The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Seehuisie | TravelGround
+38

Seehuisie

32 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 32 reviews for Seehuisie
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Marie Rowena F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie Rowena F
Family with teenagers

Was very tranquil and relaxing.

Reception was very good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie rustig en ontspannend.

Ontvangs was baie goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lise R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lise R
With spouse/partner

Baie lekker gekuier. Huis het alles wat jy nodig het.

Huis is goed geleë, baie naby see. Uitsig van balkon is pragtig.

Adri R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri R
Family with young children

Our family's new go-to place!

We visited Seehuisie twice in two months, because we enjoyed our stay so much! The attention to detail, the cleanliness and the cosy atmosphere make it the ideal place for a family to relax. Everything we needed was provided, we could make delicious food in the kitchen, and just jog down to the sea. Ideal for a night, or a week or a month, doesn't matter. Sea House is our family's home away from home!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons gesin se nuwe go-to plekkie!

Ons het Seehuisie sommer twee keer in twee maande besoek, want ons het tog te lekker gebly! Die aandag tot detail, die netheid en die gesellige atmosfeer maak dit die ideale plekkie vir 'n gesin om heerlik te ontspan. Alles wat ons nodig gehad het, is voorsien, ons kon heerlik kos maak in die kombuis, en net drafstap af see toe. Ideaal vir 'n nag, of 'n week of 'n maand, maak nie saak. Seehuisie is ons gesin se huis weg van die huis af!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

Middag Adri. Baie dankie!
Kom kuier sommer gou weer.
Seariver groete,
Henk

Seehuisie
Bardine K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bardine K
With spouse/partner

Great for the soul!

We stayed here for 3 nights as part of our honeymoon. Not the best weather, but it was wonderful to just be able to lie on the couch and read books while you can see the sea. Sitting in the evenings at the indoor braai. The cottage was beautiful, neat and clean and equipped with everything you need! After a busy time, our souls really got some rest here. We would very much like to visit the Seehuisie again one day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lafenis vir die siel!

Ons het hier gebly vir 3 aande as deel van ons wittebrood. Nie die beste weer gehad nie, maar dit was heerlik om net op die bank te kon lê en boeklees terwyl jy die see kan sien. In die aande heerlik knus by die binnebraai gesit. Die huisie was pragtig, netjies en skoon en toegerus met alles wat jy nodig het! Na 'n besige tyd het ons siele regtig bietjie rus hier gekry. Ons sal baie graag eendag weer wil kom kuier by die Seehuisie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

Altyd lekker om te hoor. Kom kuier asb weer.
Seariver groete,
Henk

Seehuisie
Keenan M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keenan M
With spouse/partner

Lovely weekend at Seehuisie.

My fiance and I really enjoyed our stay. The environment was clean and peaceful and Seehuisie had everything you could think of and more. The beaches are close and within walking distance. Would definitely visit again and stay much longer. Thank you Tanya for your warm and friendly welcome!

Adri R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri R
Family with young children

Presies wat ons gesin nodig gehad het, in elke opsig!

Seehuisie was alles wat ons kon voor gehoop het en meer! Die ligging was ideaal, die geriewe puik ingerig en die huisie was silwerskoon en netjies. Alles wat ons nodig kon hê was voorsien, ons het so lekker gebly ons was hartseer om huis toe te gaan. Die afwerkings is luuks, maar prakties, met 'n pragtige see-uitsig op die stoep. Die kombuis en binnebraai is net reg, alles ingerig om verblyf vir enige tydperk te akkommodeer. Die see is 'n klipgooi weg, ideale strand met skulpies en getypoel vir klein kinders. Die buitestort het baie handig te pas gekom vir sandlyfies en voete. Ons gasvrou Tania was baie behulpsaam en het seker gemaak ons het al die besonderhede wat ons nodig het. Ons kom beslis binnekort weer!

Seehuisie's response

Middag Adri. Baie bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit na julle volgende besoek!.

Seariver groete
Henk.

Seehuisie
Retha L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha L
Family with teenagers

The house has everything that you need, it's clean, neat and comfortable.

We had a great stay, it's well-equipped. Can definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die huis het alles wat mens nodig het, skoon, netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly, dit is goed ingerig. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

Beste Retha

Ons is baie bly julle het lekker gebly. Kom kuier gerus weer.

Seehuisie groete
Henk

Seehuisie
Henk H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk H
With spouse/partner

Very nice!

We will use Seehuisie again. Was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker!

Ons sal weer gebruik maak van Seehuisie. Was baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

Beste Henk,

Ons is bly julle het lekker gekuier! Kom gerus weer.

Seehuisie-groete,
Henk

Seehuisie
Yolandi J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi J
Family with young children

Ons het vreeslik lekker gerus by die Seehuisie.

Baie dankie vir 'n ongelooflike vakansie. Die seehuisie was perfek met 'n stunning see view wanneer jy binne ontspan en 2 min se loop na die strand. Nogmals dankie vir 'n wonderlike vakansie!

Seehuisie's response

Beste Yolandi,

Dit is lekker om te hoor dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer!

Seariver-groete,
Henk

Seehuisie
Marinus V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Marinus V
With spouse/partner

Nice house, but fairly expensive. No WiFi available. Supplies were limited (e.g. coffee, towels, toilet paper).

Nice house, but fairly expensive in comparison with other apartments. No WiFi available. Supplies were limited (e.g. coffee, towels, toilet paper). Sea view is available from the terrace but the house is on the second row towards the sea.

Anna V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna V
With spouse/partner

Uitstekend sal dit enigetyd aanbeveel.

Pragtige plek! Goed toegerus met die nodige. Net die parkering - straatjie baie nou wat die parkering bemoeilik veral as jy 'n groterige voertuig bestuur.

Seehuisie's response

Baie dankie vir julle kuier. Groete, Henk.

Seehuisie
Niel D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niel D
With spouse/partner

Heerlike, goed toegeruste huisie.

Ons het heerlik gekuier in die goed toegeruste en netjiese huisie en kan dit werklik aanbeveel. Ons kon ook gereeld walvisse dophou vanuit die woonkamer.

Janine E - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Janine E
With friends

Baie oulike plekkie!

Ons het baie lekker gebly. Die huisie was netjies en gemaklik ingerig. Sou wel voorstel dat daar 'n houtbord aangeskaf word (as daar een was kon ons dit nie kry nie). Die breekware wat ons gebruik het, moes ons eers was aangesien dit vuil en streperig was. Daar was ook geen sout in die skottelgoedmasjien nie so die het ongelukkig nie skoon gewas nie. 'n Mens bring gewoonlik nie spaar vuilgoedsakke saam nie so dalk moet die eienaars een of 2 ekstra los.

Seehuisie's response

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons neem dit dadelik op met die skoonmaakdienste.
Groete,
Henk

Seehuisie
Luan D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Luan D
With spouse/partner

Good rest.

Parking in Duinepark is always a problem. The neighbours will park you in if you park at the beach house. Apart from that we have a nice stay. Thanks for the neat house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed uitgerus.

Parkering in Duinepark is altyd ‘n probleem. Bure parkeer jou elke dag vas as jy by seehuisie stop. Verder baie lekker in die huis gebly. Baie dankie vir netjiese huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

Dankie Luan. Ons is besig om nog 'n parkering vir Seehuisie by te kry. Baie bly julle het lekker gebly. Groete. Henk

Seehuisie
Junita W - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Junita W
With friends

Dit was die beste naweek ooit en alles was perfek. Sal enige tyd weer van seehuisie gebruik maak.

Als was perfek, veral die uitsig. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Sal definitief weer gebruik maak van Seehuisie.

Seehuisie's response

Dit was so lekker om julle te huisves. Kom kuier gerus weer. Seeriver groete.

Seehuisie
Gustav G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gustav G
With spouse/partner

Peaceful.

Very nice weekend. Perfect homes for getaway from the busy city life.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Baie lekker rustige naweek. Perfekte huise vir wegbreek van die besige stadslewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

Dit was baie lekker om julle by ons te hê. Kom kuier gerus weer. Seehuisie-groete

Seehuisie
Mergo L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mergo L
With spouse/partner

Fantasties.

Uiterlike belewenis en pragtige sea view, sal weer teruggaan.

Seehuisie's response

Bly julle het dit geniet. Kom kuier asb weer. Groete. Henk

Seehuisie
Ryno E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno E
Family with teenagers

Uitstekende akkommodasie wat aan al jou behoeftes voldoen.

Ons het 'n wonderlike tydjie by Seehuisie gehad. Dit is werklik baie netjies en gerieflik en het alles wat nodig is ten einde jou verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak. Die ligging is perfek en ek kan Seehuisie ten sterkste aanbeveel.

Seehuisie's response

Middag Ryno.

Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Seehuisie groete.
Henk

Seehuisie
Elmar M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmar M
With spouse/partner

Heerlik rustige en ontspanne.

Lekker gesellige plekkie met 'n heerlike binnebraai. Gemaklike banke en kombuisie alles op die boonste vloer. Goeie kommunikasie van begin tot einde. Daar was iemand om ons te verwelkom en daar is later ingeloer om seker te maak alles is reg. Maklik en vinnige toegang tot strand. Vat gerus die visstok saam.

Seehuisie's response

Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Seehuise groete
Henk

Seehuisie
Wynand V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wynand V
Family with teenagers

Baie lekker uitgerus.

Ons was aangenaam verras met die verblyf. Alles was tot ons beskikking en skoon en netjies. Die regte plek om te bly as jy wil afskakel.

Annelise M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annelise M
Family with teenagers

Dit was 'n heerlike see-ervaring.

Dit was 'n heerlike vakansie. Seehuisie is baie goed toegerus. Al wat jy hoef te neem, is kos en klere. Ons het dit baie geniet. Die binnebraai is 'n groot bonus en baie gesellig.

Ria N - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria N
With friends

Baie lekker rustige, veilige verblyf met mooi afwerking binne.

My man, ek, ons 2 volwasse seuns en 'n vriend het hier gebly. DIt is uitstekend ingerig, mooi interieur en goeie linne. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Seehuisie's response

Baie bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer. Seehuisie groete, Henk

Seehuisie
Robyn W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robyn W
With spouse/partner

Peaceful.

Thank you Tania and Henk. So lovely. We really enjoyed the time. Heavenly view and tranquil area. Would recommend Seehuisie to everyone. Next time we'll stay longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig

Baie dankie Tania en Henk. Dit was heerlik. Ons het die kuier geniet. Die uitsig is hemels en die area is rustig. Ek sal Seehuisie aan almal aanraai. Volgende keer sal ons langer kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

So bly julle het lekker gekuier! Kom gerus weer.

Groete
Henk

Seehuisie
Quentin V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Quentin V
Family with young children

Koop sommer die huis.

Baie vriendelik verwelkom, was uiters skoon en het als wat jy nodig het. Uitsig is perfek. Ons as gesin het almal heeldag op boonste verdieping gekuier, braai was perfek, kombuis, badkamers, ag net als was perfek.

Seehuisie's response

Ai, dit is lekker om te hoor dat julle so lekker gekuier het. Kom gerus weer! Seehuisie groete.

Seehuisie
Nelene M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelene M
Family with teenagers

Heerlik!

Dit was so lekker! Net te kort!

Seehuisie's response

Dit is lekker om te hoor. Kom kuier asseblief weer, en natuurlik langer.
Groete Henk.

Seehuisie
Yvonne B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yvonne B
Family with young children

Wondeful! So peaceful and Seehuisie is a home away from home!

Awesome stay! Seehuisie is well-equipped and the kids enjoyed it so much to walk to the beach on their own time! Safe and peaceful Next time we'll catch that big one!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik! Lekker rustig en Seehuisie is 'n "Home away from home"!

Ons het so lekker gebly! Seehuisie is goed toegerus en die kinders het dit so geniet om enige tyd af see toe te loop! Veilig en rustig. Volgende keer vang ons daai groot vis!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

So bly julle het lekker gekuier. Ek hou duim vas vir daai groot vis. Hulle is daar! Groete. Henk

Seehuisie
Zelda H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda H
Family with young children

Was wonderful. Tania was very pleasant and helpful.

Was wonderful. Beautiful house. So clean and stunning view. Friendly people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was heerlik. Tania was baie aangenaam en behulpsaam.

Was heerlik. Pragtige huis. Mooi skoon en pragtige uitsig. Vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

Ek is baie bly julle het heerlik gekuier. Kom gerus weer. Groete Henk.

Seehuisie
Joy V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joy V
With friends

Very cosy, everything you need, close to sea.

We had a great time, everything was neat and comfortable. We would have wanted to stay a bit longer on the Sunday morning, but they had to prepare for the next group that would have arrived that afternoon. The stairs are quite steep, may present a problem for older people. The view from the top is stunning. Tania made us feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gesellig en alles wat nodig is, naby see.

Ons het baie lekker gekuier en als was netjies en gerieflik. Ons sou net graag Sondagoggend bietjie langer wou kuier, maar hulle moes skoonmaak vir die volgende groep wat die middag ingekom het. Die trappe is ook bietjie steil as jy ouer mense het wat daarmee sukkel. Die uitsig is ook pragtig van bo af. Tania het ons baie welkom laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

Baie bly julle het lekker gekuier.
Henk

Seehuisie
Des P - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Des P
With spouse/partner

Peace.

We have visited Witsand and Duinepark often. It was our first stay in Seehuisie and, just like our stay at all of the other place (booked through LekkeSlaap) the accommodation was peaceful, refreshing and just plain great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid.

Ons het Witsand en veral Duinepark al vele kere besoek. Dit was ons eerste verblyf in Seehuisie en net soos met al die ander plekke (gereël deur LekkeSlaap) was die verblyf rustig, sielsverkwikkend en sommer net lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

Goeiedag Des.

Ek is so bly julle het lekker gekuier!

Groete
Seehuisie

Seehuisie
Marius B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marius B
With spouse/partner

Stylish and appropriate decor and facilities for a house as the beach - everything you need.

Very nice house - nice bathrooms and living area. Stylishly furnished - with the right seaside decor. Nothing of "grandmother's African heritage" is exhibited.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stylvolle en gepaste dekor en geriewe vir 'n seehuisie - alles wat mens nodig het.

Baie lekker huisie - lekker badkamers en leefarea. Stylvol gemeubileer - met regte seehuis dekor. Niks van "ouma se Afrikana erfgoed" word uitgestal nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer by Seehuisie.
Witsand groete,
Henk

Seehuisie
Mark B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mark B
With friends

Excellent, convenient, quaint and very neat little house with everything you'd need.

This little place by the sea is so nice that we just want it for ourselves and want to keep is a secret. Absolutely lovely stay, so quaint and convenient. Couldn't have asked for more. Picture perfect!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende, gerieflike, snoesige, en baie netjiese huisie met alles wat jy graag wil hê.

Hierdie plekkie langs die see is so lekker dat ons dit net vir ons self wil hê, en dit graag geheim wou hou. Absoluut heerlik gekuier, so snoesig en gerieflik, kan nie meer vra nie. Prentjiemooi!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

Dit is altyd lekker om te hoor dat gaste dit ook geniet. Baie bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer! Seehuisie groete. Henk

Seehuisie
Margaret F - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret F
Family with young children

It was an incredibly peaceful weekend!

Seehuisie is 'n lovely little place just round the corner from the beach. You wake each morning with the sound of the ocean in the background. For people wanting to get away from the city's hustle and bustle this is an Eden of tranquility and peace!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n ongelooflike rustige naweek!

Seehuisie is 'n pragtige huisie om die draai van die see. Elke oggend word jy wakker met die see in die agtergrond, vir wat uit die stad kom regtig 'n Eden van rustigheid en vrede!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seehuisie's response

Ons is baie bly julle het dit geniet! Kom kuier gerus weer. Seehuisie.

Seehuisie
was R1 250
From R1 125
per night (sleeps 4)
was R1 250
From R1 125
per night (sleeps 4)
was R1 250
From R1 125
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Duinepark, Tuna Street, Witsand, 6666, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoFcnN1D1S1m5avi8rI9cXwHa7FNFRVzt7hU3D3UiP56nojtWfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, now From R1 125  per night (sleeps 4) 32 5 1 5 Duinepark Tuna Street 6666 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 09:00 -34.392462819237 20.861774003388
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!