The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Seashells Holiday Apartments and Conference Centre | TravelGround
+18

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 55 reviews for Seashells Holiday Apartments and Conference Centre
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Mellisa K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mellisa K
With friends

Die beste plek in Jeffreysbaai, we love it.

Dit was fantasties, net jammer dit was net vir een aand ons is definitief weer terug. Beste plek in Jbay, mooiste see-uitsig.

Hyde S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hyde S
With spouse/partner

Very neat and spacious apartment.

We were very well received and allowed to check-in earlier than normal time. Only complaint is that some of the doors do not fit well and therefore cannot close properly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en ruim woonstel.

Ons was baie goed ontvang en is toegelaat om vroeër in te klok as die normale tyd. Enigste klagte is dat van die deure nie goed pas nie en dus nie behoorlik kan toemaak nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann V
With friends

Goeie ervaring.

Tweede verblyf en baie tevrede.

Jeani T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jeani T

Convenient, safe you may need to take a little look at the loose toilet seats.

Two of the three toilet seats were very loose, and the one door's hinges were also loose and did not want to close at all for privacy - one next to the lounge - not the main bedroom, furthermore very neat and quiet. We were 5 adults and enjoyed the stoep and the sea view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, veilig julle sal dalk net bietjie moet kyk na die toiletsitplekke wat los is.

Daar was twee van die drie badkamers se toiletsitplekke wat baie los is, en die een deur se skarniere ook los deur wou glad nie toemaak vir privaatheid nie - een langs sitkamer - nie hoofslaapkamer nie, verder baie netjies en rustig. Ons was 5 volwassenes en lekker gekuier op die stoep en see-uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie-jean V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie-jean V
Family with teenagers

It was absolutely fantastic.

The unit was very luxurious and beautifully clean, everything was there that we needed. The people are simply incredible, I will undoubtedly book there again. Everything at our disposal (gym etc.) was spotless. Thank you so much for your hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was absoluut fantasties.

Die eenheid was baie luuks en pragtig skoon, alles was daar wat ons nodig gehad het. Die mense is eenvoudig ongelooflik, ek sal sonder twyfel weer daar bespreek. Alles wat tot ons beskikking was, (gym ens.) was spotless. Baie dankie vir julle gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter Z - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter Z
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Baie netjies en skoon. Sal vir seker weer daar bly!

Santie Maree M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Santie Maree M
With spouse/partner

Dirty.

Dirty. Smelly place. Bad reception.

Andre G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre G
With spouse/partner

Lots of space on the beach, clean. Was on business, but felt like a holiday!

See stars.

Elton W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elton W
Family with young children

Very good and affordable accommodation.

It was our first time in Jeffrey's Bay and we are glad we chose Seashells. Apartment is spacious, staff is friendly, beach is walking distance. Enjoyed the stay very much, will definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie bekostigbare verblyf.

Dit was ons eerste keer in Jeffreysbaai en ons is bly ons het Seashells gekies. Woonstel is ruim, personeel is vriendelik, strand is stapafstand. Het die verblyf baie geniet, sal definitief weer terugkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sarel N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sarel N
Family with teenagers

Ongelooflike ligging met stunning views.

Ons wooneenheid, nr 5, was lekker ruim, 3 lekker slaapkamers met twee volledige badkamers. Die eenheid was elke dag skoongemaak. Kombuis was netjies, maar die toebehore het nie gewerk nie. Die stoofdeur kon nie toe maak nie, die wasmasjien was stukkend en die tuimeldroër was ook stukkend. Dit is onder hulle aandag gebring, so hopelik baat die volgende gaste met werkende kombuis toerusting.

Yolande O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolande O
Family with young children

Peaceful.

Very nice stay. Close to everything and walking distance. Had a wonderful time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Baie lekker gebly. Naby aan alles en loopafstand. Het 'n wonderlike tyd gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lientjie V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lientjie V
With friends

Puik waarde vir geld!

Dit was my tweede besoek en ek was weereens beïndruk met die vriendelikheid, netheid en veiligheid van die akkommodasie. Sal dit verseker aanbeveel.

Thys H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thys H
With spouse/partner

Great. Dit baie geniet. 1 aanbeveling - WiFi-ontvangs treurig.

Baie vriendelike ontvangs en beslis waarde vir geld. Baie rustig en besonder ruim. Sal beslis weer daarheen gaan. Lekker ontbytplekkie op die see en baie vriendelik.

Corne P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne P
Family with teenagers

Pragtige see-uitsig met groot stoep. Netjiese ruim woonstel.

Heerlik gebly, sal vir enige iemand aanbeveel. Baie netjies en skoon en op die strand.

Sandra P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra P
Individual traveler

Sal weer van Seashells gebruik maak.

Baie netjies en ligging is perfek. Skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel.

Albert M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert M
Family with young children

Very nice.

Everything you need, neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Alles wat jy nodig het, netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christelle S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle S
With friends

Mooiste uitsig, netjies en groot met alles wat jy nodig het om gemaklik vakansie te hou.

Ons was 'n groep vriende wat oorgebly het vir twee aande en almal was dit eens dat die verblyf topklas was. Alles wat mens nodig het met die mooiste see-uitsig en lekkerste kuierstoep. Groot kamers en die kombuis is toegerus met alles wat mens nodig het. Sal enige tyd weer daar bly.

Johan P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Johan P

Die beste gedeelte van my verblyf was die restaurantjie en Marilyn se diens.

Toe ek klaar ingeboek het en net wil ontspan na my rit na JBay, het ek die geraas gehoor in die gang af en gaan loer vanwaar af dit kom. Dit was in een van die kamers waar daar 'n lesing aan die gang was. Ontvangs het my ingelig dat dit blykbaar 'n Xhosa-les is wat daar vir mense aangebied word. As hulle net die deur kon toegemaak het sou dit gehelp het. Dan, die WiFi kodes is nêrens in die eenhied beskikbaar nie - 'n mens moet maar weer afgaan en gaan vra by ontvangs. Dit word op 'n papiertjie neergeskryf, net baie onprofessioneel mense. Die TV is verouderd en glad nie 'n genot om na te kyk nie. Sal nie teruggaan nie.

Fernando D - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fernando D
With spouse/partner

Friendly and welcoming reception. Lovely sea view.

Friendly and welcoming reception. Beautiful sea views from the main bedroom. Lovely restaurant on the seafront that serves a really good breakfast. Safe parking. Washing machine in apartment came in really handy.

Ezelle M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ezelle M
With spouse/partner

Heerlik, skoon, gerieflik.

Baie gerieflike, veilige verblyf met alles wat nodig is. Sal enige tyd aanbeveel.

June C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
June C
With spouse/partner

Wonderlike diens

Wonderlike diens, vriendelike mense, ontvang soos royalty!

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre's response

Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te he. Kom kuier gou weer

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre
Cobus B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus B
With spouse/partner

Die wooneenheid is baie gerieflik en het 'n fantastiese uitsig oor die see.

Die eenheid is baie gerieflik, privaat, skoon, netjies en het 'n fantastiese uitsig oor die see. Daar is egter bietjie aandag nodig aan die blindings in die hoofslaapkamer wat nie na wense is nie en behoort vervang te word. Gordyne en kantgordyne sou meer prakties wees en sou meer privaatheid verseker as die halfstukkend blindings wat nie behoorlik toe maak nie. Die res van die wooneenheid is baie modern en smaakvol en sou dit enige tyd aanbeveel.

Louisa G - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Louisa G
With spouse/partner

Baie goeie ligging en vriendelike ontvangs, netjiese eenheid.

Het 'n pragtige eenheid gehad, baie groter as verwag. Alles baie skoon, ontvangs baie vriendelike en het ons verblyf geniet. Het wel opgelet dat algemene opknapping nodig is, maar besef ook dat tye moeilik is en fondse dalk nie beskikbaar is nie. Dit gesê, sal enige tyd plek aanbeveel vir 'n heerlike vakansie.

Rudo G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudo G
With spouse/partner

Heerlik!

Uitstekende ligging, op die strand. Daar is beslis ruimte vir verbetering aan die eiendom, maar ons het die verblyf baie geniet. Selfsorg-akkommodasie-fasiliteit. Binne loopafstand van die winkels en restaurant.

Albert M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert M
With spouse/partner

Baie lekker. Alles wat jy nodig het netjies en skoon.

Alles wat 'n mens verwag vir vakansie. Volledige woonstel met alles wat benodig word. Stapafstand van winkels en see.

Claudio J - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudio J
Family with teenagers

Dit was die tipe plek wat ons lank na gesoek het en ons het die beste gekry kannie wag om weer te besoek nie.

My familie is mal oor hierdie plek en dit bied die pragtigste uitsig aan.

Philip O - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip O
With friends

It was absolutely brilliant!

We really enjoyed our stay!

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre's response

So glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre
Janine F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine F
With spouse/partner

Breathtaking.

Fantastic service, lovely stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Fantasties diens, heerlik gebly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lida S - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lida S
With spouse/partner

Very enjoyable, will go again.

Very nice, can recommend it any time. Friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, sal weer graag gaan.

Baie lekker, sal enige tyd die plek aanbeveel. Vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerda E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda E

Dit is regtig 'n pragtige plek. Baie ruim. Plek om te bly.

Die plek is baie mooi. Baie lekker stoep vir kuier en braai. Baie ruim. Ek sal enige tyd weer daar bly.

Liesel G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesel G
With spouse/partner

Fantastiese verblyf.

Ons het in die Penthouse eenheid gebly. Die uitsig is absoluut asemrowend! Die eenheid is heerlik privaat en ruim met 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n heerlike oopplan leefarea wat baie goed ingerig is. Die stoeparea (met braai) is 'n groot bederf - veral om die dolfyne en walvisse dop te hou. Die kompleks sou egter kon doen met 'n beter restaurant. Sal in die toekoms eerder ontbyt elders gaan eet.

Annemarie J - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annemarie J
With spouse/partner

Wonderlik en heerlik gerus.

Lekker ruim eenheid, 6 slaper met 'n see-uitsig. Goed ingerig met alles wat jy nodig het. Groot stoep met braai-area is heerlik met 'n see-uitsig. Op die strand is 'n pluspunt. Vriendelike personeel. Wasdiens was 'n bonus. Sal hierdie pragtige plek definitief aanbeveel en ons sal weer teruggaan soontoe.

Chrisna V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chrisna V
With spouse/partner

Peaceful and romantic.

We had a lovely visit. The view is breathtaking and the waves is food for the soul. We enjoyed the large bathtub in our bedroom. We will definitely be back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en romanties.

Ons het heerlik gekuier. Die uitsig is asemrowend en die golwe is soos balsem vir die siel. Ons het die groot bad in ons slaapkamer geniet. Ons sal definitief weer terug kom!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre's response

Ons is so bly julle het jul verblyf by ons geniet. Kom gerus weer!

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre
Natalie M - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie M
Family with young children

Unforgettable!

A great getaway with my daughter - we had a lovely time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlik!

Dit was baie lekker om saam met my dogtertjie so bietjie weg te breek. Ons het 'n lieflike tydjie saam geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiepie B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kiepie B
With spouse/partner

Amazing!

Will definitely recommend it to my friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Sal beslis vir al my vriende en familie aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elanie B - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elanie B
Family with teenagers

Heerlik gebly met alles wat jy nodig het byderhand.

Ons het baie lekker gebly. Die ligging was uitstekend en die eenheid was netjies, modern en daagliks skoongemaak. Ons het van die begin af tuis gevoel. Baie dankie vir heerlike verblyf!

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre's response

Dis wonderlik om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Seashells groete,
Ida

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre
Anton V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton V
Family with teenagers

Ligging, ligging, ligging.

Ons het vir 2 aande tydens die Maart 2016 skoolvakansie by Seashells oorgebly. Die ligging ten opsigte van die see en ook nabye winkels (Checkers en Super Spar) vir benodigdhede was binne 'n gerieflike 5 minute se stap. Die akkommodasie (no.18) was gerieflik, ruim, skoon en netjies. Verdere hoogtepunte was die was en strykdiens teen R15 per kg, veilige onderdak parkering en die restaurant op die perseel. Die ontbyt en middagetes is billik geprys en die moeite werd. Vriendelike personeel rond alles mooi af.

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre's response

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was vir ons 'n plesier om julle hier te huisves. Ons sien uit na julle volgende kuier! Groete Ida

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre
Melany R - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melany R
With spouse/partner

Vriendelike en uitstekende diens, baie behulpsaam.

Sal beslis Seashells aanbeveel vir enige persoon vir 'n wegbreek. Baie sentraal geleë.

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit na julle volgende kuier hier by ons. Groete Ida

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre
Annelene T - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelene T
With spouse/partner

Heerlik en ontspannend.

Alles was baie netjies en skoon. Ons kon heerlik rus na 'n rowwe 2015!

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre's response

Dit was vir ons net so lekker om julle hier te huisves. Kom kuier gerus weer! Groete Ida

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre
Willem E - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem E
With spouse/partner

Baie lekker. Sal weer gaan.

Baie lekker, skoon sentraal goeie diens en waarde vir geld.

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Kom kuier gerus weer. Groete Ida

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre
Jan B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B

Pragtige vakansieverblyf.

Vriendelike personeel en pragtige eenhede. Baie luuks en naby alles.

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre's response

Altyd lekker om positiewe terugvoering te kry. Kom kuier gerus weer!

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre
Stavros L - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stavros L
With spouse/partner

Uitstekend!

Puik diens en vriendelike personeel. Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre's response

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons sien uit na die volgende kuier hier by ons. Groete

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre
Leon M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon M
With spouse/partner

Dit was 'n bitter lekker ervaring en sal enige tyd iemand aanbeveel om hier te bly.

Dit was vir my en my vriendin 'n bitter lekker ervaring. Ek sal enige tyd weer teruggaan en vir langer bly. Die uitsig is bitter mooi en die kamers was ook baie skoon en van hoe gehalte.

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre's response

Dit is altyd heerlik om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier hier by ons. Groete

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre
Hanlie M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanlie M
With spouse/partner

Die verblyf was aangenaam.

Ons was teleurgesteld aangesien die dubbelbed wat ons bespreek het, nie die een was wat ons gekry het nie.

Gerrit V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit V
With friends

Gerieflik en skoon en op die strand.

Die hele ervaring was pynloos en aangenaam. Na ons 230 km deur die Baviaanskloof gery het met 'n bergfiets het ons in die middel van die nag en moeg by Seashells aangekom ... en dit was regtig aangenaam en gerieflik ... ons kon uitrus om weer in die oggend terug te reis na Pretoria. Dankie aan LekkeSlaap en die bestuur van Seashells. Ons sal weer terugwees en dalk vir 'n langer tyd.

Kobus P - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobus P
With spouse/partner

Uitstekende uitsig in ons blyplek en baie vriendelike en behulpsame mense het dit baie aangenaam gemaak.

Dit was baie lekker en stil gewees by die blyplek en ons kon 'n aangename naweek geniet.

Andy S - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andy S
With spouse/partner

Skoon en netjies en almal was vriendelik.

Ek en vrou het 'n netjiese blyplek gesoek met uitkyk oor see vir paar dae en het als gekry wat ons gesoek het.

Liana C - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liana C
With spouse/partner

Overall the stay was great. The cleanliness is however not up to standard.

The apartment is lovely, the staff friendly and helpful. The curtains in the 2 bathrooms were very dirty. The shower in the main bedroom was also not very clean. There were broken garden furniture and excess furniture stacked in the braai room. The braai room was also not properly cleaned.

Desiree T - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiree T

Sal beslis weer by Seashells tuisgaan.

Ek was aangenaam verras met die pragtige woonstel, beste see-uitsig ooit en baie luuks!

Jarica L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jarica L
Family with teenagers

Dit was lekker vakansie.

Dit was lekker vakansie. Afdak het op stoep kort dringend regmaak. As die wind waai speel dit met dak plate dat jy nie kan slaap nie.

Sue E - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sue E
Family with young children

Ons het die verblyf baie geniet, die mense wat ons gehelp het was baie hulpvaardig en die venue was uitstekend!

Goeie waarde vir geld!

Elana C - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elana C
Family with young children

Heerlik!

Pragtige, skoon, netjiese eenheid, ons kon nie vir beter gevra het nie.

Rudi S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi S
On business

Rustig, luuks met 'n pragtige uitsig!

Baie dankie vir puik diens LekkeSlaap en Seashells! Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid was baie goed toegerus en beslis goeie waarde vir geld. Die kompleks is veilig en by die see.

Deon K - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon K
With spouse/partner

Dit was onverbeterlik in alle opsigte.

Seashells is die ideale blyplek en voldoen aan alles wat enigeen moontlik kan verlang. Die ligging, die fasiliteite, die ongelooflike ruim en goed toegeruste eenhede en die ongelooflike hulpvaardige personeel is uitstaande. Estelle, in besonder, is iemand wat veel meer as die ekstra myl vir haar klante stap. Ons sal BESLIS weer daar tuisgaan, en sal ook Seashells met die grootste vrymoedigheid aan al ons kennisse aanbeveel.

Palesa  - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Palesa

Great

See the stars below.

From R1 034
per night (for 2 people)
From R1 034
per night (for 2 people)
From R1 034
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 66 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 125 Da Gama Road, Jeffreys Bay, 6330, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxNGRhMTNlLTJkZTAtNDEyZC05ZDgwLTdiNjk2MzE3MmUyZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 034  per night (for 2 people) 55 5 1 5 125 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-00:00 10:00 -34.036614 24.930627
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!