Sea Park Accommodation at SeaLash | TravelGround
+25

SeaLash

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 9 reviews for SeaLash
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Elsa D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa D
Family with teenagers

Baie netjies en ruim en baie naby aan strand.

Ons het verskriklik lekker gebly. Die huis is ruim en netjies en het alles gehad wat ons benodig het. Dit is letterlik op die strand. Kinders het lekker visgevang. Ons sal beslis weer by SeaLash bly.

SeaLash's response

Baie dankie Elsa, dit was lekker om julle daar te ontvang. Ons sien julle in die nuwe jaar hopelik weer.

SeaLash
Andriesa V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Andriesa V
With spouse/partner

Teleurstellend.

Arriveer by verhuringsagente om sleutels af te haal. Agent nie daar nie so die bediende help. Geen inventaris word oorhandig. Niemand kom saam om oop te sluit om alles na te gaan of in werkende toestand is. Ek aanvaar dat daar ten minste 1 toiletrol moet wees sowel as 'n swartsak net vir 'n begin met aankoms voordat die noodsaaklikhede gekoop word. Buite die huis lê takke rond. By die agterdeur is daar blare wat lanklaas gevee of gehark is. Dit begin stink. Geen besem in die huis. Ek het een gaan koop. Binne die huis het die toilet gelek. Loodgieter het kom regmaak wat baie ongerieflik was omdat ons hier moes wees (was op pad om kruideniersware te gaan koop). Waaier en hoofligte werk nie in die hoofslaapkamer nie. Ek moes 'n ekstra bedliggie uit 'n ander slaapkamer gaan haal net om genoeg lig te hê. Ander slaapkamers kort gloeilampe. Van die wat daar is, werk net een. Venster se handvatsel was gebreek ─ ek het 'n nuwe een gaan koop en dit herstel. Kombuis se opwasbak het net een prop. Die Weber braai was baie vuil. En ek bedoel baie. Buite werk net een spotlight die by die hoofslaapkamer. Geen ander lig op die stoep werk. By die loodglaslig het ek 'n nuwe gloeilamp ingesit dat ons ten minste 'n lig het as ons op die stoep sit of braai. Die heat sensitive spotlight by die skuifdeur werk ook nie. Kragtoevoerkabbel is af. Slotsom: Ons is baie teleurgesteld. Dit is baie duidelik dat die huis nie deeglik nagegaan word voor gaste arriveer nie. Alvorens 'n breek deposito gevorder word (terloops, die hoogste wat ons nog betaal het), moet alles eers deeglik nagegaan word met die vakansieganger per inventaris byvoorbeeld, gaan deur die kombuisartikels, wys die gaste waar al die skakelaars is en dat alles in werkende toestand is. Want as daar nou van die deposito verhaal word, het jy iets om op terug te val.

SeaLash's response

Goeie dag Andriesa,

Ons is baie jammer oor die ongemak wat julle ervaar het tydens julle verblyf by Sealash. Al ons vorige resensies was uiters positief en ons kan die teleurstelling toeskryf aan ons verhuringsagente wat uiters oneffektief was en nie die nodige funksies verrig het, soos wat daar normaalweg verwag word nie. Ons is tans besig om ander verhuringsagente aan te stel sodat hierdie tipe van situasie vermy kan word. Ons was deurentyd met julle in aanraking tydens julle verblyf in n poging om van die probleme aan te spreek, maar te verstane, wou julle nie mense daar he terwyl julle wil ontspan nie.

Ons het egter n R400 afslag op verbly gegee, wat julle aanvaar het. Ons het ook n verdere 50% afslag op n daaropvolgende bespreking by Sealash aangebied wat julle nie wou oorweeg nie. Ons is tans besig met uitstaande instandhouding, en kan net weereens onverskoning vra vir die ongerief, en ons onderneming gee dat hierdie tipe van situasie nie weer sal gebeur nie.

SeaLash
Gunther J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gunther J
With spouse/partner

Ontspannende wegbreek van die stad.

Wonderlike, stil wegbreek in die bos, langs die see! Pragtige, veilige strand etlike meters weg van die voorstoep. Kon vroegoggend en laatmiddag op ‘n stil strand gaan stap. lekker gerus. Was heerlik by SeaLash.

Annelise M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelise M
With spouse/partner

Lovely neat home.

Such a peaceful break. Lovely to be so close to the beach. Lovely house with lots of space. Sandri is a great host, so considerate. Would definitely visit SeaLash again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, netjiese tuiste!

Ons het werklike 'n baie rustige vakansie gehad. Dit was so lekker om so na aan die strand te wees. Dis 'n lieflike woonhuis met baie spasie. Sandri is 'n wonderlike gasvrou en was baie behulpsaam! Ons sal beslis weer SeaLash besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

SeaLash's response

Hi Annelise,
Baie dankie.Ja dit is absoluut net die beste plek om te wees. Sê weereens ook dankie vir jou ma dat sy die plante natgegooi het. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete,
Sandri

SeaLash
Corrie B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie B
Family with young children

Fantastic.

SeaLash is excellent. The vegetation around the house makes you think you're in the woods. Safe and peaceful with your own beach. Will go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

SeaLash is uitstekend die plantegroei om die huis laat jou dink jy is in die woud. Veilig en rustig met jou eie strand. Sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

SeaLash's response

Goeiedag Corrie,

Baie dankie, ja dit is n wonderlike stukkie hemel op aarde. Ons verwelkom julle graag weer!

SeaLash
Chantell Fynn F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantell Fynn F
With friends

Impressed.

Had such an amazing time. The view was breathtaking, I could wake up to that every morning. We were impressed with the house.

SeaLash's response

Baie dankie Chantell, hoop om julle weer te sien!

SeaLash
Samantha S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha S
Family with young children

Rustigheid verby.

Ons is eintlik bosmense en by SeaLash het ons so tuis gevoel met al die lieflike plantegroei om die huis. Ons was bevoorreg om 'n bloue duiker te sien 2 keer tydens ons verblyf. Ons sal beslis weer hier kom bly.

SeaLash's response

Goeiedag Samantha,

Baie dankie, ja dit is my geliefkoosde wegbreek plek ook. Sien julle binnekort weer!

SeaLash
Basil P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Basil P
With friends

Ideal location, set beneath a canopy of trees with bird life for continuous company with the sound of waves in the background!

I was pleasantly surprised by the location of SeaLash. On first seeing it, I knew I would love this cottage. Set under a canopy of trees, a well laid out garden and lots of plants to admire with the sound of waves crashing in the background. Well secured with a remote controlled alarm system. Very spacious dwelling with all amenities and equipment available. From a torch and candle to an iron stone and extension cord. It's all there. Kitchen is very well equipped. All three bedrooms are very spacious. Ideal venue for a relaxing holiday. Owner is also in contact with you for the personal touch. Kayak, potjie, skottel, fishing rods are kept in the garage. An added bonus!

SeaLash's response

Thank you very much, Basil. Also my favourite place in the world. Looking forward to your next visit.

SeaLash
Maryke B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke B
Family with teenagers

Fantasties.

Dit was baie baie lekker en rustig gewees. Van al die stres vergeet.

SeaLash's response

Hi Maryke baie dankie vir die verwysing. Ek is so bly julle het lekker ontspan.

SeaLash
From R1 150
per night (sleeps 6)
From R1 150
per night (sleeps 6)
From R1 150
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Beach Front Street, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMeO2ZT26ZAbDh9KhqWqLdYOqsmgd1yPoQRv9FVyhIkhJxhMXYc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 150  per night (sleeps 6) 9 5 1 5 1 Beach Front Street Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -30.704854 30.484633
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com