The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Seacret Times | TravelGround
+51

Seacret Times

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 11 reviews for Seacret Times
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.9/5
Marco S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marco S
On business

Piekfyn en rustig.

Die huis is perfek ingerig, maar die buiteparkeerplek van my voertuig is 'n baie groot risiko.

Willem M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Willem M
With friends

Was lekker.

Dis 'n lekker plek. Ruim, met 'n lekker braaiplek in die eetkamer/kombuis. Dit was veral lekker omdat dit so koud was. Sal weer daar bly as ek Langebaan toe gaan.

Grant F - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Grant F
Family with young children

We enjoyed our stay, house is comfortable. We got what was advertised. Certain parts of the house was very cold but that's because of the angle of the house. Fire place inside was great especially in winter.

The house was very clean and well taken care of. The owner came around to tell us to expect loadshedding and that there was a gas stove and candles just in case. Very thoughtfull of him.

Ronwon L - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronwon L
With friends

Fantasies, gemaklik, netjies.

Die plek is baie netjies en alles is byderhand. Dit was absoluut fantasties.

Seacret Times's response

Baie dankie. Julle was wonderlike gaste en ons sal julle vir enige iemand aanbeveel.

Seacret Times
Gillian W - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gillian W
Family with young children

Dit was ongelooflik lekker!

Die plek is baie netjies en gerieflik en daar is ook vermaak indien kinders betrokke is. Baie veilig en rustige area. Lekker plek om te ontspan vir 'n wegbreek.

Seacret Times's response

Baie dankie ons is bly julle het dit geniet - julle was wonderlike gaste gewees wat so mooi na ons plek gekyk het.

Seacret Times
Jovan J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jovan J

Baie mooi plek. Spasie vir almal. Netjies en waarde vir geld.

Waarde vir geld. Aanbeveel vir 'n familie.

Seacret Times's response

Baie dankie ons hoop om julle in die toekoms weer te sien. Julle was wonderlike gaste

Seacret Times
Mooniel M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mooniel M
With friends

Wonderlik.

Dit is 'n baie mooi huis. Die persoon van die huis wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Sal dit aanbeveel vir enige persoon.

Kevin V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin V
Family with teenagers

Despite the fact that we went to level 3 lockdown, it was still a very nice break away. Good value for money especially for family.

Very neat and tidy. Enough space for whole family. Despite the fact that we could not go to beach and some other places we planned to visit the children were quite content to stay at house as it had DSTV, NetFlix, Table Tennis as well as darts.

Francois V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois V
Family with young children

Ons het vir 4 dae by Seacret Times gebly en dit baie geniet.

Die huis is baie volledig uitgerus met alles wat jy nodig het en meer.

Seacret Times's response

Baie dankie vir die terugvoering.
Laat my asb weet hoe ons meer duidelikheid kan gee oor die ligging van die huis aangesien ons wel die adres beskikbaar maak sodat afstand na die strand, naaste winkels, ens gemeet kan word.

Seacret Times
Irene B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene B
With friends

Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad. Die plekkie was toegerus met alles en meer. Sal beslis weer gaan.

Ons groep vriende het 'n baie lekker tyd gehad by Seacret Times. Was goed ontvang. Die huis was toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer. Sal beslis weer gaan.

Mickey F - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mickey F
With friends

Baie goeie ervaring. Jy voel baie tuis!

Ons was baie vriendelik onvang. Dit is n baie mooi moderne huis. Die huis het alles en meer wat jy nodig het! Sal dit aan enigeen aanbeveel.

Seacret Times's response

Baie dankie, julle was wonderlike gebruikers van ons huis en het dit absoluut spotless gelos.

Seacret Times
was R1 450
From R1 160
per night (sleeps 6)
was R1 450
From R1 160
per night (sleeps 6)
was R1 450
From R1 160
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 111 Sleigh Street, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d98281ee713f8c164ef8ddc3265885ede2707bf7830a6de8239a712cf09a5665396a78029b92ad438509ed28073f79a2474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450, now From R1 160  per night (sleeps 6) 11 5 1 5 111 Sleigh Street Langebaan 7357 Western Cape 0860 022 102 15:00-20:00 10:00 -33.08758 18.0521
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!