Seagull View Cottages
Review Summary
Carmen S - Oct 2020
Overall score
Relaxing and Refreshing
Melanie B - Aug 2020
Overall score
Comfortable, relaxing, peaceful.
Annemarie A - Jan 2020
Overall score
Netjiese verblyf langs pragtige strand.
Jennifer V - Jan 2020
Overall score
Bo verwagting!
Ilse W - Dec 2019
Overall score
Seagull A het 'n baie goeie ligging en uitsig.
Nimo D - Nov 2019
Overall score
Baie stil en rustige omgewing, weg van die besige plekke af.
Karel L - Oct 2019
Overall score
Really close to the beach, private, quiet, in the middle of beautiful scenery and yet close to shops, restaurants etc.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Werklik teenaan strand, privaat, rustig, in die middel van pragtige natuurskoon en tog naby winkels, restaurante ens.
Ons huisie was minder as 100 m van 'n lang strand af waar ons ver ente geloop het. Die omgewing is baie mooi met die berge en woude wat die estate omring, daar is baie om te doen en te sien in die omgewing. Ons was egter te kort daar om by alles uit te kom. Plettenbergbaai is net langsaan en het alles wat jy nodig het. Die huisie waarin ons gebly het, het alles in wat jy nodig het. Enigste iets wat gepla het is die mannetjies bobbejaan wat af en toe daar was, so sorg maar dat alles toe is as julle gaan verken.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riaan R - Oct 2019
Overall score
Heerlike verblyf met 'n pragtige see-uitsig.
Read moreSeagull View Cottages's response
Baie dankie vir die terugvoer. Dit moes vir julle baie frustrerend gewees het. Ek is net spyt dat julle nie die agentskap gebel het om die probleem aan te meld nie. Hulle sou dadelik iemand uitgestuur het om die fout te herstel. Ek is bly dat julle lekker gekuier het.
Roxane S - Oct 2019
Overall score
The place is totally amazing.
Annalize D - Jul 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Die krag trip net op die kragpunte, sal dit graag wil laat toets aangesien dit nogal ongerieflik kan wees veral as jy hare droog blaas. Kragpunt in oop slaapkamer was die probleem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Seagull View Cottages's response
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ons sal na die probleem laat kyk.
Christelle S - Apr 2019
Overall score
Lekker stil en klipgooi van die strand of vir lang stap langs die see en dolfyne van stoep te sien speel in die branders.
Seagull View Cottages's response
Ek is bly dat julle lekker gekuier het. Die DStv wat geīnstalleer is, bevat die premium pakket, dus alle kanale, ook dié vir rugby en krieket. Ons het dit juis opgradeer omdat ons daarvan bewus is dat die manne onttrekkingsimptome kry as hulle rugby- en krieketkykery ingekort word! Ek sal net weer by die agentskap seker maak of die aanwysings wat ons by die TV aangebring het, wel duidelik sigbaar is. Baie dankie vir die terugvoer.
Sandra N - Dec 2018
Overall score
Veilig, stil en gerieflike verblyf met maklike toegang tot die strand en see.
Read moreJohann F - Dec 2018
Overall score
The best accommodation in Keurboomsstrand!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dié verblyf in Keurboomsstrand!
Seagull View is wel toegeruste netjiese verblyf. Uitstekend gevestig, 'n duin weg van die kuslyn. Sal dit vir enige persoon, groep of familie aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter J - Sep 2018
Overall score
Out of this world, fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was uit die boeke uit, fantasties.
Baie netjies en gerieflik. Sal dit by almal aanbeveel. Sal definitief weer kom. Baie baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizelle F - Apr 2018
Overall score
Dit is vakansie.
Lambert V - Feb 2018
Overall score
Rustig, lekker ontspan.
Fred S - Nov 2017
Overall score
Tranquil in nature away from all the noise and the people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig in die natuur weg van enige lawaai en te veel mense.
Het dit terdeë geniet om net na die see te sit en kyk en luister sonder iriterende musiek en lawaai. Sowaar 'n plek waar mens jou baterye kan herlaai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elre G - Nov 2017
Overall score
Was onvergeetlik.
Nicolene G - Oct 2017
Overall score
Fantasiese vakansie-akkommodasie.
J. V - Aug 2017
Overall score
Gesellige huis naby die strand.
Read moreNicole D - Jul 2017
Overall score
Baie lekker by die see!
Hein M - May 2017
Overall score
Very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker rustig.
Huisie is skoon, baie netjies, voldoende toerusting en beddegoed. Goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gail K - Mar 2017
Overall score
Value for money.
Read more- Capacity: 24 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 09:00 - Address: Off PO394 Road, Milkwood Glen, Keurbooms, 6600, Western Cape
- All ages welcome