 'n privaat kamer vir R 540.00 en die slaapplek is R 180.00. So is alle prente en keuses aanlyn beskikbaar.

Satvik Accommodation
From
R432
per night, for 2 ppl
From
From R432
per night, for 2 ppl
From
R432
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 23 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: GV72 Georges Valley Road, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr5nliDeCTGqENQbf6R4gGIcAgF2OILCes9C0iSb4Wpv7A69PLH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R432  per night, for 2 ppl 3 5 1 3 GV72 Georges Valley Road Tzaneen 0850 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -23.842293378453 30.12188639251
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!