10% off Get 10% off when you book less than 6 days before your stay. This special is always valid.
Scottburgh Accommodation at Scottburgh Holiday Home | TravelGround
+35

Scottburgh Holiday Home

3 reviews
Self Catering

Review Summary

3.1 out of 5from 3 reviews for Scottburgh Holiday Home
Cleanliness
3.0/5
Service
3.0/5
Location
3.3/5
Safety
3.3/5
Value for money
2.7/5
Mariaan L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Mariaan L
Family with young children

Met aankoms was die plek vuil en glad nie waarde vir geld nie.

Plek was vuil, kombuis was vuil en vol dooie vlieë. Vuil en gemufde braaipan in die kas gekry. Vuil gemufde snyplanke op die kas gekry. Oond is vuil en in so kondisie dat ons dit nie wou gebruik nie aangesien dit aan die binnekant roes en stukke daarvan afval binne. Daar was glad nie genoeg eetgerei vir 8 mense gewees nie. Die dag wat ons daar aangekom het was daar kragonderbreking in die omgewing, die middag 3 uur toe die krag aankom het dit heeltyd getrip en na lank gesoek het ons agtergekom dat die geyser die probleem was. Omtrent 6 uur die aand het 'n handyman kom kyk en gesê dat element vervang moet word, maar hy kan dit eers die volgende dag kom doen. So het ons sonder warm water in die vuil plek moes slaap vir die aand. Ons het die agentskap asook die webtuiste gekontak om te vra vir ons geld terug om ander blyplek te gaan soek, maar dit was onsuksesvol. Hulle het die volgende dag mense gestuur om weer plek te kom skoonmaak, maar na die skoonmaak het ons die snyplankies op die kas gekry wat nog vuil en gemuf was. Hulle moes ook toiletborsels en badkamermatjies bring, want daar is niks in die badkamers nie. Die blinds is weggetrek op die foto's op die webblad, maar as mens daar kom is blinds stukkend, vuil en begin muf. Ons het ook dooie aap op die grasperk gekry waar die kinders moet speel.

Stoffel L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Stoffel L
Family with young children

Very nice.

Relaxing, very nice location.

Wesley M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wesley M
Family with teenagers

Excellent.

Excellent stay at Scottburgh.

was R650
From R585
per night (sleeps 2)
was R650
From R585
per night (sleeps 2)
was R650
From R585
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 8 Ann Arbor Road, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu3qekz8cU1wR6ezjCtV8N1MaXrwkQTACTT2ZgVO8T0kLYAh4H4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, now From R585  per night (sleeps 2) 3 5 1 4 8 Ann Arbor Road Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -30.3027728 30.7446284
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com