Schoongezicht
Review Summary
Anel S - Jan 2018
Overall score
Beste plek om te gaan uitrus.
Suzaan C - Jun 2017
Overall score
Awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome!
Dit was mooi en skoon en veilig en Anso en Nico was baie gasvry. Ons het dit baie geniet en gaan beslis terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronell J - May 2017
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome.
Dankie Nico en Ansie. Dit was baie lekker. Julle het baie moeite gedoen met die kampterrein die badkamers en self die oulike wasbakkie in die "kombuis".
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jonathan G - Jan 2017
Overall score
Wonderful campsite, better than the photographs on the web.
Irene V - Jan 2017
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Baie vriendelike eienaars wat uit hul pad gaan om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Sal beslis weer kom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annemarie D - Jan 2017
Overall score
Beautiful surroundings and helpful owners!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi omgewing en eienaars is baie behulpsaam!
Ek, my man en broer het lekker by Schoongezicht gekamp. Dit is 'n mooi omgewing en baie rustig. Ek sal nie noodwendig weer tussen Kersfees en Nuwejaar gaan kamp nie - ons bure was baie raserig. Maar oor die algemeen was dit 'n goeie ervaring!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris D - Jan 2017
Overall score
Aaklig! My vrou was onstoke vir die res van die vakansie en ons is vroeg huis toe!
Read more- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Schoongezicht Farm, Citrusdal, 7340, Western Cape
- All ages welcome