Schoongelegen Rooms
Review Summary
Annemarie K - Oct 2020
Overall score
Oornag oppad Plet toe
Schoongelegen Rooms's response
Baie dankie vir die review. Hoop om julle weer te sien
Hannabe
Suzette G - Feb 2020
Overall score
Dit was heerlik en die ontvangs was lekker gewees.
Schoongelegen Rooms's response
Suzette
Baie dankie vir julle 5ster resensie.
Kom kuier gerus weer op die plaas.
Hannabe
Ina L - Jan 2020
Overall score
A wonderful place to stop your travels. And even to visit Stilbaai.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Heerlike oorblyplek om reis te onderbreek. En selfs Stilbaai te besoek.
Baie gulhartig ontvang deur ons gasvrou. Ruim slaapkamer en badkamer. Baie netjies en dekor so rustig op die oog, veral na 'n lang pad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Schoongelegen Rooms's response
Ina,
Dankie vir julle bespreking. Dit was heerlik om julle daar te hê. Kom gerus weer.
Hannabe
Antonio R - Dec 2019
Overall score
Wow, die sterre in die aand.
Schoongelegen Rooms's response
Antonio
Baie dankie vir julle bespreking. Dit was heerlik om julle te kon ontvang op die plaas.
Kom kuier gerus weer as julle in die omgewing is.
Hannabe
Natasha V - Sep 2019
Overall score
Ons wou nie oppak nie.
Schoongelegen Rooms's response
Natasha,
Ek is so bly julle het die kuier geniet. Maak gerus weer so.
Hannabe
De Wet J - May 2019
Overall score
Hospitable farm experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvrye plaas belewenis.
Vriendelike ontvangs en eg Suid-Afrikaans.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Schoongelegen Rooms's response
Dit was lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer op die plaas. Groete vir die plaasmeisie.
Alta M - Mar 2019
Overall score
Baie rustig en veilig.
Schoongelegen Rooms's response
Dit was so lekker om julle te leer ken. Ek hoop om julle weer te sien.
Mansoer R - Dec 2018
Overall score
Baie rustige wegbreek.
Schoongelegen Rooms's response
Mansoer
Was lekker om julle daar te hê. Kom gerus weer.
Hannabe
Ilze W - Dec 2018
Overall score
Netjies en maklik bereikbaar.
Schoongelegen Rooms's response
Dankie Ilze
Ons hoop om julle volgende jaar weer te sien.
Hannabe
Susan C - Aug 2018
Overall score
Rustig, stylvol en gerieflik.
Schoongelegen Rooms's response
Baie dankie vir julle verblyf by Schoongelegen Rooms.
Juanita G - Jul 2018
Overall score
Baie mooi plekkie. Mense was baie vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker daar gebly. Dit was baie netjies.
Schoongelegen Rooms's response
Baie bly julle het die kuier geniet. Kom gerus weer.
Hannabe
Dianne D - Jul 2018
Overall score
Rustige plaas oornagverblyf.
Schoongelegen Rooms's response
Ek is baie bly julle het die oorslaap geniet. Kom gerus weer.
Hannabe
Rene L - Apr 2018
Overall score
Lekker sentraal.
Schoongelegen Rooms's response
Baie dankie, dit was lekker om julle daar te hê.
Kom kuier gerus weer.
Hannabe
Amanda G - Jan 2018
Overall score
Nice and clean and safe.
Schoongelegen Rooms's response
I'm glad you enjoyed your stay. We hope to see you again soon. Hannabe
Mariana V - Jan 2018
Overall score
Perfek.
Schoongelegen Rooms's response
Dankie Mariana.
Dit was lekker om jou te kon ontvang. Hoop om jou weer te sien.
Hannabe
Len W - Jul 2017
Overall score
Vriendelike eienaars met goeie kennis van die omgewing.
Gideon L - Apr 2017
Overall score
Lovely, relaxing overnight place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike, rustige oornagstop.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Schoongelegen Rooms's response
Baie dankie. Dit was lekker om julle op die plaas te kon hê. Kom kuier gerus weer.
Tania K - Oct 2016
Overall score
Ons was op die plaas. Dit was heerlik en verfrissend!
Schoongelegen Rooms's response
Baie dankie. Dit was lekker om julle daar te hê. Ek hoop ons sien julle gou weer.
Hannabe
Johlene M - Aug 2016
Overall score
Very neat and very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en baie vriendelik.
Die mense het ons baie vriendelik ontvang en die plek was baie mooi en baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zamari L - Mar 2016
Overall score
Ons het lekker geslaap!
Gerda S - Jan 2016
Overall score
Aangenaam.
Petrie S - Oct 2014
Overall score
Sal weer daar gaan bly!
Yvette J - Jan 2014
Overall score
Gerieflik en rustig.
Linda M - Dec 2013
Overall score
Die stilte en mooi natuurskoon was wonderlik!
Rina S - Dec 2013
Overall score
'n Rustige oornagverblyf in 'n skoon en netjiese kamer met 'n aangename gasvrou.
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Schoongelegen, Riversdal, 6670, Western Cape
- All ages welcome