The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at SeaBreeze Guesthouse | TravelGround
+47

SeaBreeze Guesthouse

Review Summary

4.9 out of 5from 7 reviews for SeaBreeze Guesthouse
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Paul R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul R
With spouse/partner

Gasvryheid op sy beste.

Ons was twee dae by SeaBreeze. Wens ons kon langer bly. Bennie en Charlot het ons hartlik ontvang en goed ingelig wat ons alles in Swakopmund kan ervaar. Die woonstel was puik, presies soos ons vooraf ooreengekom het. Ontbyt was uitstekend en sommer 'n lekker tyd om met die gashere te gesels oor hul pragtige Namibië. Fantastiese diens en gasvryheid. Baie dankie.

SeaBreeze Guesthouse's response

Baie dankie Paul, vir die mooi en keurige resensie. Ons het jul menswees regtig geniet en waardeer. Dit was net een groot plesier om julle te kon ontvang en die nuuskierigheid en ywer wat julle, jul tydjie hier gebruik het om alles te verken en te ervaar, dit was 'n belewenis.
Ons wag vir daardie beloofde tweede besoek.
Mooi loop, Bennie en Charlot.

SeaBreeze Guesthouse
Theo R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo R
With spouse/partner

Beste gastehuis met die beste diens.

Baie vriendelik en baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt! Beste Gastehuis in Swakopmund sal definitief weer daar oorslaap. Baie dankie.

SeaBreeze Guesthouse's response

Liewe Theo

Baie dankie vir 'n mooi resensie en terugvoering.

Dit was vir ons net 'n plesier om julle as ons gaste te ontvang en akkommodeer.

Ons hoop om gou weer van julle te hoor.

Vriendelike Groete
Sea Breeze Familie

SeaBreeze Guesthouse
Frans C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans C
With friends

Beste wat ons nog in Namibië ervaar het.

Baie goeie ervaring. Vriendelik, ondersteunend, skoon, mooi, funksioneel, gerieflik en goeie en lekker ontbyt.

SeaBreeze Guesthouse's response

Hallo Frans,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is bly julle het dit geniet hier by ons.
Dit is vir ons uiters belangrik dat al ons gaste dieselfde ervaring beleef elke dag.
Julle is meer as welkom om eendag weer terug te kom.

Mooi dag verder.

Vriendelike groete,
Die Sea Breeze Guesthouse Familie

SeaBreeze Guesthouse
Trudi V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudi V
Family with teenagers

Vriendelike diens! Pragtige opset, heerlike rustige kuier!

SeaBreeze is 'n pragtige, goed geleë gastehuis wat aan al jou verwagtinge voldoen en meer. Die eienaars is regte hartsmense wat jou dadelik laat tuis voel! 'n Moet vir 'n heerlike kuiertjie in Swakopmund!

Leon S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon S
With spouse/partner

Beste blyplek in die hele Namibia.

Skoonste plek met vriendelikste staff in die hele Namibia.

SeaBreeze Guesthouse's response

Hallo Leon,
Sjoe, bitter baie dankie vir die review.
Ons is so baie bly julle het jul tyd hier geniet. Dit was waarlik lekker om julle hier te he. Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Mag dit 'n mooi 2019 wees vir julle.

Baie groetnis,
Die Sea Breeze Guesthouse Familie

SeaBreeze Guesthouse
Tiaan B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan B
Individual traveler

Dis onse mense; goeie mense.

As dit nét oor die mense gegaan het, en die luukses en geriewe was 'n bysaak, sou ek nét daar wou bly, altyd. Die fyn besonderhede wat gebruik is om geriewe daar te stel om gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak, is regtig goed deurdink. Dit is luuks, maar huislik; modern maar met gevoel en smaak uiteengesit. Ek kan enige reisiger aanbeveel om daar tuis te gaan. Ek is soos familie behandel, en sou dit graag my adres wou maak.

SeaBreeze Guesthouse's response

Goeie Dag Tiaan,
Vreeslik baie dankie vir die mooi review.
Dit is presies waarna ons streef om elke persoon wat hier inloop soos familie te laat voel. Ons sê altyd, Sea Breeze GH moet vir die mense die 'home away from home' wees.

Ons is opreg bly dat jy dit hier geniet het.

Tot ons weer sien.

Groetnis,
Die Sea Breeze Guesthouse Familie

SeaBreeze Guesthouse
Lynette V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette V
With spouse/partner

Alles wat ons verwag het en nog meer, het ons ontvang.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die kamer was uitstekend met gerief en gemak ter hande. Die ontbyte was heerlik en smaaklik voorgesit. Bennie was baie hulpvaardig met inligting oor die omgewing. Sou graag wou langer bly. Ona was 'n ware gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons vriendelik te ontvang, alhoewel ons te vroeg aangekom het.

SeaBreeze Guesthouse's response

Baie dankie vir jul resensie, word opreg waardeer. Hoop julle het veilig terug Johannesburg gereis sonder enige teenspoed.
Ons kyk uit vir 'n kuier nie te ver in die toekoms.
Groetnis,
Bennie

SeaBreeze Guesthouse
From R1 730
per night (for 2 people)
From R1 730
per night (for 2 people)
From R1 730
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 43 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 48 Turmalin Street, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQnzMzrqT4wxNeLnSeiz46iAF7rRnxyR9DHdBbZmXZeztwPskOv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 730  per night (for 2 people) 7 5 1 5 48 Turmalin Street Vineta 0000 Erongo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -22.64254 14.528842
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!