The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sequoia Garden Retreat | TravelGround
+22

Sequoia Garden Retreat

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 22 reviews for Sequoia Garden Retreat
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Stephanie S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie S
With spouse/partner

Pragtige huisie vir 'n naweek wegbreek

Die Meadow Charlet was perfek vir ons! Pragtig binne met 'n kaggel en die groot venster wat uitkyk op die dam. Iets uit 'n sprokie! Ons het dit baie geniet. Die tuine is pragtig en mens bly letterlik in die woud.

Sequoia Garden Retreat's response

Baie dankie Stephanie vir jou wonderlike terugvoering, ons is bly ons kon julle akkommodeer.

Sequoia Garden Retreat
Brian C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian C
With spouse/partner

Baie rustig, pragtige uitsig. Gashere baie vriendelik.

Pragtige tuine en lekker staproetes.

Sequoia Garden Retreat's response

Baie dankie Brian, waardeer die julle terugvoering en hoop om julle weer te akkommodeer.

Sequoia Garden Retreat
Simone R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone R
Family with young children

Cosy place with the most beautiful view.

We were made to feel welcome and the owner went to a lot of trouble to ensure that we were comfortable. The place is very cosy. It was quite cold during our stay, so the fireplace was key. The garden is beautiful and if it wasn't for the cold, we would have explored a lot more. We will come again in the spring.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gesellige plekkie met die mooiste uitsig.

Ons is welkom laat voel en die eienaar het baie moeite gedoen om seker te maak ons is gemaklik. Die plekkie is baie gesellig. Dit was maar koud met ons kuier, so die kaggel was 'n staatmaker. Die tuin is pragtig en as dit nie vir die koue was nie, sou ons baie meer gaan verken het. Ons sal weer kom kuier in die lente.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sequoia Garden Retreat's response

Baie dankie Simone vir jou wonderlike terugvoering, ons hoop om jou en jou familie kom bly weer binnekort.

Sequoia Garden Retreat
Zhane M - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zhane M
With spouse/partner

Charming cottage in a little piece of heaven.

Staying in Meadow cottage is like being in a postcard. I highly recommend Meadow cottage, it overlooks a small dam where my husband happily fly fished for the weekend. We went for stunning walks around the property and even though it was June, some of the azaleas were flowering. We will be back in spring to see the flowers bloom. I can only imagine how spectacular it will be then.

Annine B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annine B
With spouse/partner

Romantiese ligging.

Die kamertjie waarin ons geslaap het was ongelooflik mooi, met groot vensters wat uitkyk oor 'n dam en herfskleurige bome. Ons het elke aand die kaggeltjie in die kamer aangesteek en die groot bad geniet.

Sequoia Garden Retreat's response

Baie dankie Annine, ek is so bly julle het die verblyf met ons geniet in die Meadow. Ons hoop julle sal binnekort weer met ons sal bespreek.

Sequoia Garden Retreat
Jared D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jared D
On business

Beautiful cottage in an even more beautiful area.

Sequioa Garden Retreat, is a wonderful place for families to get away from the hustle and bustle and to breathe in some fresh air. The cottage is ideally situated in breathtaking gardens with plenty of places to walk. The kitchen was fully equipped with everything you could need, and we felt right at home. The host and hostess were most helpful in telling us about the surrounding areas and we could explore to our hearts content.

Sequoia Garden Retreat's response

Thank you Jared, for your lovely review. We appreciate it greatly and hope to welcome you back soon!

Sequoia Garden Retreat
Diane Y - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diane Y
Family with young children

Peaceful family weekend away.

Sequoia Garden Retreat is a little slice of heaven and from the moment we arrived, we were able to relax. The little cottage is beautifully decorated and perfectly situated - the views over the dam were incredible especially in the early morning with the mist rising off the water. The gardens are stunning and the autumn colours were a feast for the eyes. The boys loved feeding the trout. Nicola and Devon were fantastic hosts and I appreciated them letting me tag along for a cycle. A perfect place to escape the rat race, slow down and forget about the rest of the world for a bit. Will definitely be back!

Sequoia Garden Retreat's response

Thank you so much for this amazing review Diane! It was wonderful to host you and your family and we hope to welcome you back soon.

Sequoia Garden Retreat
Digby V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Digby V

Fantastic.

Will go again. As soon as possible.

Sequoia Garden Retreat's response

Thank you very much Digby for your feedback, we hope to welcome you back soon!

Sequoia Garden Retreat
Rene C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene C
With spouse/partner

Baie lekker gerus.

Baie stil en privaat.

Sequoia Garden Retreat's response

Thank you so much Rene for a wonderful review. We hope you will visit us soon again.

Sequoia Garden Retreat
Melissa R - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa R
Family with young children

Heerlik ontspanne.

Pragtige, rustige omgewing. Mens voel deel van die natuur. Dit was wonderlik om uit die stad weg te kom en te kom rus in hierdie wonderlike natuurskoon.

Sequoia Garden Retreat's response

Baie dankie vir jul wonderlike terugvoering! Ons is so bly jy het dit geniet en ons hoop om julle weer binnekort terug te verwelkom.

Sequoia Garden Retreat
Angelique K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Angelique K
Family with teenagers

Relaxing, Beautiful Surrroundings

We had a lovely weekend at Sequioa, would recommend the Meadow cottage over the Croft cottage due to it being situated close to the road so traffic can be a bit noisy. Overall great experience - beautiful gardens, would love to go back!

Sequoia Garden Retreat's response

Thank you. Angelique, for your lovely review. We appreciate it greatly and hope to welcome you back soon!

Sequoia Garden Retreat
Gerrie H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie H
Family with teenagers

Dis baie pragtig en omgewing baie stil.

Net die kombuis se wasbak lek en geen handdoek by die toilet nie. Verder was dit waarde vir geld.

Marizelle B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marizelle B
With spouse/partner

Great weekend in the garden.

We enjoyed the accommodation very much, it was a small beautiful cottage and can honestly say we have no complaints. I would have liked to know that there is no oven, it did not realise it from the photos. Cottage and linen were clean and very neat. There are quite a few spiders, but we are in the bush so we took it into account. The retreat is perfectly located with plenty to do within 15 mins drive. We really enjoyed the brewery.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker naweek in die tuin.

Ons het die akkommodasie baie geniet, dit was 'n klein pragtige huisie en kan eerlik waar geen klagtes gee nie. Ek sou wel daarvan gehou het om te weet dat daar nie 'n oond is nie, het dit nie op die foto's besef nie. Huisie en linne was skoon en baie netjies. Daar is wel nogal baie spinnekoppe maar ons is in die bos so ons neem dit in ag. Die retreat is perfek geleë met baie om te doen binne 15 min se ry. Ons het die brewery baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Crizeldie G - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Crizeldie G
With friends

A fairytale retreat!

Sequoia Garden Retreat is a magically beautiful place, both inside the cottages and outside! The communication was excellent. The cottages are conveniently and elegantly furnished, and the kitchen had all the utensils we needed We did not want to leave!

Christelle F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle F
With spouse/partner

Stunning cottage, very impressed!

Modern, spacious, lovely cottage. Very friendly and accommodating owner.

Christa D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa D
With spouse/partner

Stunning cottage in a gorgeous setting.

We stayed in Meadow Cottage and was blown away by it the minute we arrived. Stunning location, great service and all round amazing stay. Will definitely be back.

Ulrike L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Ulrike L
With spouse/partner

Uiters teleurstellend en vals advertensie.

Die foto's en inligting op die webwerf meld ongelukkig nie dat die Croft Cottage (een van die drie kothuise wat jy kan bespreek) op die kruising tussen die hoofpad en Sequioa Garden Retreat se ingangspad is nie. Hoewel die eenheid uiters modern, silwerskoon, netjies en elegent versier is, is dit met uiterse teleurstelling dat ons hierheen gekom het. Die uitsig vanaf Croft Cottage is die stofpad, met die geraas van verkeer van die hoofpad agter jou. Daarmee saam kan jy verwag dat die motors se hoofligte deur die slaapkamervenster gaan skyn wanneer die geraas jou ook wakker maak. Nie te praat van die buurt se honde wat onophoudelik blaf deur die aand nie. Daar is geen uitsig hier van die pragtige tuine of die water wat uitgebeeld word op die foto's te vinde op die verskeie webtuistes nie en ons bespreking is 'n klassieke gevolg van valse advertensie. Indien jy een van die ander eenhede bespreek, sal jou ervaring uit die aard van die saak totaal anders wees, want daar is wel uitsig van water en mooi tuine. Soos gemeld, is die eenheid self uiters skoon en netjies en uitstekend toegerus. Daar is wel geen oond beskikbaar nie en die kombuis en slaapkamer is alles in een enkel oop vertrek, wat kombuisreuke minder aangenaam maak in die slaapkamer. Die enigste ernstige kritiek teen die eenheid self (buiten die swak ligging van hierdie spesifieke eenheid) is die ontsettend ongemaklike matras, wat 'n sementvloer gemaklik en aanloklik maak. Ons poging om uit die stad te vlug vir 'n wegbreek na die beloofde romantiese stilheid te midde die avontuur wat adverteer word, is ontmoet met uiterse teleurstelling. Ek sou aanbeveel jy bespreek nie die Croft Cottage wanneer jy hierheen wil kom nie. Indien jy een van die ander eenhede bespreek, sal jou ervaring baie positief wees.

Sequoia Garden Retreat's response

Beste Ulrike,

Baie dankie vir die terugvoer. Dis 'n jammerte dat julle nie jul verblyf geniet het nie.

In ons opinie, is die voorstelling van die geriewe akkuraat. Ek vermoed dat jy na ons Meadow kothuis se foto's gekyk, wat geleë is by 'n dam met tuin- en water uitsigte. Die Croft het ook tuine rondom die kothuis met uitsigte van n skuur met grasperk en azaleas, wat duidelik in die foto's gesien kan word. In die beskrywing van die kothuis verduidelik ons dat die plek 'n oopplan leefvetrek het, wat ook gesien kan word in die foto's.

Ons adverteer nie 'n oond in die Croft kothuis nie, maar ander fasiliteite soos 'n mikrogolfoond en gasstoof is geadverteer. Die bed in die Croft kothuis is 'n splinternuwe ortopediese bamboes bed en van 'n goeie kwaliteit handelsmerk, Dynamic Bedding.

Ons is jammer dat ons buurt se honde julle gepla het, ons het hulle nie gehoor nie, maar as julle ons kon laat weet van die situasie, sou ons met ons bure gepraat het.

Ons verstaan ook dat die kothuis naby die hoofpad geleë is; ons is besig met die beplanning om 'n muur en hek vir die ingang en om die kothuis te bou om motors wat verby ry se geraas te verminder en vir gaste meer privaatheid te gee.

Ons sal julle graag weer wil akkommodeer in die toekoms.

Sequoia Garden Retreat
Gerhard V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard V
Individual traveler

Altyd 'n belewenis. Selfs in die winter. Hoogs aanbeveelbaar.

Sequoia Garden Retreat is altyd 'n natuur belewenis. Selfs in die winter. Hoogs aanbeveelbaar. Vriendelike ontvangs. Verblyf netjies en skoon. Duim omhoog vir die verandering vanaf The house that Jack build na Meadows. Rustigheid reis saam terug na die stad en kyk net die plaaslik vervaardigde rolprent Meerkat Maantuig.

Sequoia Garden Retreat's response

Baie dankie Gerhard, ons hoop dat ons julle weer by Sequoia kan akkommodeer.

Sequoia Garden Retreat
Niel V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niel V
With spouse/partner

Baie koud in Junie maar bitter gesellig en baie mooi!

'n Gewone motor gaan sukkel om die grondpad na Sequoia Garden Retreat te ry - vat liefs 'n groter motor of 4x4.

Sequoia Garden Retreat's response

Baie dankie Niel, ons hoop dat ons julle weer by Sequoia kan akkommodeer.

Sequoia Garden Retreat
Roné V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Roné V
With spouse/partner

Peaceful.

Neat accommodation and beautiful gardens.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Netjiese verblyf en pragtige tuine.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sequoia Garden Retreat's response

Baie dankie Roné, ons hoop dat ons julle weer by Sequoia kan akkommodeer.

Sequoia Garden Retreat
Amanda C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda C
Family with teenagers

Baie nice!

Baie dankie aan Nicola vir haar vriendelikheid en gasvryheid. Ons het vreeslik lekker gebly in hulle chalet. Die plek is baie netjies en alles is daar wat mens nodig het.

Sequoia Garden Retreat's response

Baie dankie Amanda, ons hoop dat ons julle weer by Sequoia kan akkommodeer.

Sequoia Garden Retreat
Johan V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Netjies en geriflik. Mooi omgewing.

Pad baie gevaarlik a.g.v. reën. Dit word ook nie in stand gehou nie.

Sequoia Garden Retreat's response

Baie dankie Johan, ons hoop dat ons julle weer by Sequoia kan akkommodeer, ongelukkig het ons nie die toestemming om die hoof grond pad in stand te hou nie want die plaaslike munisipaliteit is in beheer daarvan. Ons kan maar net seker maak ons perseel se paaie is in n goeie toestand.

Sequoia Garden Retreat
From
R1 100
per night (sleeps 4)
From
From R1 100
per night (sleeps 4)
From
R1 100
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: L6 Cheerio Road, Sequoia Garden Retreat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf75443fc781cc0cbafca4e435e4fbf7fc0697ea3522d345b720cbed8cadcb71f3e6b161ccf55cb5f947c56a2f7f9b976f3d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 100  per night(sleeps 4) 22 5 1 5 L6 Cheerio Road Sequoia Garden Retreat 0730 Limpopo 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -23.899891666667 29.949261111111
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!