Tergniet Accommodation at Seeperdjie By die See | TravelGround
+19

Seeperdjie By die See

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 11 reviews for Seeperdjie By die See
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Ansie S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie S

Baie gerieflik, skoon en goed geleë.

Seeperdjie By die See het alle toebehore en voel amper soos huis. Dis netjies, skoon en baie gerieflik.

Seeperdjie By die See's response

Dankie vir terugvoer. Julle is enige tyd welkom. Kom maak gerus weer 'n draai.

Seeperdjie By die See
Les T - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Les T
With spouse/partner

Het dit baie geniet.

Dankie Marius en Lynn. Die plekkie beskik oor alles wat jy benodig om jou vakansie te geniet. Sal Seeperdjie By die See enige tyd aanbeveel. Die onderdakparkering is vir my 'n groot bonus.

Seeperdjie By die See's response

Dit was goed om julle te ontmoet. Julle was puik gaste. Kom gerus weer.

Seeperdjie By die See
René M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
René M
With spouse/partner

Dit was so lekker. Goeie, vriendelike ontvangs, netjies en sal weer daar bly.

Ontvangs was baie goed en vriendelike. Baie netjiese, goed toegeruste verblyf. Sal dit met gemoedsrus vir enige een kan aanbeveel.

Teressa S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teressa S
Family with young children

Awesome.

All our needs were catered for. Thanks to the friendly hosts.

Seeperdjie By die See's response

Lovely guests. Left our place spotless. Please visit us again.

Seeperdjie By die See
Chanel K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chanel K
Family with young children

Kon nie vir meer vra nie.

Baie netjiese, pragtige plekkie. Die plek beskik oor alles wat 'n mens nodig kon hê. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik en het na al ons behoeftes omgesien, enige tyd van die dag. Hulle bly reg bo die plekkie, maar het hulle nooit gehoor nie -net 'n vriendelike groet elke oggend. Dis baie sentraal geleë tussen George en Mosselbaai en ek sou dit vir enige iemand aanbeveel. Ons gaan definitief weer gaan bly.

Nicole M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Nicole M
Family with young children

Lovely, clean apartment.

Pet- and child friendly.

Seeperdjie By die See's response

Thank you. Sorry your stay was so short.

Seeperdjie By die See
John  - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John
With spouse/partner

For the purpose we booked, the unit was a pleasant and peaceful experience.

Neat and tranquil unit, was a bit far from Mosselbay, where we spent our time daily.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir die doel waarvoor ons bepreek het, is die eenheid 'n aangename en rustige ondervinding.

Netjies en rustige eenheid, was 'n bietjie ver van Mosselbaai, waar ons daagliks ons tyd deurgebring het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annamarie S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie S
Family with teenagers

Pragtig en netjies, goed ingerig. Alles en nog meer wat jy nodig het.

Heerlike verblyf! Oulike braai-area. Eienaars baie vriendelike, dierbare mense. Alles was perfek! Waarde vir geld. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Wow blyplek. N.S. Daar word op webtuiste aangedui dat daar WiFi is, maar daar is nie.

Seeperdjie By die See's response

Dankie Annemarie. Hier is wel wifi op versoek. Baie oulike mense. Hulle was baie tuis en het lekker gekuier.

Seeperdjie By die See
Migael H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Migael H

Heerlik gekuier, rustige omgewing.

Dankie, Marius en Lynn. Ons het heerlik gekuier by julle baie netjiese en skoon plekkie, met oop leefarea wat ideaal was vir ons aangesien een van ons in 'n rolstoel is.

Leon K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon K
With spouse/partner

Pragtige woonstel, baie skoon en netjies!

Baie ruim, gesellige, huislike, baie skoon en netjiese woonstel op grondvloer van eienaar se huis. Eienaars is baie bedagsaam en vriendelik. Lieflike uitsig oor die see. Baie goeie waarde vir geld. Pragtige skilderye teen die mure.

Seeperdjie By die See's response

Dankie, ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Seeperdjie By die See
Charmaine G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine G
With spouse/partner

Lovely place with friendly people and my dogs could go with.

Great service and I will definitely recommend them especially because they are pet friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker plek en vriendelike mense en my honde kon saam gaan.

Puik diens, sal dit aanbeveel vir enige iemand en hulle is troeteldier-vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seeperdjie By die See's response

Dankie. Julle het vir ons seën gebring. Altyd welkom.

Seeperdjie By die See
was R690
From R276
per night (sleeps 5)
was R690
From R276
per night (sleeps 5)
was R690
From R276
per night (sleeps 5)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 28 Seeperdjie Avenue, Tergniet, Mossel Bay, 6503, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjlCPBjGtFE3doUN8c2Zg4jECaKBoYHLrDqyvFXjEjODVitGZa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R690, now From R276  per night (sleeps 5) 11 5 1 5 28 Seeperdjie Avenue Tergniet 6503 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -34.067345218488 22.186394165676
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com