Seetoe dot com
Review Summary
Janine M - Jun 2022
Overall score
Rustig en lekker gekuier!
Isabel R - Jun 2022
Overall score
Goed toegerus en pragtige uitsig.
Seetoe dot com 's response
Dankie Isabel.
Ons is bly julle het die geniet.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Abrie V - Apr 2022
Overall score
Wonderlik. Rustig. Kon nie vir meer vra nie.
Seetoe dot com 's response
Ons is bly julle het dit geniet.
Sien julle weer.
Groete
Pieter G - Mar 2022
Overall score
Heerlike, ontspannende naweek.
Seetoe dot com 's response
Bly julle het dit geniet Pieter.
Sunelle M - Mar 2022
Overall score
Alles was die moeite werd.
Coert V - Feb 2022
Overall score
Dit was lekker.
Seetoe dot com 's response
Baie dankie Coert.
Bly julle het dit gesien.
Sien weer volgende keer
Philip R - Oct 2021
Overall score
Wow, beste vakansie / wegbreek in jare.
Seetoe dot com 's response
Baie dankie Philip vir die terugvoering.
Ons is bly julle het die Weskus ervaring geniet.
Ons sien uit na julle volgende bespreking.
Riana B - Oct 2021
Overall score
Die verblyf by See dot com was fantasties, goed geleë, baie netjies. Ek sal dit beslis aanbeveel vir 'n ontspannende naweek.
Seetoe dot com 's response
Baie dankie, Riana.
Ek is bly julle het die ervaring geniet.
Herman V - Sep 2021
Overall score
Stil en rustig met 'n mooi see-uitsig.
Seetoe dot com 's response
Dankie, Herman.
Ek is bly julle het dit geniet.
Hendrik S - Sep 2021
Overall score
We enjoy our stay.
Ansa V - Aug 2021
Overall score
Pragtige uitsig, gerieflik en netjies.
Seetoe dot com 's response
Dankie Ansa.
Bly julle het dit geniet.
Sien julle volgende keer.
Groete
Marion H - Aug 2021
Overall score
Ons het baie lekker gekuier. Die strand is pragtig.
Janine S - Mar 2021
Overall score
Perfek geleë, rustige en beeldskoon.
Seetoe dot com 's response
Baie dankie Janine.
Ek is bly julle het dit geniet.
Ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms.
Amori O - Feb 2021
Overall score
Dit was ’n besonderse naweek gewees en ek kan net sê dat ek sonder twyfel weer daar sal kom bly.
Seetoe dot com 's response
Hallo Amori
Ons is bly dat julle dit so geniet het. Ons sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms.
Groete
Lize D - Nov 2020
Overall score
Gesinswegbreek.
Read moreHerman S - Sep 2020
Overall score
Gerieflik geleë in 'n wonderlike omgewing!
Seetoe dot com 's response
Baie dankie Herman.
Michelle L - Sep 2020
Overall score
Wonderful stay.
Seetoe dot com 's response
Thanks, Michelle.
Danie B - Sep 2020
Overall score
Baie goeie ligging met lieflike seeuitsig. Ons kom beslis weer.
Seetoe dot com 's response
Baie dankie Danie vir die goeie terugvoer.
Wat kan ek sê, ons het al baie gemengde gevoelens oor die veelbesproke stort gehad.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Phillip C - Mar 2020
Overall score
Quiet and cozy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en gesellig.
Was baie lekker gewees. Ons het lekker pool gespeel en ons het behoorlik vuur gemaak terwyl ons die see uistig geniet. Als is daar wat jy benodig. Sal beslis weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Seetoe dot com 's response
Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Abrie V - Jan 2020
Overall score
Baie stil omgewing.
Seetoe dot com 's response
Baie dankie.
Ons is bly julle het dit geniet.
Jolene M - Jan 2020
Overall score
Dit was baie lekker, die plek netjies en skoon, die meubels baie gemaklik, die gemaklikste wat ek op Strandfontein verduur het. Die beste is die kombuis, alles wat jy aan kan dink, is daar. Al wat jy moet bring is net jou kos, dis jou kombuis van die huis af .
Seetoe dot com 's response
Baie dankie.
Ons is bly julle het dit geniet.
Dorette D - Dec 2019
Overall score
Heerlik!
Somari V - Nov 2019
Overall score
Onvergeetlik
Charlotte K - Nov 2019
Overall score
Neat, well-appointed accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, goed ingerigte blyplek.
'n Pragtige blyplek wat goed ingerig is. Baie netjies. Vriendelik ontvang deur die gasvrou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hentie M - Oct 2019
Overall score
Absolutely fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties.
Beslis die moeite werd om hier te bly. Alles in plek en baie netjies. Alles wat jy nodig het, is daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marieta D - Oct 2019
Overall score
Very enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Plek is baie netjies en gemaklik met alles wat jy benodig vir 'n rustige ruskans.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jason Z - Oct 2019
Overall score
A warm and tidy home where I would like to see a few more value adds.
Hailey S - Jul 2019
Overall score
Perfekte huisie by die see!
Eric L - Jun 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie lekker gebly. Pragtige uitsig. Huis is volledig. Lekker groot stort. Sal definitief weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Megan B - May 2019
Overall score
Fantastic accommodation neat and tidy and we will go there again.
Lisa L - Apr 2019
Overall score
Netjies ingerig en skoon en lekker gebly.
Susan V - Feb 2019
Overall score
Absoluut fantasties gewees, naby genoeg aan die see ook.
Read moreSeetoe dot com 's response
Ons is baie bly julle het dit geniet en dat die vernaderinge 'n aanwins was.
Dit is 'n pluimpie as gaste sommer nog 'n dag langer wil bly.
Carla V - Sep 2018
Overall score
Ruim en aangename verblyfplek.
Estelle S - Sep 2018
Overall score
Baie skoon en netjies met uitsonderlike see-uitsig.
Magdaleen S - Jul 2018
Overall score
'n Huis weg van die huis af.
Renaldo B - Nov 2017
Overall score
Uitstekend.
Kokkie (MM) M - Sep 2017
Overall score
Aangename verblyf, vriendelike en behulpsame gasvrou!
Norbert M - Aug 2017
Overall score
Beeldskoon uitsig op die see, rustig, iets om na uit te sien.
Betsie V - May 2017
Overall score
Would go again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal weer gaan.
Het heerlik gebly. Als is skoon, netjies en gerieflik. Beveel die plek aan vir enige een. Sal beslis weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilna A - Apr 2017
Overall score
Baie netjies.
Eileen V - Jan 2017
Overall score
Fantastic view and lovely house!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese uitsig en lieflike woning!
Seetoe.com het aan al ons behoeftes voldoen. Die huis was pragtig netjies en die uitsig oor die see ongelooflik! Die braaiarea is skoon en gerieflik en die ou boom in die agterplaas is pragtig! Beslis waarde vir geld en sal graag eendag wil teruggaan daarheen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon F - Oct 2016
Overall score
Towels, DStv and lack of toilet paper was a problem. There were also no blankets for the single beds.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Handdoeke, DStv en tekort aan toiletpapier is 'n probleem. Daar was ook nie komberse vir die enkelbeddens nie.
Nie 'n vergelyking met die akkommodasie van Langebaan nie, ook teen R100 goedkoper per nag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Seetoe dot com 's response
Baie dankie vir die terugvoering.
Omdat ons gaste vir ons kosbaar is en ons u verblyf aan die weskus onvergeetlik wil maak, het ons aandag gegee aan u versoeke.
Die kamers is nou toegerus met handdoeke en ons het DStv ook aangebring.
Voldoende beddegoed is beskikbaar.
Groete
Monica E - Sep 2016
Overall score
Clean and neat, but cold.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies, maar koud.
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Seetoe dot com 's response
Ons is bly julle het lekker gebly. Die weer hierdie jaar was maar deurmekaar en somtyds onsmaaklik.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Suidstraat, Strandfontein, West Coast, 7395, Western Cape
- All ages welcome