The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Seasons of Serenity | TravelGround
+24

Seasons of Serenity

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 5 reviews for Seasons of Serenity
Cleanliness
4.6/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Hetty V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hetty V
Family with young children

Fantasties.

Baie lekker gekuier. Sal gou weer terug wees. Net een probleem. Ons hou van skoon plekke. Ons het gevind dat die vloere na skoon was nie, maar baie stowwerig. Daar was ook geen mop om die vloere skoon te hou nie. Andersins was dit baie lekker.

Seasons of Serenity's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons neem dit ter harte en sal seker maak van die vloere vir 'n volgende keer.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Die span by Seasons of Serenity.
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes.

Seasons of Serenity
Henriette V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette V
With friends

Gerieflike, moderne kuierhuis.

Ons het ons verblyf geniet in Seasons of Serenity. Die huis is modern en baie gerieflik ingerig. Pragtige uitsigte oor die see. Veilig vir die kinders. 'n Lekker kuierhuis. Die kamers het elkeen sy eie badkamer wat 'n groot pluspunt is. Kamers is eenvoudig, maar baie mooi versier. Hope ingeboude kaste vir die wat langer as een naweek wil bly. Badkamers is elkeen uniek met eie teëls en ontwerp. Kombuis het al die nodige moderne geriewe en is prakties ingerig. Oopplan-sitkamer en -eetkamer, en kombuis en binnebraai was 'n groot pluspunt.

Seasons of Serenity's response

Hallo Henriette

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Groete
Die span by Seasons of Serenity
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Seasons of Serenity
Eleanor P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eleanor P

Exactly what I needed.

As a family we really enjoyed our stay especially the fact that we were so close to the beach, my grandson was in his element. I would like to suggest though that some outdoor furniture on the balcony would be a great enhancement. A really lovely, very neat house.

Seasons of Serenity's response

Thank you, Eleanor! We hope to see you again soon and will let the owner have the feedback.

Regards,
The Team @ Seasons of Serenity

Seasons of Serenity
Charne P - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charne P
With spouse/partner

Uitstekend!

Pragtige, moderne en ruim huis! Ons het baie lekker gebly en as familie saam gekuier. Die leefarea is lekker groot en het 'n pragtige uitsig oor die see. Nie nodig gehad om enige iets saam te bring nie - huis is volledig toegerus. Die bordspeletjies in die kas het ook vir lekker opwinding en pret gesorg. Loopafstand van die strand. Beslis ons eerste keuse wanneer ons weer Langebaan toe kom!

Seasons of Serenity's response

Baie dankie Charne.

Ons hoop om julle binnekort te sien.

Die Span by Seasons of Serenity
Langebaan Holiday Homes

Seasons of Serenity
Nicole D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole D
Family with teenagers

Outstanding.

Accommodation is great however the air-cons are an absolute must for guests as well and should not be for the owners use only. The top entertainment area gets incredibly hot and uncomfortable in the afternoon.

From
R3 862
per night (sleeps 8)
From
From R3 862
per night (sleeps 8)
From
R3 862
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 16:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Ithaki Close, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVlvp4X6c2FdCHZFSJtbxFb4pKMnckzltHSvtbwe3easARfw39D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 862  per night(sleeps 8) 5 5 1 5 4 Ithaki Close Calypso Beach 7357 Western Cape 0860 022 102 16:00-19:00 10:00 -33.05892915726 18.043055712303
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!