The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Seagulls View Bed & Breakfast | TravelGround
+32

Seagulls View Bed & Breakfast

Review Summary

4.8 out of 5from 45 reviews for Seagulls View Bed & Breakfast
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Thula N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thula N
With spouse/partner

Excellent stay, beautiful view. Great hospitality.

Appreciated the friendly staff.

Johan B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
On business

Vriendelikste eienaars, sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netjies, mooi uitsig, heerlike ontbyt, vriendelike eienaars - voel soos jou mense.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Dankie vir die positiewe terugvoer.
Was n plesier om julle hier te he.
Renier & Gerda

Seagulls View Bed & Breakfast
Andre M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
With spouse/partner

Dit was 'n gepaste tuiste weg van die huis.

Jy arriveer as 'n gas, maar vertrek as 'n vriend.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Andre julle het diep in ons harte ingekruip.
Dankie vir jul vriendskap.
Mag Jesus jul die regte aftree huisie gee met geluk , hoop, en vol liefde
die C - Team

Seagulls View Bed & Breakfast
Adele V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele V
With spouse/partner

Die eienaars van Seagulls View is baie vriendelik. Hulle leuse teen 'n muur se: Kom as gaste en gaan as vriende. Ons het dit meer ervaar as: Kom as gaste en gaan as familie.

Ek sal definitief weer teruggaan. Baie skoon en definitief waarde vir geld. Dit is een van my beste vakansies wat ek ooit gehad het. Sal definitief hulle aanbeveel en weer teruggaan. Baie rustig, skoon en netjies.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Baie dankie vir jou terugvoering Adele, ons waardeer dit opreg.
Geseende dag en sien uit na julle terug kom dan gaan ons braai.

Seagulls View Bed & Breakfast
Wally T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wally T
With spouse/partner

Warm welcome, good service with a smile and great breakfasts prepared with love.

See stars.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Wally, dankie vir jul ondersteuning.
sterkte met jou ma, ons dra jul op in gebede.
Renier & Gerda,
the "C" TEAM

Seagulls View Bed & Breakfast
Nico S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico S
With spouse/partner

Wonderful sea views, warm and friendly hospitality and luxurious comfort.

Serving full breakfast is a bonus!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike see-uitsig, warm en vriendelike hospaliteit en luukse gerief.

Volle ontbyt bedien is ‘n bonus!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Dankie vir julle ondersteunig, dit was lekker om vir julle te bedien.
Geseende Feesseisoen

Seagulls View Bed & Breakfast
Deon V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon V
Individual traveler

Had a warm welcome.

Lovely breakfast and everything was very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik ontvang.

Heerlike ontbyt en als was baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Baie dankie vir jou terugvoering.

Seagulls View Bed & Breakfast
Marilize S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilize S
Family with young children

Fantasties.

Die verblyf, kos en mense is wonderlik, sal definitief weer gebruik maak van Seagulls View B&B. Ons het sommer tuis gevoel terwyl ons daar gebly het.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Marlize,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons motto is: Kom as 'n gas en vertrek as 'n vriend.
Jesus groete

Seagulls View Bed & Breakfast
Jenny B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jenny B
With spouse/partner

Good reception, and went out of her way to make me happy with a room with a sea view.

The room is beautiful, but impractical. The TV reflects in the mirror behind the bed and then again in the mirror opposite the bed and the TV is right above the dressing table. The chairs had to be at the windows to look outside and see the wind blow. The water pressure in the shower is weak and the breakfast of the morning we checked out wasn't that great. Two slices of French toast with cheese and bacon and a fruity drink. Not a good breakfast for a guest house. Scrambled eggs were offered the previous morning, but we asked for fried eggs. The eggs were a fiasco.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie ontvangs en uit haar pad gegaan om my gelukkig te maak met 'n kamer met 'n see-uitsig.

Die kamer is pragtig, maar onprakties. Die TV reflekteer in die spieël agter die bed en dan weer in die spieël oorkant die bed en die TV is reg bokant die spieëlkas. Die stoele moes by die venster gewees het om na buite te sit en kyk as die wind waai, die waterdruk is swak in die stort en die oggend wat ons uitgeklok het se ontbyt was power. Twee snye Franse braaibrood met kaas en spek, en 'n vrugtekelkie. Nie 'n goeie ontbyt vir 'n gastehuis nie. Vorige oggend is roereiers aangebied, maar ons het gevra vir gebakte eiers. Die eiers was 'n fiasko.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eugene H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene H
With spouse/partner

Very nice.

Thank you for a great stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Baie dankie vir 'n heerlike tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Samantha H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Samantha H
With spouse/partner

We really enjoyed our stay at our home away from home, with a view.

Our host was lovely, and extremely helpful and friendly. The food was delicious.

Fanus W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Fanus W
On business

The hospitality was the best.

See star-rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die gasvryheid was die beste.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie D
With spouse/partner

Fantastiese mense en plek.

Sal Seagulls View enige tyd aanbeveel. Renier, Gerda en Dorothy was baie vriendelik en ons het dadelik tuisgevoel. Baie lekker ontbyt geëet. Sal enige tyd terugkeer.

Suzette W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette W
Individual traveler

Pragtige uitsig, heerlik smullekker ontbyt, gasvrye verwelkoming.

Ek het my verblyf terdeë geniet. Die ontvangs was uit die boonste rakke, die kamer en geriewe smaakvol en gemaklik. 'n Kettle met 'n paar teesakkies sou van pas gewees het, vir die van ons wat laataand werk en na 'n koppie tee smag, maar andersins 100%. Die ontbyt was heerlik - smullekker!

George D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George D
On business

Very comfortable and friendly.

Spacious clean room. Excellent breakfast and very friendly host.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

George, thank you for choosing us. Where you arrive as a guest and leave as a friend.

Seagulls View Bed & Breakfast
Deanna P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deanna P
With spouse/partner

Lugverkoeling 'n groot seën!

Heerlike ontbyt en goeie Suid-Afrikaanse gasvryheid!

Gerhard M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard M
With spouse/partner

Pleasant.

Hosts and the staff were very helpful and friendly. Breakfast every morning was a treat!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Gasheer en -vrou en die personeel was baie hulpvaardig en vriendelik. Ontbyt was elke oggend 'n bederf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Dankie Gerhard
Dit was n plesier met julle hier by ons.
Mag julle n geseende 2018 he.
Renier & Gerda

Seagulls View Bed & Breakfast
Nonhlanhla N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nonhlanhla N
Family with young children

Enjoyed my stay with my family.

Welcomed warmly by management team, we liked our family room and was very clean we enjoyed our breakfast and spent a lot of swimming and relaxing.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Good day Nonhlanhla,

Thank you for the positive review, glad you enjoyed your stay.

Hope to see you soon

Seagulls View Bed & Breakfast
Ida K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ida K
With spouse/partner

Baie lekker, gasvrye en ontspanne verlyf!

Ons is so vriendelik en gasvry ontvang. Dit was heerlik om in die ontspanne atmosfeer saam die ander gaste tuis te gaan en te kuier. Die gastehuis is pragtig. Die hele ambiance het bygedra tot 'n baie lekker vakansie!

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Ida, baie dankie vir die posiewe terugvoer.
Dit was 'n eer om julle hier te hê.
Pas julself op en ons bid vir julle 'n geseende 2018 toe.
Renier en Gerda

Seagulls View Bed & Breakfast
Riekie E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riekie E
With spouse/partner

Lieflike see-uitsig, asemrowende sonsopkomste, smul-lekker ontbyt, warm en vriendelike ontvangs en verblyf.

Baie persoonlike ontvangs voorwaar. Renier en Gerda het ons dadelik laat tuis voel en was fantastiese gasheer en gasvrou. Elke oggend het ons `n heerlike smul lekker ontbyt gekry wat so keurig en met sorg voorberei is. Die huis is groot en ruim. Die familiekamer waar ons geslaap het was pragtig gemeubileer en groot genoeg vir ons al drie. Elke kamer wat na mekaar toe loop het sy eie badkamer en ons het ook genoeg pakplek vir ons klere en bagasie gehad in n enorme hangkas. Maar die beste was die asemrowende uitsig vanaf die balkon na die see se kant toe. Voorwaar `n Seagulls view! Sal graag weer gaan kuier en ek beveel hulle ten sterkste aan. Hul motto is nie verniet: "Arriveer as gaste maar vertrek as vriende" nie!

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Riekie dit was voorwaar n plesier om julle hier te gehad het
Dit was heerlik om te sien hoe lekker julle in die aande gebraai het en dit so geniet het
Onthou julle is nou deel van ons VIP club , maak gebruik daarvan
Sien julle verseker weer

Seagulls View Bed & Breakfast
Moeketsi Pride M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Moeketsi Pride M
With spouse/partner

Excellent accommodation, clean and tidy with the scrumptious meals.

The accommodation was very good and super easy to find. The hosts were friendly and always chatting to us with a smile. We were home away from home.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Good day,

Thank you for your kind words, we appreciate your feedback.

Seagulls View Bed & Breakfast
Barend V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barend V
With friends

Comfortable and tidy.

Very good value for money and highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en netjies.

Baie goeie waarde vir geld en hoogs aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolande B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolande B
On business

Very hospitable and neat.

Quiet area with sea view, lovely stay, friendly people very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry en netjies.

Stil omgewing met see uitsig, heerlik gebly, vriendelike mense baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Baie dankie Yolande.

Seagulls View Bed & Breakfast
Sizwe Sipho B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sizwe Sipho B
With spouse/partner

Beautiful place to stay at. Great value for money. Sure to come back.

Beautiful designed property and owners pay careful attention to detail.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Thank you for your kind words, we really appreciate it.

Seagulls View Bed & Breakfast
Riana J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana J
Family with teenagers

Fantastic.

The service and breakfast was excellent and I will recommend Seagulls View for sure.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Die diens en ontbyt is puik en sal Seagulls View beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Baie dankie vir jou terugvoering Riana, ons waardeer dit.

Seagulls View Bed & Breakfast
Alastair G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alastair G
With spouse/partner

Sea facing.

Awesome view of the sea, creative breakfasts, warm hosts.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Thank you for your feedback, it is much appreciated.

Seagulls View Bed & Breakfast
Adeline M - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adeline M
With spouse/partner

Absolutely stunning.

I celebrated my 10th wedding anniversary at seagulls view. Beautiful scenery. The friendly staff welcomed us and always checked if we were okay. A special thanks to Tina and Albert for their surprise breakfast. I would definitely be going back. Albert and Tina where so accommodating. Words cannot sum up what we experienced. Totally breath taking.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Thank you for your kind words glad you enjoyed your stay.
Regards,
Michelle

Seagulls View Bed & Breakfast
Sbusiso N - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sbusiso N
With spouse/partner

Clean, safe and beautiful.

We wish we stayed more than two days. The breakfast was great and the owners are very friendly. Just a 10 minutes drive to the shopping centre and 5 minutes to the beach and to the flea market on weekends.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Thank you for your kind words, it is much appreciated. We hope to see you again.

Seagulls View Bed & Breakfast
Morne J - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morne J
With spouse/partner

It was safe, staff amazing and was amazing to wake up with the sun and the sea right there.

I was impressed with the staff, always smiling. The breakfasts was good. Owners always interested in what we were going to do. I would, however, ask the people that smoke to look at where they smoke as it influences us in the room next door.

Gail Hanekom S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail Hanekom S
With spouse/partner

Welcoming, comfortable, beautifully situated and lacking nothing.

Seagull’s View is a beautifully situated, friendly, well-appointed and comfortable B&B. It was a joy to arrive there to such a warm welcome from Gerda and Renier, and my rugby-mad husband was immediately invited to sit with Renier and watch the second Bok-Ireland game on the family’s big screen TV (which, thankfully, the Boks won!). My cup of happiness was complete when I saw the full moon rising over the Indian Ocean, and even more so when we saw a whale jumping and splashing in the sea the following morning. In the living room there’s a plaque on the wall that says words to this effect: “Arrive as strangers, leave as friends.” This sums up exactly how we felt, and we were very sorry that it was only for one night. The next stay will be for much longer!

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Thank you for your kind words, much appreciated

Seagulls View Bed & Breakfast
Philip M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip M
With spouse/partner

Fantasties!

Baie lekker gebly en gekuier. Renier en Gerda laat almal baie welkom en spesiaal voel. Sou gehou het daarvan om koffie- en teemaakgeriewe in die kamer te kon hê. Selfs 'n klein yskassie sal ook welkom wees.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Baie dankie vir die terugvoer, Philip. Ons waardeer dit.

Seagulls View Bed & Breakfast
Jean E - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean E
With spouse/partner

Ongelooflike kliëntediens.

Was onvergeetlik lekker, baie dankie aan Gerda en Renier vir hulle gasvryheid en heerlike ontbyt elke oggend. Ek sal die plek aanbeveel, dus pragtig en skoon. Die ligging is loopafstand van die strand, en die lagoon met die pragtige waterval. Daar is baie plekke om te besoek in die gebied.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Baie dankie, ons waardeer dit.

Seagulls View Bed & Breakfast
Norman S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Norman S
With spouse/partner

Ongelooflik lekker!

Dit was heerlik. Pragtige plek, baie netjies en skoon. Die kos was heerlik... Renier en Gerda is baie gasvry en laat mens baie welkom voel. Die personeel was almal baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar gaan. Bly wanneer ons weer Uvongo toe gaan.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Naand Norman en Susan. Dit was 'n groot plesier. Pas julself op en bring die hele gesin volgende keer saam vir lekker kuier om die vuur met 'n fillet op die kole.
Hoe geseënd is ons nie in SA nie?!

Seagulls View Bed & Breakfast
Jaco D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco D
Individual traveler

Werklik aangename en gemaklike paar dae met vriendelike, opregte eienaars.

Die eienaars het werklik uit hulle pad gegaan om die paar dae se verblyf aangenaam te maak. Die ligging was ideaal vir die rugby-naweek en die fasiliteite was regtig goed. Dit is gerieflik naby aan alles, insluitende die swemstrande.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Baie dankie Jaco, ons waardeer jou insette.

Seagulls View Bed & Breakfast
Frans S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans S
On business

Absoluut uit die boonste rakke!

Skitterend! Het werklik soos my eie huis gevoel. Alles was net puik.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Baie dankie ons waardeer jou mooi woorde.

Seagulls View Bed & Breakfast
Jannie J - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie J
With spouse/partner

Lekkerste vakansie ooit. Gemaklik, rustig, ontspannend, see-uitsig, fantasties. Sien ons gou weer.

Was 'n baie lekker vakansie. Kan nie wag om weer te gaan nie. Kos verblyf veiligheid alles was "tops".

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Baie dankie Jannie, waardeer dit.

Seagulls View Bed & Breakfast
Sharon C - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon C
Family with teenagers

Awesome!

Our holiday at Seagulls View Bed & Breakfast was awesome! Will definitely visit and recommend Seagulls View Bed & Breakfast again food was delicious! Guest house is clean, stylish and beautiful. Renier, Gerda and team were extremely caring and friendly thanks for making our holiday special.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Thank you for the kind words.

Seagulls View Bed & Breakfast
Elaine V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine V
With spouse/partner

Luuks met pragtige uitsig en fantastiese gasheer en gasvrou en smaaklike etes, gesellige kuiertjies.

Ons het ons kuier baie geniet, al wat ek gemis het, het was 'n klein yskassie en 'n ketel in die kamer. Veral om dit dit 'n B&B plek is, sou ek en my man 'n plekkie wou hê om eetgoedjies te bêre. Ons hou nie daarvan om uit te eet nie, en sou wou plek hê om slaai, vrugte of koeldrank te bere. Gerda het wel elke aand vir ons 'n beker warm water en melk elke aand kamer toe gestuur, omdat ons so baie koffie drink.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Goeie dag Elaine,

Baie dankie vir jou insette. Ek is bly julle het dit geniet en ook dankie dat julle gebruik gemaak het van ons heerlike aandetes. Ongelukkig sal daar nie yskaste of ketels in kamers toegelaat word nie, daarom verkoop ons koeldrank en is daar ten alle tye gratis tee/koffie beskikbaar vir alle gaste.

Seagulls View Bed & Breakfast
Natasha B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha B
With spouse/partner

Kamers is pragtig en skoon, baie mooi uitsig met goeie diens.

Ons het 'n wonderlike week by Seagulls View Bed & Breakfast gehad. Die kamers was pragtig skoon en baie netjies. Al die kos is heerlik en word met baie liefde en aandag bedien. Baie mooi swembad met see uitsig. Baie goeie waarde vir geld!

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Baie dankie Natasha, ons waardeer

Seagulls View Bed & Breakfast
Stephnie B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephnie B
Family with young children

Ontspannend.

Hulle was so gasvry en akkommoderend met ons klein dogtertjie. Heerlike ontbyt. Het regtig ons verblyf daar geniet.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Baie dankie Stephnie, waardeer dit.

Seagulls View Bed & Breakfast
Estelle N - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle N
Family with young children

Spent only one night, but hope to come back again soon.

We spent only one night on our way to Durban, but we really appreciate the place and the owners. The rooms are very spacious and well equipped. The location is very nice (beach within walking distance). Pool with a beautiful view. Good breakfast. Owners very friendly.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Dear Estelle,

Thank you for your kind words, we hope to see you again at Seagulls View.

Seagulls View Bed & Breakfast
Nanette V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nanette V

Boere gasvryheid met veilige netjiese en stil akkommodasie waar huislikheid dit soos 'n tuiste laat voel het.

Ek was aangenaam verras om geskakel te word deur die gasvrou en gevra het wanneer ek gaan inboek! Ek het 'n week oorgebly en die gasvrou, Sarah het saans wanneer ek tuiskom, my hartlik tuis laat voel en het duidelik sonder pretensies uitgevra na my veiligheid wanneer ek laat in die aand teruggekeer het. Ek sal weer daar gaan bly omdat die gastehuis pragtig versorg word, dit in 'n stil en veilige omgewing is en persoonlike veiligheid bo aan hulle omgee lysie is. My spesiale versoek vir ontbyt is sonder probleme aangepas by die gewone ontbyt wat hulle verskaf wat dit vir my baie lekker gemaak het om daar te bly. Dit het my ook opgeval hoe goed gemanierd hulle personeel is en hulle is werklik goed geskool om die gaste by te staan. Hulle is netjies geklee wat by die gastehuis pas en 'n aanwins vir Sarah en Cas. Ek beveel hierdie gastehuis met groot vrymoedigheid by enige persoon en self gesin aan.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Nanette

Baie dankie vir die pragtige woorde. Ons is baie bly jy het dit geniet en ons sien uit om jou weer as 'n Seagull's View gas te kan huisves.

Groete

Michelle Kruger

Seagulls View Bed & Breakfast
Yolanda H - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda H
With spouse/partner

Meer as tevrede!

Seagulls View het vir ons baie meer gegee as wat ons verwag het. Ons het uitstekende diens ontvang. Die familie kamer waar ons geslaap het was ideaal, skoon en baie gerieflik. 'n Pragtige see-uitsig terwyl die walvisse heerlike baljaar het. Die ontbyt was baie lekker en die geselskap was hartlik opreg. Baie dankie julle! Ons kom definitief weer.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Yolanda, baie dankie vir die pragtige woorde, ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer te kan sien by Seagull's View.

Groete Michelle

Seagulls View Bed & Breakfast
Charmaine N - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine N
With spouse/partner

Awesome!

Experienced a warm friendly welcome and excellent hospitality.

Seagulls View Bed & Breakfast's response

Thank you for your kind words, Charmaine. Looking forward to see you again at Seagull's View.

Have a good day,
Michelle

Seagulls View Bed & Breakfast
Gary B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gary B
With spouse/partner

Good value. Pleasant hosts.

Modern and clean accommodation with beautiful sea views. Remember to take your own towel and bath soap.

From R1 098
per night (for 2 people)
From R1 098
per night (for 2 people)
From R1 098
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 30 Svea Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3NTVlYzc5LTRmNDktNGNjMS05Y2RhLTZlMDA1OTRhZThlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 098  per night (for 2 people) 45 5 1 5 30 Svea Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.839814598742 30.390902514017
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!