Die Voor Bay Accommodation at Sea Villa @ Diaz Beach | TravelGround
+23

Sea Villa @ Diaz Beach

30 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 30 reviews for Sea Villa @ Diaz Beach
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Fransie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransie V
With friends

Convenient and value for money.

We got a lot more than we could dream of. Lovely stay with an incredible beach as a bonus. Apartment is convenient, clean, tasteful, safe and nice location. Will definitely come again. Five-star accommodation at a reasonable price.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en waarde vir geld.

Ons het baie meer gekry as waaroor ons kon droom. Lieflike verblyf met 'n ongelooflike strand as bonus. Woonstel is gerieflik, skoon, smaakvol, veilig en lekker geleë. Gaan beslis weer kom. Vyfsterverblyf teen 'n sakpasprys.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Fransie,
Baie dankie vir 'n ongelooflike gradering en die mooi woorde, ons is dankbaar.
Die gradering sal ons beslis aanspoor om altyd ons beste vir ons kliente te bied.
Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Sea Villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Carina O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina O

Alles goed en nog meer.

Baie gasvry en beste verwelkoming ooit. Goed toegerus, skoon en netjies, geen tekorte nie. Lekker om loopafstand vanaf die strand te wees. Die sekuriteit is hoflik en baie vriendelik. Alles is 5-ster. Sien julle volgende jaar definitief weer.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Carina,
Baie dankie vir die uitstekende gradering.
Ons is baie bly dat julle ons as goed toegerus asook skoon en netjies beskryf.
Ons sien daarna uit om jul in die toekoms weer te sien.
Sea Villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Louis M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis M
With spouse/partner

This is an incredibly nice place to stay and will definitely use again.

Location is in a wonderful location, walking distance to the beach and main beach. Thank you very much to the owner for the amazing place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n ongelooflike lekker plekkie om in te bly en sal beslis weer gebruik.

Plekkie is op 'n wonderlike plek geleë, loopafstand van die strand en hoofstrand. Ongelooflik baie dankie aan eienaar vir die ongelooflike plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Louis,
Ons is so bly dat jul ons plek as ongelooflik beskryf die ligging as wonderlik.
Dankie ook dat jul in die gasteboek aangedui het dat julle weer sal kom kuier en ons plek by vriende en familie sal aanbeveel.
Dit was vir ons 'n plesier om julle te kon ontvang.
Sea Villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Maryna M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna M
Family with teenagers

Home away from home.

Waarde vir geld, goeie ligging en goed toegeruste eenheid. Home away from home. Sal beslis weer hier gaan bly.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Maryna
Dankie vir die uitstekende resensie.
Ons is baie bly dat julle die verblyf as goeie ligging en goeie waarde vir geld beskryf en dat julle beslis weer vir ons sal kom kuier.
Sea Villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Lynette B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette B

Absoluut fantasties.

Dit was van top gehalte.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Lynette
Baie dankie dat jy ons as top gehalte beskryf en ook vir die vyf-ster gradering.
Ons is baie bly dat jul ook in die gasteboek aangedui het dat julle ons orals sal aanbeveel en beslis weer sal kom kuier.
Sea Villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Louwma S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louwma S
With friends

Dit was fantasties.

Dit is regtig die moeite werd om van hierdie verblyf gebruik te maak. Dit is deur en deur waarde vir jou geld. Gevoel of ek in vyfsterverblyf bly. Lieflik skoon en netjies. Groot ruimte.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Louwma,

Ons is baie bly dat jul ons as fantasties, netjies, skoon en vyfsterverblyf beskryf en dat julle verder van mening is dat ons goeie waarde vir geld bied.

Dit is goed om te sien dat julle voornemende gaste aanbeveel om van ons verblyf gebruik te maak. Baie dankie daarvoor.

Groete
Sea Villa @ Diaz Beach

Sea Villa @ Diaz Beach
Gareth N - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gareth N
Family with young children

Fantastic apartment with wonderful owners.

We were personally greeted by the owners when we arrived, who took a lot of pride in this wonderful apartment. The apartment has lovely furnishings, and had everything we needed for our stay. Highly recommended.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Dear Gareth,
Thank you for your wonderful comments regarding our apartment. Yes, you are right that we have passion for our guests and would like them to thoroughly enjoy their stay with us. We are pleased that you found everything you needed in the unit and that you highly recommend us. Please come again.
Sea Villa @ Diaz beach greetings

Sea Villa @ Diaz Beach
Jannie G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie G
Family with young children

Hierdie was beslis paleisverblyf op sy beste!

Hierdie woonstel is puik, netjies, skoon en het alles wat 3 dae met kinders maklik en gerieflik maak! Voorwaar paleisverblyf!

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Jannie
Ons is verheug om te verneem dat julle ons akkommodasie as paleisverblyf beskryf en ook die eenheid as puik, skoon en netjies ervaar het. Dit was vir ons aangenaam om julle as gaste te kon hê, kom kuier gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach-groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Reggie J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Reggie J
With spouse/partner

Very comfortable and a feeling of home away from home.

Really a well equipped unit, value for money and highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en 'n gevoel van "home away from home".

Regtig 'n goed toegeruste eenheid, waarde vir geld en word ten sterkste aanbeveel vir 'n wegbreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Reggie,

Baie dankie dat jy ons ten sterkste aanbeveel en dat jy vermeld dat ons gerieflik en goed toegerus is.

Kom kuier gerus weer.

Groete
Sea Villa @ Diaz Beach

Sea Villa @ Diaz Beach
Adrian R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrian R
Family with young children

Alles wat jy nodig het net 'n klipgooi van die strand af.

Sien sterre.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Adrian,

Baie dankie vir die puik gradering, ons is baie bly dat julle alles in orde gevind het.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Sea Villa @ Diaz Beach

Sea Villa @ Diaz Beach
Pam T - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pam T
Family with young children

Beautiful flat, luxury decor, every convenience taken into account, perfectly clean. A home from home.

I would return in a heartbeat. The flat was real luxury, with every little thing we needed available on the kitchen. Luxury home from home. Clean to a high standard. Thank you Johan for lending us your home at the beach. Very impressed with everything.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Dear Pam,
Thank you very much for the excellent review.
We are so pleased that you describe the unit as perfectly clean and clean to a high standard and that you were impressed with everything.
What a pleasure to have met you and looking foreward in seeing you soon.
Sea Villa @ Diaz beach greetings.

Sea Villa @ Diaz Beach
Stephen P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen P
Family with teenagers

An absolute positive experience!

We were personally welcomed by the owners and it was clear to us immediately that it is important to them that we are comfortable and enjoy our time there. How else!? The beautiful, clean apartment was everything we could wish for and even more in a neat complex with access control and by the sea. I hope we have the privilege of returning there in the future!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Absolute positiewe ervaring!

Ons is persoonlik deur die eienaars so hartlik ontvang en dit was dadelik vir ons duidelik dat dit vir hulle belangrik was dat ons moes gemaklik wees en ons tydjie daar geniet. En hoe dan anders!? Die pragtige skoon woonstel was alles wat ons voor kon wens en nog meer, boonop nog in 'n netjiese kompleks met toegangsbeheer en by die see. Ek hoop ons het die voorreg om weer in die toekoms daar tuis te gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Stephen
Ons is verheug dat julle so 'n positiewe ervaring gehad het en weer in die toekoms by ons tuis sal gaan. Ons is bly dat julle die eenheid as skoon en netjies beskryf. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gelukkig moet wees en die verblyf geniet.
Sea Villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Marianne S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne S

A piece of heaven on earth.

We already had flu on arrival. However, Sea Villa is so central that our doctor was able to fax antibiotics prescriptions to a pharmacy. The cottage is so warm, cosy, homey and close to the beach that we could still hear the waves from bed and breathe in the fresh air. If you don't really want to give a star rating because you'd like to selfishly keep this place to yourself for your annual holiday, it speaks for itself. We didn't want to go home. Thank you very much. We definitely see you 2020 again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Stukkie hemel op aarde.

Ons het met aankoms reeds griep gehad. Sea Villa is egter so sentraal geleë dat ons dokter antibiotika voorskrifte kon faks na 'n apteek. Die huisie is so warm, knus, huislik en naby die strand dat ons in die bed steeds die branders kon hoor en vars lug inasem. As mens eintlik nie wil sterre toeken nie omdat jy hierdie plekkie "selfsugtig" vir jou jaarlikse vakansie wil verseker, spreek die res vanself. Ons wou nie huis toe kom nie. Baie dankie. Ons sien definitief 2020 weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Marianne,
Ons is baie bly dat julle die verblyf ten spyte van siekte kon geniet en dat julle beslis weer sal kom kuier. Dankie vir die pragtige woorde in die gasteboek. Ons is verheug dat julle ons plekkie beskryf as 'n stukkie hemel op aarde, wedersiens.


Sea Villa @ Diaz Beach
Erika V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika V
With friends

Volledig toegerus en baie netjies.

Baie goed en volledig toegeruste kombuis.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Erika,
Baie dankie vir die uitstekende gradering. Ons is baie bly dat jul ons as baie netjies beskryf en die kombuis goed toegerus gevind het. Kom gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Sunette J - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunette J
With friends

Wow!

It felt like a home. Would definitely go there again. You're walking distance from everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wow!

Dit het soos huis gevoel. Sal beslis weer daar gaan kuier. Jy is loopafstand van alles af.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Sunette,
Baie dankie vir julle uitstekende gradering. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het, kom gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Madeleine B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine B
With spouse/partner

Breathtaking 5-star stay!

Wow! Were we surprised by this beautiful place! It's neat, tasteful and has everything you need and more. We really enjoyed the weekend. The beach and water park are within walking distance! Highly recommended!

This review has been translated,click hereto view the original version.

5-ster asemrowende verblyf!

Sjoe! Was ons verras oor hierdie mooi plek! Dis netjies, smaakvol en het alles wat jy nodig het en meer. Ons het die naweek vreeslik geniet. Die see en waterpark is stapafstand! Hoogs aanbeveelbaar!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Madeleine,

Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly dat julle die verblyf as 5 ster en asemrowend beskryf. Kom kuier gerus weer.

Sea Villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Zurika C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zurika C
With spouse/partner

Excellent place.

This best place to go on vacation or weekend getaway.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Zurika,

Baie dankie vir die puik gradering en die opmerkings dat ons die beste plek is vir 'n vakansie of naweek wegbreek. Baie dankie dat jy ook in die gasteboek ons as die "volmaakte plekkie" beskryf en dat jy ons by familie en vriende sal aanbeveel.

Groete,
Sea Villa @ Diaz Beach

Sea Villa @ Diaz Beach
Suzette W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette W
With friends

Fantastic.

This little place met all of our requirements, would definitely book there again, centrally located, neatly furnished, clean and the DStv was a bonus. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasmagories.

Die plekkie het aan al ons vereistes voldoen sal vir seker weer daar plek bespreek, sentraal geleë, mooi netjies gemeubileer, skoon en die DStv was 'n bonus. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Suzette,

Baie dankie vir die uitstekende gradering en dat jul ons as sentraal, skoon en netjies gemeubileerd beskryf.
Ons is baie bly dat ons plek aan al jul behoeftes voldoen het en dat jul van voorneme is om weer te kom kuier.

Sea Villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Esté H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esté H
Family with young children

Best holiday accommodation ever!

Walking distance to the swimming beach, full DStv, very neat and safe and the hospitality was of high quality with everything you need or want close to you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekkerste vakansie-verblyf ooit!

Loopafstand vanaf swemstrand, vol Dstv, baie netjies, baie veilig, ontvangs en gasvryheid uit die boonste rakke met alles wat jy nodig het of wil doen naby jou!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Este,

Baie dankie vir die uitstekende gradering. Ons is baie bly dat julle die vakansie as uitstekend beskryf en noem dat dit die lekkerste verblyf was wat jul nog ooit ervaar het.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Sea Villa @ Diaz Beach

Sea Villa @ Diaz Beach
Manie K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie K
Family with teenagers

Definitely exceeded all our expectations.

The accommodation was absolutely excellent. The place is very neat, tastefully furnished and the kitchen modern and well-equipped. The location is excellent and just a few steps from the ocean and within walking distance of the super-tube and warm water swimming pool. The accommodation was great value for money. We will definitely go again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beslis al ons verwagtinge oortref.

Die verblyf was absoluut uitstekend. Die plek is baie netjies, smaakvol gemeubileer en die kombuis modern en goed toegerus. Die ligging is uitstekend en net 'n paar tree van die see en stapafstand van die supertube en warmwaterswembad. Die verblyf was baie goeie waarde vir geld. Ons sal beslis weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Manie,
Baie dankie vir die uitstekende resensie, ons waardeer. Ons is baie bly om te verneem dat ons al jul verwagtinge oortref het . Ons is ook bly dat jul die verblyf as goeie waarde vir geld beskryf. Ons sien daarna uit om jul weer in die toekoms te ontvang.
Sea villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Tjaart K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tjaart K
With friends

Really nice by the sea, value for money.

Gladly stay here, it's beautiful and fully equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Regtig baie lekker teen die see, waarde vir geld.

Gaan gerus, mooi plek en volledig toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Tjaart,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly dat julle die verblyf by ons eenheid geniet het en mense aanmoedig om van ons plek gebruik te maak. Dankie dat jul ook in die gasteboek aangedui het dat ons omgee vir ons gaste en dat julle beslis weer sal kom kuier.
Sea Villa @ Diaz Beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Louise V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With friends

Perfect.

Home away from home. Enjoyed every moment of our stay in the clean and spacious apartment. Security very good. Direct access to the beach and full DStv package was a bonus. We did not want to leave and are already planning on returning. Many thanks to owners for your friendliness and for assisting us with our luggage (have travelled to many places, but this was a first!) Will most definitely recommend to everybody. Thanks Johan, much appreciated.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Dear Louise,

We are pleased to note that you describe your overall experience with us as perfect. We appreciate your comments regarding our friendliness, helpfulness and the comments regarding the clean and spacious apartment. Thank you for indicating that you will recommend us to your friends. Hope to see you again very soon.

Sea villa@ Diaz beach greetings.

Sea Villa @ Diaz Beach
Varisa M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Varisa M

Baie gerieflik en netjies.

Sal dit vir enige iemand aanbeveel, ek is verseker hierdie plek is geskik vir alle ouderdomsgroepe.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Varisa,

Ons is verheug om te hoor dat jul ons eenheid as baie gerieflik en netjies beskryf.
Dit is ook baie goed om te hoor dat ons geskik is vir alle ouderdomsgroepe.
Ons is ook bly dat jul in die gasteboek aangedui het dat jul nie uitgepraat kon raak oor ons gasvryheid nie en dat jul beslis weer sal kom.

Sea villa @ Diaz beach groete

Sea Villa @ Diaz Beach
Rowena P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rowena P
With friends

Breathtaking.

Everything was neat and the host was very friendly. He definitely went the extra mile for us. Security and cleaning staff were wonderful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Alles was so netjies en Oom Johan was baie gasvry. Hy't definitief die ekstra myl gegaan vir ons. Sekuriteit was baie hoflik sowel as skoonmakers, 5-ster.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Rowena,
Baie dankie vir die resensie en die fantastiese gradering. Ons is baie bly dat jul ons as asemrowend beskryf en jul verblyf geniet het.
Ons is baie gesteld op netheid en is bly dat jul dit ook so waargeneem het.
Sea villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Keith M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keith M
With spouse/partner

It was fantastic and enjoyable.

This was one of the best places we stayed at on holiday. The kindness of the hosts were contagious. We felt like family. Everything was neat and in place. We felt safe. Everything you needed was available. It was just a fantastic and enjoyable holiday. It was an affordable one, and one doesn't get it any more. Thank you very much on behalf of our group for what you gave us.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasmagories en genotvol.

Dit was van die beste plekke waar ons nog vakansie gehou het. Die vriendelikheid van die gashere was aansteeklik. Ons het soos familie gevoel. Alles was netjies en op sy plek. Ons het veilig gevoel. Alles wat jy benodig het was beskikbaar. Dit was net 'n fantastiese en genotvolle vakansie. Dit was 'n bekostigbaar en dit kry 'n mens nie meer al dag nie. Baie dankie namens ons groep vir dit wat u-hulle ons gebied het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Natasha,
Baie dankie vir die pragtige resensie en mooi woorde. Ons is baie bly dat jul die verblyf geniet het en dat dit een van die beste plekke is waar julle nog oorgebly het. Verder is ons bly dat jul ons as veilig, goed toegerus en bekostigbaar beskryf. Kom gerus weer.
Sea villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Emce (m.c.) V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emce (m.c.) V
Family with young children

Definitely a must! Definitely again!

Very nice, neat place in a lovely area! Will visit again. Neat, safe complex. Service is great! Comfortable!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Definitief 'n moet! Definitief weer!

Baie mooi, netjiese plekkie in heerlike area geleë! Gaan definitief weer besoek. Netjiese, veilige kompleks. Diens is puik! Gerieflik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Emce,

Ons is baie bly dat julle die tyd by ons so geniet het, die area gerieflik gevind het en beslis weer sal kom kuier.

Dankie ook dat julle ook noem dat die diens puik is en die eenheid baie netjies en gerieflik was.

Sea Villa @ Diaz beach groete,
Johan.

Sea Villa @ Diaz Beach
Sarie V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie V
With friends

It was indescribably fun.

Everything was so neat and clean. It exceeded everyone's expectations. Would definitely recommend such a great vacation to all.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was onbeskryflik lekker gewees.

Als was so netjies en skoon gewees. Dit het almal se verwagtings oortref. Ons sal beslis vir almal so lekker vakansie aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Sarie
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat jul die eenheid skoon en netjies gevind het en dat almal van julle dit baie geniet het. Dankie ook dat julle ons sal aanbeveel.
Sea villa @ Diaz beach groete
Johan.

Sea Villa @ Diaz Beach
Simone O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone O
Family with teenagers

Awesome!

Stunning plek, goed toegerus, lekker warm, jy het min nodig.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Simone
Baie dankie vir die 5-ster gradering, ons waardeer dit.
Ons is baie bly dat jy ons plek as "stunning" beskryf en dat jy dit ook goed toegerus gevind het.
Kom gerus weer.
Sea villa @ Diaz beach-groete

Sea Villa @ Diaz Beach
Ronel B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel B
Family with teenagers

Eenvoudig net fantasties.

Dit was die netjieste plek ooit met al die nodige geriewe en meer, kan nie beter nie, gasvryheid fantasties.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste Ronel,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer. Dankie ook dat julle die eenheid so netjies agtergelaat het.
Dit is vir ons goed dat julle alles netjies, volledig toegerus en in orde gevind het.
Ons sien daarna uit om julle en julle vriende in die toekoms te ontvang.
Sea villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
Isabel C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isabel C
With friends

'n Vakansie-eenheid so na ons hart.

Ons was aangenaam verras met gasvrye ontvangs, netjiese en skoon eenheid, volledig toegerus en baie sentraal geleë. Ons het baie veilig gevoel en het die strand so naby ons baie geniet. Die volle DStv-pakket was 'n bonus. Die eenheid is hoogs aan te beveel en is enige vakansieganger se droom. Ons sal dit beslis aanbeveel aan ons vriende en sal beslis weer gaan.

Sea Villa @ Diaz Beach's response

Beste MC,
Dit is vir ons aangenaam om te verneem dat julle die verblyf terdee geniet het en alles in orde gevind het.
Dankie dat jul ons by julle vriende sal aanbeveel en dat julle weer sal kom kuier.
Sea villa @ Diaz beach groete.

Sea Villa @ Diaz Beach
was R870
From R566
per night (sleeps 6)
was R870
From R566
per night (sleeps 6)
was R870
From R566
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 38 Beach E Boulevard, La Palma Villas 16, Mossel Bay, 6500, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmKcLzQ9iFZ3OrVNaXvzBUlyGJfFhnHYzXUI7skEs5EFxQFBNVX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R870, now From R566  per night (sleeps 6) 30 5 1 5 38 Beach E Boulevard La Palma Villas 16 6500 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.157013360009 22.109182367494
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com