The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sea View | TravelGround
+17

Sea View

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 12 reviews for Sea View
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
Lafras D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lafras D
With friends

Te vinnig verby.

Die dek buite was wonderlik. Die kamers is ruim en skoon en het 'n pragtige uitsig oor die see. Die kombuis het als wat mens nodig het, daar is veilige parkering. The Sea View was redelik naby aan die strand en winkel. Dankie vir die gasvryheid.

Christi V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christi V
With spouse/partner

Veilige, rustige netjiese plek!

Baie netjiese woning. Skoon en veilig. Beveel dit met 'n geruste hart aan. Waarde vir geld.

Fanie E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fanie E
With spouse/partner

Heerlike, rustige wegbreek.

Kamer het pragtige uitsig oor die see. Vertrekke is ruim. Kombuis het alles wat nodig is vir selfsorg.

Sophie R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sophie R
With spouse/partner

Baie aangename huisvesting, vriendelike ontvangs en lieflike uitsig.

Die huisvesting is baie goed toegerus en die ligging met 'n uitsig oor die baai is fantasties. Anna het ons baie vriendelik ontvang en was baie hulpvaardig. Daar is egter twee dinge wat nie geklop het met die aanvanklike beskrywing van die huis nie. Eerstens, anders as wat die advertensie noem, is daar nie WiFi nie. Anna was bereid om ons van 'n MyFi te voorsien, maar dit is nie wat ons nodig gehad het nie. Dit behoort dus nie as 'n beskikbare item op die tuisblad aangetoon te word nie. Tweedens, die woonplek mag slegs een kilometer van die strand af wees, maar dit moet duidelik gestel word dat dit teen 'n geweldige helling is wat alleenlik gemaklik per motor bereik kan word. Om die strand te voet te bereik is beslis nie vir ouer persone moontlik nie. Daar is ook in elk geval geen voorsiening vir stap met die teerpad langs nie. Dit is eintlik gevaarlik vir voetgangers.

Sea View's response

Dankie vir die resensie, Sophie. Ons neem kennis van jou opmerkings en sal poog om dit onder toekomstige gaste se aandag te bring.

Sea View
Marilise B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marilise B

Asemrowende uitsig en gesellig.

Was mal oor die uitsig, rustigheid en natuurskoon. Anna was baie behulpsaam en vriendelik. Sy laat mens dadelik tuis voel en is so aangename persoon. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Walton C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walton C
On business

Great stay.

Beautiful area and can relax after a busy day.

Kim R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kim R
With spouse/partner

Perfect accommodation.

The accommodation was ideal for our break-away. Anna received us well and was very helpful, not only with loadshedding schedules but could also recommend attractions in and around Herolds Bay. The accommodation is well kept and had everything we needed, the view is awesome, will definitely be returning soon!

Ansie N - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie N
Family with young children

Dit was 'n heerlike ontspannende kuiertjie. Die verblyf is ruim en baie gerieflik.

Anna het ons vriendelik ontvang en die huis mooi vir ons gewys. Sy het selfs elke dag vir ons 'n WhatsApp gestuur om te se of daar loadshedding gaan wees of nie. Die huis was ruim met baie spasie en netjies. Elke kamer het sy eie badkamer gehad wat baie lekker was. Die kombuis was goed ingerig met alles wat jy kon nodig kry en nog meer.

Sea View's response

Dit was heerlik om Ansie, Jacques en hul kinders as gaste in Sea View te ontvang.
Hulle het ekstra moeite gedoen om die huis skoon en netjies agter te laat. Ek sien daarna uit om hulle weer te ontvang.

Sea View
Mynhardt V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mynhardt V
Family with young children

Very nice with beautiful views.

Large spacious house for a family visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker met pragtige uitsig.

Groot ruim huis vir 'n familiekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Silvia K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Silvia K
Family with teenagers

Ruim huis met 'n see-uitsig.

Dit is stapafstand strand toe en jy kan lekker op die balkon kuier. Lekker ruim huis met alles wat jy benodig.

Aldine G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aldine G
Family with young children

Very happy.

Very happy, will visit again in Feb.

Sonet L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonet L
Family with young children

Pragtige huis met die mooiste uitsig!

Ons het ons verblyf by Seaview baie geniet! Pragtige huis met die beste see-uitsig in Heroldsbaai. Sal volgende jaar weer terug gaan.

From R1 900
per night (for 8 people)
From R1 900
per night (for 8 people)
From R1 900
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 43 Rooidraai Road, Herolds Bay, 6530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAexwdiZtOCGVzSEVvaUr3nZI31pWRrrXqXHQIpnE4FSOw6xrARA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 900  per night (for 8 people) 12 5 1 5 43 Rooidraai Road Herolds Bay 6530 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.051170492689 22.392533747616
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!