Schweizer Guesthouse
Review Summary
Breyten S - Nov 2021
Overall score
Lekker, lekkerder, lekkerste!
Alwin H - May 2021
Overall score
Kuier was kort, maar huislik.
Philip F - Dec 2019
Overall score
Netjiese verblyf en waarde vir geld.
Johan S - Oct 2018
Overall score
Guest house just good for an overnight stay on your way somewhere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gastehuis net goed vir 'n oornag op pad iewers heen.
Warmwaterswembad se pomp glo al geruime tyd stukkend. Boukonstruksie op perseel, maar nogtans die duurste oornag van ons twee weke toer na die Kalahari.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Schweizer Guesthouse 's response
Goeiedag,
Dankie vir jou resensie. Die swembad se pomp is herstel, dit is 'n son verhitte swembad en word so op die webtuiste geadverteer, die inligting is beskikbaar wanneer gaste navraag doen en bespreek. Die perseël het bou rommel gehad, ons is besig met opknappingswerk en om 'n muur op te sit om vir gaste meer privaatheid te bied
Anneline L - May 2018
Overall score
Onaangenaam en sal dit vir niemand aanbeveel nie.
Schweizer Guesthouse 's response
Dankie vir die terugvoering. Ek vra omverskoning dat die duvet, kombers en lugversorging nie genoegsaam was nie. Ek dink u is 'n aangename mens. Sal verbeter op u versoek.
Sumari B - Nov 2017
Overall score
Peaceful and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vrede en rustig.
Kamer was netjies en baie nice gemeubileer. Was lekker rustig en koel binne. Sal weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Schweizer Guesthouse 's response
Baie dankie vir die terugvoering, u was die wonderlikste gas om te akkommodeer.
Noorullah (noor) S - Aug 2017
Overall score
Bathrooms need to be upgraded.
Schweizer Guesthouse 's response
Thank you for the review. We appreciate your feedback, and we did upgrade the bathroom. Also by mistake at the time, the internet showed a shower, which the en-suite does not have. We corrected that.
Traci A - Apr 2017
Overall score
Clean, neat and comfortable.
Jacobus K - Apr 2016
Overall score
Baie goeie diens.
Andrew B - Jul 2015
Overall score
Comfortable and warm.
Theresa K - Apr 2015
Overall score
Ontvangs was vriendelik.
Combrinck L - Apr 2015
Overall score
Die selfsorg-eenheid was baie netjies, gerieflik en ruim.
Marinda S - Apr 2015
Overall score
Mooi plek, maar kort nog baie verbeteringe.
Read moreDiana F - Oct 2014
Overall score
Baie interessanthede en oudhede in die gastehuis.
- Capacity: 15 people
-
Check-in: 12:00 to 18:00
Check-out: 11:00 - Address: 3 Faustmann Street, Schweizer-Reneke, 2780, North West
- All ages welcome