Still Bay West Accommodation at Sea La Vie | TravelGround
+12

Sea La Vie

2 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 2 reviews for Sea La Vie
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Johan T - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan T
With spouse/partner

Briljante omgee vir ons as gaste.

Dankie vir die lekker verblyf by julle. Ons het dit baie rustig en gerieflik ervaar en sal beslis dit aanbeveel. Baie netjies toegerus. Gerieflik naby alle winkels en die see. Die gasheer en die gasvrou was baie behulpsaam en het ons tuis laat voel Groete van ons.

Sea La Vie's response

Beste Johan,

Baie dankie vir u terugvoer - dit word waardeer.

Die instansie word gebruik vir vakansie huisvesting soos geadverteer en nie vir langtermyn-verblyf nie. Vir daardie rede is daar nie tariewe beskikbaar vir langtermyn-verblyf nie.

U opmerking dat dit onmoontlik is om by die see te kom is nie verstaanbaar nie. Inteendeel gaan ek persoonlik ten minste drie keer per dag na die see toe.

Groete
Sea La Vie

Sea La Vie
Lynette L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lynette L
With spouse/partner

Very neat and friendly people.

Thank you so much we had a great time at your place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en vriendelike mense.

Baie dankie ons het baie lekker gekuier by julle.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R850
per night (sleeps 4)
From R850
per night (sleeps 4)
From R850
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Keurboom Avenue , Still Bay West, Still Bay, 6674, Western Cape
  • No children under 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2QNVgvG89wovHCFVeNq2nx1fMDixKPJuK7DOQlF13q9KAYkltU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 4) 2 5 1 5 3 Keurboom Avenue Still Bay West 6674 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.368675 21.406024
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com