Sedge Island House
Review Summary
Anneline C - Jan 2020
Overall score
Rustig, veilig, wonderlik.
Read moreTania L - Jun 2019
Overall score
It's home away from home.
Tania L - Jul 2018
Overall score
Peaceful and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en gemaklik.
Die huis was netjies en skoon en die kamers mooi opgemaak. Ons kon nie vir beter gevra het nie en Cathy is vir seker 'n goeie gasvrou en baie tegemoetkomend. Die huis is ook ten volle toegerus en als in 'n goeie toestand. Ons sal beslis weer hier tuisgaan en dit aanbeveel aan ons vriende en familie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Georgina S - May 2018
Overall score
Ons tyd in die huis was fantasties, asemrowend, veilig en net heerlik!
Dalene G - Apr 2018
Overall score
Rustig, vreedsaam, veilig en baie gerieflik en netjies.
Lizia M - Dec 2017
Overall score
Fantasties. Dit is 'n baie mooi, ruim en goed ingerigte huis.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 24 Island Village, Paul Kruger Street, Sedgefield, 6573, Western Cape
- All ages welcome