The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Schalkenbosch Wine Estate | TravelGround
+33

Schalkenbosch Wine Estate

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 17 reviews for Schalkenbosch Wine Estate
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Pieter L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter L
With spouse/partner

Ongelooflike ervaring!

As jy stilte, rustigheid en ‘n pragtige omgewing soek, is Schalkenbosch die plek vir jou. Al wat jy hoor, is voëlgeluide en die gekabbel van water in ‘n stroompie nie vêr van die kothuis af nie. Dis die plek waar jy met ‘n glas wyn in die hand buite sit terwyl jou vuur brand en jy kyk hoe die son ondergaan. Die verblyf het al die boksies getick.

Schalkenbosch Wine Estate's response

Baie dankie vir die gawe resensie, Pieter. Ons is so bly julle het n heerlike tyd gehad. Ons hoop ons sien julle weer.

Schalkenbosch Wine Estate
Jaco B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jaco B
With spouse/partner

Mooi in die berge.

Netjiese eenheid met slaapkamer, sitkamer, badkamer en kombuis.

Romy V - Apr 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Romy V
With spouse/partner

Baie rustige atmosfeer en baie mooi area.

Baie vriendelik ontvang en daar is moeite gedoen om te hoor of alles reg was.

Schalkenbosch Wine Estate's response

Ons is so bly om te hoor. Dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit was waarlik n plesier om gaste soos julle hier by Schalkenbosch te hê!

Schalkenbosch Wine Estate
Brandon O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brandon O
Individual traveler

Absolutely beautiful and most relaxing.

Amazing Holiday with so much to do, brilliant mountain bike trails, fishing and most of all just to get away from it all.

Schalkenbosch Wine Estate's response

Dear Brandon,
We were so thrilled to have you and even more so to hear that you had a truly relaxing stay. We look forward to seeing you again soon!

Schalkenbosch Wine Estate
Alicia H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia H
With spouse/partner

Heerlik.

Ons het heerlik by Schalkenbosch gekuier. Die uitsig vanaf ons kothuis is iets wat ek nooit sal vergeet nie - asemrowend mooi. Die plaas is regtig mooi en bitter netjies. Die kothuis was baie gerieflik en oulik ingerig. Ons het regtig geen klagtes oor die plek nie. Daar was oorgenoeg hout en warm water, alles was perfek skoon en die bed het lekker geslaap. Sal die plek beslis aanbeveel en self weer Schalkenbosch besoek.

Schalkenbosch Wine Estate's response

Baie dankie vir die gawe resensie. Ons waardeer dit terdeë. Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom asseblief weer kuier.

Schalkenbosch Wine Estate
Gert O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert O
With spouse/partner

Alle verwagtings oortref.

Eenhede was skoon en netjies. Greg het baie mooi na ons omgesien. Meet as genoeg hout vir braai en kaggel. Net ver genoeg uit die dorp vir vinnige toegang, maar steeds ver genoeg om plaasgevoel te ervaar. Vrye toegang tot die plaas om te stap na hartelus. Omgewing is ongelooflik mooi. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Liezl N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl N
With spouse/partner

Tranquillity to it’s best!

What a beautiful setting in one of my favourite towns! An amazing breakaway from the fast paced city living with beautiful Mountain View’s! We had such a lovely stay and will definitely be back soon!

Schalkenbosch Wine Estate's response

Thank you for staying with us and being such lovely guests. We would love to have you again soon.

Schalkenbosch Wine Estate
Angelique S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique S
With spouse/partner

Oh my word, what a beautiful farm!

What a beautiful farm, gorgeous stay, clean, super neat, breathtaking views and a really friendly host. Two lovely, friendly dogs and beautiful mountain bike trails. We hope to book soon for another visit. Thank you for making our stay so awesome. We desperately needed the break.

Schalkenbosch Wine Estate's response

It was so lovely having you both. We are thrilled to hear that you had such a welcome break. We will see you again when you restock your wine cellar!

Schalkenbosch Wine Estate
Dale L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dale L
Family with young children

Baie lekker naweek gewees, sal weer daar gaan kuier.

Lekker naweek gewees weg van die werk, lekker uitgerus met die kinders.

Schalkenbosch Wine Estate's response

Ons is so bly om te hoor julle het lekker gerus. Dit was 'n voorreg om julle by ons te huisves.

Schalkenbosch Wine Estate
Koos B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos B
With spouse/partner

Safe, quiet and incredibly beautiful.

Beautiful place. Friendliest reception, feels like family receiving you. The sleeping units were superbly equipped. A place that every person should visit. Lastly, of the best wine in the area. Congratulations on the beautiful place and thank you for being part of it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, rustig en ontsettend mooi.

Pragtigste plek. Vriendelikste ontvangs, voel soos familie wat jou ontvang. Die slaap-eenhede was fantasties toegerus. 'n Plek wat elke persoon behoort te besoek. Laastens, van die lekkerste wyn in die omgewing. Geluk met die mooi plek en dankie dat ons kon deel wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Schalkenbosch Wine Estate's response

Baie dankie vir die mooi woorde Koos. Dit was so lekker om jou en jou gesin hier te hê en ek is so bly julle het die lang naweek hier geniet. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Schalkenbosch Wine Estate

Schalkenbosch Wine Estate
Ilse M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Ilse M
Family with young children

Beautiful location.

The farm is situated in a beautiful location with lots of pretty hikes and it's truly beautiful for families with young children with lots of space to play. The cottage is nice and large but unfortunately needs a lot of TLC since it's looking a bit tired. The bedding and curtains were a bit outdated and the furniture was a bit run down. The stoep was great for braai's but not for winter. A cover would've worked. Cleanliness was poor. The beds wasn't dusted out properly and it was very dusty behind the furniture. Kitchen drawers were dusty and filter coffee machine was mouldy with old coffee. Lots of kitchen utensils and crockery to use. Overall nice but not worth the money that was charged.

Schalkenbosch Wine Estate's response

Dear Ilse,

Thank you for taking the time to review the Adventurers Cottage. We will definitely take your comments on board and work hard to make the necessary changes to ultimately get the Adventurers Cottage on the same level as the rest of our Heritage Cottages. We loved having you and your family on the farm and hope you will stay with us again in the future.

Schalkenbosch Wine Estate

Schalkenbosch Wine Estate
Jannie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jannie V
With spouse/partner

Asemrowende uitsig.

Die adres was effens misleidend en ons was aanvanklik teleurgesteld dat die blyplek 7 km buite die dorp is - iets wat 'n mens eers agterkom wanneer jy die aanwysings kry nie, maar toe ons eers daar is wou ons nêrens anders heen gaan. Die vriendelike ontvangs, pragtige Kaapse geuwelhuis met die berg in die agtergrond, die tuin en asemrowende uitsig het opgemaak daarvoor. Baie dankie Emmeric en Gregan vir jul vriendelike diens.

Schalkenbosch Wine Estate's response

Ons is so bly dat julle dit geniet het op ons plaas en ons hoop om julle gou weer te verwelkom in Tulbagh.

Schalkenbosch Wine Estate
Santie N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Santie N
Family with teenagers

Gerieflike verblyf in 'n idilliese omgewing.

Schalkenbosch plaas is in 'n idilliese omgewing net buite Tulbagh geleë. Die huis waarin ons gebly het, was baie gerieflik (bv. gemaklike beddens, goeie kwaliteit beddegoed, ens.) en het alles wat ons nodig gehad het vir die langnaweek. Die gasvryheid was uitmuntend - Emmeric en haar man het seker gemaak dat ons presies weet watter besienswaardighede, restaurante en wynplase oop is oor Paasnaweek en goeie aanbevelings gemaak oor waar ons kan gaan. Sal definitief die plaas aanbeveel vir korttermynverblyf. Die kombuis is nie heeltemal van so aard toegerus vir langer termyn verblyf waar mens jou eie etes wil kook nie - gelukkig is daar genoeg goeie eetplekke op die pragtige dorpie. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Schalkenbosch Wine Estate's response

Baie dankie vir die mooi resensie Santie. Dit was heerlik om die hele Nel familie hier op Schalkenbosch te hê en ons is so bly julle het die naweek geniet. Ons hoop om julle almal gou weer te verwelkom.

Schalkenbosch Wine Estate
Andrew R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew R
With spouse/partner

The views and the tranquillity of Schalkenbosh made for a very relaxing, laid-back and enjoyable weekend.

We did some lovely walks up the mountain, past farm dams and through the vineyards where there were spectacular views of the valley. Watching the sun drop and set behind the mountains, with a glass of bubbly in one hand, and my darling wife of 28 years on the other, was truly beautiful and amazing. We have a lot to be thankful for in this beautiful country of ours, and this is one of them. Thanks again to the hosts, Emmeric and Gregan.

Schalkenbosch Wine Estate's response

We were equally delighted to host you both, Andrew. We hope to see you again soon!

Schalkenbosch Wine Estate
Graeme K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Graeme K
With spouse/partner

Amazing weekend breakaway!

The hosts were wonderful and it is the perfect breakaway in winter or summer!

Schalkenbosch Wine Estate's response

We are thrilled to hear that you had such a great weekend. Hope we see you both again soon.

Schalkenbosch Wine Estate
Jean V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean V

Opregte gasvryheid. Pure plaas. Rus vir die siel.

As jy jou brood aan albei kante gebotter wil hê, is hierdie die plek om te besoek. Al die gerief en luuksheid maar terselfdertyd pure plaas. Heerlik om net te gaan stap tussen die wingerde terwyl almal met hul normale plaasbedrywighede aangaan. Nie die tipiese opgesmukte vakansie nie. Ons kon die nat koue heerlik verdryf met 'n kaggelvuur, en Tulbagh met sy lieflike eetplekke is naby genoeg dat dit nie moeite voel om te ry nie. Die Ou Kaapse karakter met al die historiese geboue op die plaas is erg verslawend, en ons wou nie graag huistoe gaan nie. Heerlik gerus.

Schalkenbosch Wine Estate's response

Ons is so bly dat julle dit geniet het om by ons te kuier. Baie dankie vir die mooi boodskap. Kom kuier asseblief weer

Schalkenbosch Wine Estate
Hannelie S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie S

Rustig, veilig, gerieflik in 'n pragtige omgewing.

'n Heerlike wegbreek in 'n pragtige, rustige, veilige omgewing. Lekker en veilig om te stap, naby die berge en sneeu. Kothuis baie netjies en skoon. Lekker kaggel en elektriese komberse.

From R1 000
per night (sleeps 2)
From R1 000
per night (sleeps 2)
From R1 000
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Schalkenbosch Drive, Tulbagh, 0068, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcPE6WspxC8uTYJfJOO4OBTJXthaH8bqNcRSK8K4FBTR8aT1SMY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (sleeps 2) 17 5 1 5 Schalkenbosch Drive Tulbagh 0068 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 11:00 -33.313938551291 19.198934635582
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!