Semane Lodge
Review Summary
Carl F - Jan 2021
Overall score
Dit was verby wow.
Cindy B - Sep 2020
Overall score
"Refreshing"
Boshoff S - Jan 2020
Overall score
Baie lekker geslaap hier.
Nico F - Oct 2019
Overall score
Absolutely unbelievable!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut ongelooflik!
Ons was 'n groot groep mense wat in die main huis tuisgegaan het. Ons is van die eerste oomblik af baie welkom laat voel deur ongelooflike vriendelike, hulpvaardige personeel - hulle verdien 'n spesiale dankie. Die huis self was onberispelik skoon, netjies, yskas was aangeskakel met ys in die vrieskas. Die huis is uitstekend goed toegerus vir 'n groot groep mense, met twee en suite-slaapkamers op grondvloer wat dit maklik gemaak het vir my bejaarde ouers wat nie graag sou wou trappe klim nie. Die tweede aand was lekker koud en die kaggel in die sitkamer het hom uitstekend van sy taak gekwyt, ons was almal lekker warm. Semane Lodge se groot trekpleister is die ligging - hierdie is voorwaar die cherrie op die koek! Rustig, stil, so na aan die natuur as wat jy moontlik kan kom. Ons het die Kouga River terdeë geniet, 'n hele paar pragtige visse uitgetrek - en weer teruggesit - want ons gaan beslis weer kom. Ons het lekker op ons kajaks gespeel, en alhoewel die waterval as gevolg van die droogte laag was, is daar genoeg water om lekker op en af te roei - met 'n paar plekke waar jy moet uitklim en die kajaks deur die vlak water trek. Ons het ons eie kajaks saamgeneem. Kommunikasie was van die begin af spoedig en maklik - maak asseblief gebruik van hulle vroeg inboek (11:00 uur) want jy moet soveel moontlik tyd op die lekker kuierstoep deurbring. Toe ons daar aankom was die tafels en stoele reeds uitgepak! Voortreflike diens! Onthou om alles saam met jou te neem, dit is 'n hele entjie dorp toe - die grondpad was in goeie toestand, my ma het met haar motor gery sonder enige probleme. Ons het ons eie braaihout geneem, maar daar is hout te koop indien julle nie plek het nie. Die mobiele braai het ons tot onder die boom getrek en heerlik gekuier. Ons het ons eie kampstoele saamgeneem om op die gras te gebruik, maar daar was genoeg sitplek op die stoep vir die wat nie daardie moeite wil doen nie. Die enigste negatiewe kommentaar wat ek wil noem is dat die tweede verdieping se houtvloer kraak wanneer jy daarop loop en dit mag dalk ander mense steur in die stilte van die nag. Ongetwyfeld beveel ek Semane Lodge aan vir almal wat 'n breek nodig het van die stad en sy lawaai en rustig saam met jou geliefdes wil kuier, swem, visvang, kajakry en stap - om nie van sterrekyk te praat wanneer die son sak nie. Baie dankie vir 'n heerlike vakansie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris V - Oct 2019
Overall score
Goed ingerig as jy wil wegbreek van die wêreld se gejaag.
Semane Lodge's response
Ons is so bly jy het dit geniet. Ons is baie bevoreg om so 'n pragtige plek te hê.
Annelise M - May 2019
Overall score
Goeie plek om te ontspan na lang dag op die pad.
Semane Lodge's response
Bake dankie.
Christa D - Mar 2019
Overall score
Kokkerotte.
Read moreSemane Lodge's response
Dear Rudolf,
Thank you for your review.
Semane Lodge is built to be enjoyed as a retreat away from the city and is therefore styled to be rustic and in harmony with the local environment. We do our best to keep the lodge as simple as possible for guests to enjoy the outdoors and the unspoilt beauty that the area provides. Based on this, it is self-evident that the modern facilities available at more established lodges will not be available at this lodge. The lodge is meticulously cleaned, but based on the lodge's location, some insects will unavoidably enter the lodge. We do our very best to ensure that this is an exception.
The lodge caretakers do their best to welcome guests, but please accept our apologies if you had to wait. We aim to provide our guests with a very warm welcome and have ensured that the caretakers speak at least 3 official, South African languages including English, Afrikaans and Xhosa.
In the directions provided for the lodge, we clearly do state the following: "- Turn right at the sign for Onder-Kouga and travel for 13.3 km on a dirt road through the hamlet of Kransfontein till you reach the turn-off on the left signposted Mbewu Fields."The directions were sent to you in full upon confirmation of the booking.
The road is currently undergoing a major upgrade by de Vos Engineering and road builders. It is easily passable with a sedan.
At Mbewu Fields, we put our guests first. We take our guest satisfaction very seriously, and l constantly look for ways to improve our guests' experience. We respond to criticisms that guests may have.
Regards,
Semane Lodge
Paula R - Jan 2019
Overall score
Afgesonder in pragtige natuur.
Read moreRay H - Aug 2018
Overall score
Tranquil, peaceful, isolation, perfect!
Jane B - Jun 2018
Overall score
Beautiful setting!
Semane Lodge's response
Thank you, a special place for special people.
Jeanne H - May 2018
Overall score
Baie lekker en afgesonder.
Anthea H - Mar 2018
Overall score
(CECILIA not Anthea) disappointed.
Read moreSterna L - Mar 2018
Overall score
Great location for a complete get away from rat race.
Read moreLauren R - Jan 2018
Overall score
Amazing.
Semane Lodge's response
Thank you, it is a place for a special time in life's hectic journey.
Jan R - Jan 2018
Overall score
Sal nooit ooit weer daar wil bly nie.
Kennith K - Jan 2018
Overall score
Waarde vir geld, baie mooi, veilig en sal weer teruggaan.
Jaynie N - Dec 2017
Overall score
Rustige wegbreek uit die gejaag van die stad.
Renette D - Jul 2017
Overall score
Heerlik stil en rustig. Mens kan nie anders as om uit te rus nie! Die uitsig op die berge is wonderskoon.
Maryke L - Jul 2017
Overall score
Lovely nature quietness. Family time, no cellphone reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike stilte in die natuur. Familietyd met geen selfoonopvangs.
Ons het net nie water gehad nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maritza C - Jan 2017
Overall score
Beautiful setting, but ill-equipped for such remote, self-catering accommodation.
Read moreSemane Lodge's response
Dear Maritza,
Thank you for your detailed review. We apologise for the inconvenience caused. We will endeavour to change what we are able to.
Janu H - Jan 2017
Overall score
Had a wonderful time with friends and young kids.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike gekuier met vriende en klein kinders.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
George T - Jan 2017
Overall score
Fantastiese plaas omgewing met heerlike swempoele.
Maryke M - May 2016
Overall score
Paradys!
- Capacity: 34 people
-
Check-in: 11:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: Semane Lodge, Onderkouga, Joubertina, 6410, Eastern Cape
- All ages welcome