Scottburgh Accommodation at Serenity | TravelGround
+37

Serenity

71 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 71 reviews for Serenity
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Suzette A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette A

Puik, stilte, awesome, netjies en baie veilig.

Dit was baie skoon en rustig en die tuin 'n absolute lus vir die oog. Heerlike swembadgeriewe, maar die stilte die beste!

Serenity's response

Dankie vir mooi woorde en julle twee se kuier.

Serenity
Francios B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francios B
Family with young children

Was nice.

Quiet area, quiet atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gewees.

Stil area, rustige atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elouise V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elouise V
Family with teenagers

Sal vir seker weer hier kuier!

Heerlike, rustige area, lieflike tuin en swembad om in af te koel en vriendelike eienaars. Netjiese woonstel met al die nodige geriewe.

Serenity's response

Dankie, hoop om jul weer op 'n ander dag weer te sien.

Serenity
Shane D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shane D
With spouse/partner

Baie netjiese kamers aangename en vriendelike eienaars, sal definitief weer daar oorbly.

Baie vriendelike mense en kamers is uiters netjies.

Serenity's response

Baie dankie. Ek wens julle alles wat mooi is in julle nuwe woning in Scottburgh.
Groetnis, Lorraine.

Serenity
Talisha G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Talisha G
With spouse/partner

Ons kuier was lekker, rustig en in die besigste tyd van die jaar. Die die hoofstrand was nie so besig nie en jy is 5-10 minute van alles af.

Die mense wat Serenity besit is ongelooflik vriendelik.

Serenity's response

Beste Talisha
Baie dankie vir jul kuier en hierdie mooi woorde, hopelik sien ons julle spoedig. Groetnis, Lorraine.

Serenity
Sharon S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon S
With spouse/partner

Upmarket flat with excellent cookware and dinnerware.

The place was lovely. Very cool. There were fans in the room. Neat and tidy. The owners came everyday to make sure that we were comfortable. Will definitely visit again.

Serenity's response

Thank you Sharon for the positive review. Regards, Lorraine.

Serenity
Jaco S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco S
Family with young children

Dit was heerlike gewees!

Die omgewing was rustig en veilig. Kinders kon lekker speel, swem en het welkom gevoel. Die woonstel was baie mooi skoon en netjies. Ons sal beslis weer teruggaan!

Serenity's response

Dankie. ja, sal graag weer vir julle wil sien.

Serenity
Shannon W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shannon W
Family with young children

We thoroughly enjoyed our stay at Serenity!

What a lovely little place! Neat, clean, homely and comfortable. Good view and peace and quiet. Lorainne and Brain are such a lovely couple and really made us feel comfortable. We would definitely stay there again and recommend it to our friends.

Serenity's response

Thank you and perhaps we meet again.

Serenity
Davey K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Davey K
Family with teenagers

Pragtige plekkie en dierbare mense.

Die Serenity Cottage is 'n pragtige plekkie, met lekker braai- en kuiergeriewe. Swembad om af te koel, uitsig oor die see en mens kan die see in die aand buite hoor. Veilige parkering en pragtige tuine.

Serenity's response

Baie dankie vir die pragtige beskrywing, Davey. Ek hoop julle kom kuier weer.

Serenity
Pierre B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre B
Individual traveler

Had a very nice stay. Thank you.

Very nice, thank you. Had a very nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly. Dankie.

Baie lekker, dankie. Lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Serenity's response

Baie dankie, Pierre. Hoop die vis loop volgende keer beter.

Serenity
Ronel E - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel E
With friends

Neat and tidy.

Hosts are friendly. Remember to bring your own coffee/tea, etc.

Marius G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius G
Family with young children

Wonderlik, gasvry en baie netjies.

Hierdie klein paradys sal ons beslis gou weer sien, so heerlik gekuier. Baie dankie.

Serenity's response

Marius, dit was ons plesier om julle hier te hê, kom kuier gerus weer.

Serenity
Luzinda O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luzinda O
Family with young children

Rustige omgewing, vriendelike diens gekry.

Ons het baie lekker gebly die 4 dae. Die tuin is pragtig en kinders het die apies en swembad geniet. Plekkie is netjies skoon en Tannie Lorraine en Oom Brian het ons tuis laat voel met hul vriendelikheid by ontvangs. Sal plekkie gerus aanbeveel. Dankie.

Serenity's response

Dankie Freddie en Luzinda. Tot weer siens

Serenity
Glenn K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glenn K
Family with young children

Fantasties. Ons het baie lekker gekuier.

Ons vakansie was ekstra spesiaal gemaak deur die gasvryheid wat ons ontvang het. Ons het baie lekker gebly en hulle het baie goed na ons gekyk. Die gastehuis is baie sentraal geleë.

Ronel J - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel J

Rustige omgewing met mooi tuin en geen see-uitsig.

Pragtige omgewing, uiters skoon en netjies, gawe eienaars, swembad en tuin in puik toestand.

Serenity's response

Baie dankie vir die mooi woorde, Ronel.

Serenity
Chantal F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chantal F
Family with young children

Rustige netjiese verblyf.

Baie lekker gebly dankie. Vriendelike eienaars. Die swembad het baie gehelp met die hitte. Goeie waarde vir geld. Mooi tuin.

Serenity's response

Dit was 'n plesier, solank julle die vakansie geniet het.

Serenity
Johanna Catherina B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna Catherina B
With spouse/partner

Lovely, friendly host, beautiful place to stay.

Will be back.

Serenity's response

Thanks Hanene. Do appreciate the gift and it sure helped.
Regards,
Lorraine

Serenity
Johan C - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

Excellent.

Beautiful garden and deck. Sparkling pool. Brian and Lorraine are excellent hosts. Good value for money. Highly recommendable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Pragtige tuin en dek. Sprankelswembad. Brian en Lorraine is puik gashere. Goeie waarde vir geld. Hoogs aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Serenity's response

Dankie vir jul kuier, ons hoop om julle weer te sien.

Serenity
Wayne M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne M
With spouse/partner

An amazing stay. Peaceful and quite lovely place.

It is a wonderful place to stay.

Ronel B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel B
With spouse/partner

Heerlike vakansie.

Dit was heerlik. Baie dankie aan Serenity. Baie lekker gekuier saam met julle. Chippie en die hoender is baie oulik. Het geniet dat Scuba Xscurcion net om die draai was.

Serenity's response

Baie dankie vir die terugvoer, dit was ons plesier om julle te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien.

Serenity
Fransois B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransois B
Family with young children

Rustig en pragtige uitsig met die oulikste eienaars.

Serenity het 'n pragtige uitsig nie net van die see nie, maar ook die tuin. Die eienaars is baie oulik en laat jou sommer dadelik tuis voel, hulle is waarlik opregte mense. My kinders sê dit lyk soos 'n sprokiestuin.

Serenity's response

Baie dankie vir soo mooi woorde, hoop om jul weer te sien maar darem vir 'n langer tydperk.

Serenity
Shirley S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirley S
Family with young children

Lieflik skoon en kinder vriendelik. Baie gerieflik en pragtigste mense.

Sien sterre.

Laura G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laura G
With spouse/partner

Very nice clean place.

Very neat clean, host went extra mile to help, only need extra blanket for rainy cold days, a welcome tea bag and coffee would have been a plus, overall pleasant stay.

Jolene D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolene D
Family with young children

Tranquil!

Tranquil and welcoming!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig!

Rustig en verwelkomend!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Serenity's response

Dankie en hoop om julle weer te sien.

Serenity
Hannetjie K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Hannetjie K
With spouse/partner

Lekker gebly. Warm verwelkoming.

Sal Serenity Cottage defnislis aanbeveel.

Serenity's response

Dankie en groetnis daar.

Serenity
Jacky V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacky V
Family with teenagers

Great value for money getaway!

We really enjoyed our time at Serenity. The unit is well equipped and in a peaceful area. Lorraine and Brian are so friendly and really care about their guests' convenience. We would definitely stay here again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir geld wegbreek!

Ons het ons tydjie by Serenity baie geniet. Die eenheid is goed toegerus en in 'n rustige omgewing geleë. Lorraine en Brian is baie vriendelik en gee regtig om oor hulle gaste se gerief. Ons sal beslis weer daar kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Serenity's response

Dankie Jacky vir die mooi woorde, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.

Serenity
Angelique P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique P
Family with young children

A wonderful stay. Value for money, neat clean and really beautiful!

We really enjoyed our stay at Serenity, it was neat, clean and tidy and absolutely beautiful, not to mention good value for money with a great view of the ocean. I would recommend Serenity to anyone travelling to Scottburgh.

Barbara B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara B
Family with teenagers

Dis die oulikste plek.

Ons het laat die aand daar aangekom, is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Bryan en Lorraine is twee gawe mense. Sal weer daarheen gaan.

Serenity's response

Dankie en dit was 'n plesier. Kom kuier gerus weer.

Serenity
Lisa S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa S
Family with young children

Dit was netjies en waarde vir geld!

Sal vir seker terugkeer na Serenity. Lorraine en Brian was baie aangenaam en ons is vriendelik ontvang. Het heerlik gebly, baie dankie!

Serenity's response

Dankie Lara dit is ons plesier en hoop ons sien mekaar weer.

Serenity
Terry-ann T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Terry-ann T
With spouse/partner

Beautiful apartment and beautifully decorated.

We really enjoyed it. The apartment is beautiful, private, very clean and the decor is tasteful. We enjoyed sitting on the deck and socialising. We will truly recommend this apartment and we will visit there again. The owners are very friendly and helpful. It is definitely a winner!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige woonstel en pragtig ingerig!

Ons het dit terdeë geniet. Die woonstel is pragtig, privaat, baie skoon en dekor is smaaklik. Ons het te lekker op die dek gesit en kuier. Ons sal werklik die woonstel aanbeveel en ons gaan beslis weer daar kuier. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Hierdie is beslis 'n wenner!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Attie V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Attie V
With spouse/partner

Excellent accommodation.

We can highly recommend Serenity. The owners were excellent, friendly and helpful. Everything was in perfect condition and clean. Had a great stay. See you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf gehad.

Ons kan Serenity hoog aanbeveel. Die eienaars was uitstekend, vriendelik en behulpsaam. Alles is in 100% toestand en skoon. Baie lekker gebly. Sien julle weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Serenity's response

Dankie, dit was ons plesier om julle te kon akkommodeer.

Serenity
Johan T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan T
With spouse/partner

Rustig en lekker met die branders in die agtergrond.

Ek glo dit sal nie die laaste keer wees nie. Ek en my seun het dit baie geniet en hoop om sommer gou weer te gaan kuier.

Serenity's response

Dankie Johan ons sien uit na jou volgende kuier.

Serenity
Christiaan L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan L
Family with teenagers

Nice, quiet stay.

Very tidy, hospitable reception, nice environment and safe. Everything that one needs. Will definitely come visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker, rustige verblyf.

Baie netjies, gasvry ontvang, mooi omgewing en veilig. Alles wat 'n mens nodig het. Sal definitief weer kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Serenity's response

Baie dankie, hoop om julle weer te sien.

Serenity
Rika K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika K
Family with young children

Genotvolle, rustige verblyf.

Vriendelike verwelkoming en heerlike geselsies.

Serenity's response

Dankie Rika, kom kuier gerus weer.

Serenity
Jan B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
With spouse/partner

Fantasies en wonderlike gasvryheid. Bale lekker.

Neitheid, gasvryheid. Baie veilig en pragtige omgewing.

Serenity's response

Beste Jan en Ansie Was plesier en hoop ons sien julle weer.
Groetnis

Serenity
E C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
E C
With spouse/partner

Had a great vacation, wonderful people.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker vakansie, wonderlike mense.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annalize V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annalize V
Family with young children

Dit was baie rustig en naby als.

Die plekke is pragtig, netjies, veilig en baie rustig. Sal definitief aanbeveel en weer besoek.

Serenity's response

Dear Annalize,

Baie dankie vir mooi woorde! Ek hoop ons sien julle weer!

Groete,
Lorraine

Serenity
Thomas M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thomas M
Family with teenagers

Bekostigbaar, goed geleë, netjiese eenheid.

Dit is 'n bekostigbare eenheid wat baie goed geleë is in 'n stil woonbuurt, tog naby genoeg is aan die strand en winkelsentrums. Ideaal vir 'n week se wegbreek see toe.

Serenity's response

Dankie Thomas was 'n plesier, hopelik sien ons mekaar weer.

Lorraine

Serenity
Lizelle M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle M
Family with teenagers

Klein paradys!

Ons het baie lekker gekuier daar. Tannie Lorraine en oom Brayn is baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie skoon en netjies. Dit lyk regtig soos 'n klein paradys! Ons het lekker gekuier en gerus. Rustig geslaap. Baie veilig daar. Sal enige tyd dit vir iemand aanbeveel.

Serenity's response

Dankie vir julle vriendskap en lekker eetgoed. Ons hoop ons sien mekaar weer.

Serenity
Jacques E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques E
Family with young children

Pleasant, comfortable and good value for money.

We will defiantly be going back to Serenity, the owners made us feel welcome and at home. Have and will recommend Serenity to friends and family. The area where Serenity is located is clean, neat and well maintained. Thank you for a very pleasant leave.

Serenity's response

Thanks Jacques,
Thanks for this review and would love to see you guys again. We are still nibbling on date fingers and rusks.
Regards,
Lorraine

Serenity
Wilma C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma C
Family with young children

Awesome.

Heerlikste plekkie onder die son.

Serenity's response

Dankie Wilma vir mooi woorde. Hoop ons sien jul eendag weer.
Groetnis Brian en Lorraine

Serenity
Marietjie V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie V
Family with teenagers

Neat, affordable and everything you need.

Serenity Cottage is a very neat self-catering flat. It is affordable and everything you need was there. There is safe parking behind a lockable gate. We went scuba diving and the location was perfect, very close to the scuba operators. I can wholeheartedly recommend it to people who'd like to visit Scottburgh.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, bekostigbaar en alles wat jy nodig het.

Serenity Cottage is baie netjiese selfsorg woonstel. Dit is bekostigbaar en alles wat jy nodig het, was daar gewees. Daar is veilige parkering agter 'n toesluit-hek. Ons het gaan skubaduik, en die ligging was vir ons perfek, baie naby die skuba-operateurs. Beveel dit met vrymoedigheid aan vir Scottburgh-besoekers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize O - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize O
With spouse/partner

Fantastic!

This place can be recommended with love. It is neat and the owners are really very hospitable. Will stay there again and again and again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Hierdie plek sal ek met liefde aanbeveel. Dit is netjies en die eienaars is regtig baie gasvry. Sal weer en weer en weer daar bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Serenity's response

Middag.
Ek is baie bly jul het die paar dae geniet en dien ons julle weer.
Groetnis
Lorraine

Serenity
Adrian V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adrian V
Family with young children

Best value for money ever!

Will recommend this adorable place to anyone. It is very clean and neat, the aircon in the room is a bonus. Thanks for all the hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste waarde vir die geld ooit!

Sal die oulike plekkie vir enige iemand aanbeveel. Dit is baie skoon en netjies, die aircon in die kamer is 'n wenner. Dankie vir al die gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Serenity's response

Baie dankie, kom gerus weer.

Serenity
Christian R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christian R
Family with young children

Relaxing haven.

Great hosts, tranquil cottage with plenty space to relax and enjoy family activities. Beautiful beaches nearby.

Daleen J - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Daleen J
Family with young children

Lekker gerus, rustig en baie netjiese plekkie.

Baie dankie vir die lekker tydjie by die see! Plekkie is netjies, skoon en die rustige atmosfeer. Ons het lekker gerus en sal definitief weer kom!

Serenity's response

Dankie Kom gerus weer kuier of kom woon sommer hier by die Suidkus.

Groetnis

Serenity
Leone D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leone D

Asemrowend lekker.

Gasvryheid van Lorraine en Brian is great. Baie netjiese, gerieflike plekkie. Die naam beskryf die plek behoorlik. Dankie Lorrain en Brian.

Serenity's response

Ons plesier, kom gerus weer.

Serenity
Emil V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emil V
With friends

Rustig, stil en heerlike verblyf

Dit is 'n heerlike plek om uit te span. Serenity Cottage is waarlik baie goed toegerus. Skoon, netjies en sentraal geleë. Ek sou dit aanbeveel. Saans kan mens die see hoor, sterre sien en lekker kuier op die dek. Dit is 'n baie rustige buurt, met veilige parkeerplek by Serenity Cottage. Ons is baie vriendelik ontvang, en het dadelik tuis gevoel. Beslis gaan ek weer teruggaan.

Serenity's response

Baie dankie Emil en Ella vir jul kuier.

Serenity
Elize P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Elize P
With spouse/partner

Very small place but very neat.

I would not want to stay there for a longer period, but it was fine for an overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plekkie is baie klein, maar baie netjies.

Ek sal nie graag vir 'n lang tydperk daar wil bly nie, maar vir oorslaap is hy reg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elize V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Elize V
Individual traveler

Quiet and peaceful.

Lovely, peaceful and quiet. Brian and Lorraine are two beautiful people. I will stay there again anytime. I would just maybe suggest that while they are currently doing renovations, they maybe put up a shaded netting for cars as well. I might be a bit of a pain, but the only thing I missed was protection for my car.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil, rustig.

Heerlik stil en rustig en Brian en Lorraine is 2 pragtige mense. Ek sal enige tyd weer daarheen gaan. Ek sal miskien net aanbeveel dat terwyl hul tans verbeterings aanbring hulle afdakke of skadunette vir die voertuie ook oprig. Ek is dalk maar net 'n bietjie van 'n pyn, maar dis al wat ek gemis het, beskerming vir my motor.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Reinette S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette S
Family with young children

Great stay.

Our stay was brilliant. Friendly owners, cleanliness excellent, at home feeling - definitely every cent worth. Will definitely stay over again.

Serenity's response

Baie dankie, dit is ons plesier.

Serenity
Craig B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Craig B
Family with young children

Excellent value for money. Private and in a good location.

We stumbled upon Serenity Cottage via the web and were blown away by the look and feel, price, location and also with the friendliness of both Lorraine and Brian (the owners) during our holiday. The cottage is situated in an upmarket location in Scottburg and is spacious enough for a small family of 4 (where 2 would be kids or teens as they sleep on a double bunk bed). We loved the garden and the setting and the ability to lock up and go out for daily excursions. The only negative item would be that the pool is not fenced off so that can be an issue for toddlers who can't swim yet and that some of the plants have sharp thorns on them, but this generally did not influence our 2 week stay at the cottage. We will definitely be back again!

Serenity's response

Thanks glad you guys enjoyed yourselves and hope to meet again. Regards Brian and Lorraine

Serenity
Johan En Rose C - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan En Rose C
With spouse/partner

Clean, safe, and very pleasant hosts.

Brian and Lorraine were very friendly and pleasant. The place has everything you need. Scottsburgh is a nice place with many wonderful eateries. We recommend Serenity Cottage.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, veilig en baie aangename gasvrou en gasheer.

Brian en Lorraine is baie vriendelike en aangename mense. Die plek het alles wat jy nodig het. Scottburgh is 'n baie aangename plek met baie lekker eetplekke. Ons sal Serenity Cottage aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Burnadette W - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Burnadette W
Family with young children

Serenity Cottage was absoluut lieflik, met wonderlike gashere.

Ons het die paar daggies by Serenity Cottage terdeë geniet. Die plekke is perfek geleë en Brian en Lorraine het uit hulle pad uit gegaan om ons tuis te maak. Sal beslis terugkeer.

Serenity's response

Dankie vir daai pragtige woorde en hoop om jul weer te sien.

Groetnis
Lorraine

Serenity
Steve F - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Steve F
With spouse/partner

Lekker en stil.

Dit was lekker stil, maar die parkeerplek is te min.

Leigh-ann H - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leigh-ann H
With spouse/partner

Best time I had in a long time.

Owners were pleasant. Cottage was neat and tidy. Pool was beautiful. Couldn't have asked for better on my honeymoon/wedding there. I will definitely go again.

Serenity's response

Thanks for this lovely review, hope to see u guys again.
Regards
Lorraine

Serenity
Candice S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Candice S
With friends

Dit was regtig baie lekker om daar te bly.

Ek sal definitief weer daar gaan bly, dit was awesome. Baie dankie oom en tannie.

Herman K - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman K
With spouse/partner

In die top 5 van waar ons al gebly het afgelope klompie jare.

Uitstekende waarde vir geld en onder die top 5 plekke waar ons al gebly het die afgelope klompie jare. Ons toer gereeld vir die wat dalk dink ons is met min tevrede. Ons sal definitief die ekstra 50-60 km ry om hier tuis te gaan.

Serenity's response

Dankie Herman dit laat my hart sommer goed klop met so 'n pragtige verwysing, wel hoop ons sien jul eendag weer.
Groetnis
Brian en Lorraie

Serenity
Gary B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gary B
With spouse/partner

Most enjoyable stay!

Owners were very friendly and made us feel very welcome. Cottage neat and close to amenities in Scottburgh.

Gerrit G - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit G
Family with young children

Ek en my gesin het baie lekker gebly en alles wat jy nodig gehad het was beskikbaar en sal weer teruggaan.

Ek en my gesin het die cottage baie geniet, daar was genoeg ruimte vir almal. Die tuine met al die voëls en die gedruis van die branders was 'n belewenis. Die swembad was ook baie skoon en word goed na gekyk. Baie dankie aan Lorraine en Brian.

Mariette K - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette K
With friends

Baie gasvry en privaat.

Dankie, ons het lekker gebly.

Lizelle V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle V
Family with young children

Dit was wonderlik!

Ons het dit verskriklik baie geniet! Die plekkie is vol toegerus, jy benodig net jou eie handdoeke. Baie vriendelik en was baie behulpsaam met plekkies wat ons alles kon gaan besoek het. Ek beveel Serenity Cottage vir enige iemand aan wat verblyf soek in Scottburgh. Ons sal definitief weer daar wil gaan oorbly as ons weer Scottburgh besoek.

Vandre N - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vandre N
With spouse/partner

Baie, baie lekker.

Baie netjies, baie vriendelik. Ideaal vir 2 persone.

Jimmy D - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jimmy D
With spouse/partner

Onvergeetlik!

Uitstaande kenmerkende ervarings en herrinneringe wat ons altyd van Serenity Cottage sal onthou is die netheid, gemak, sekuriteit, privaatheid, profesionele ontvangs, skoon en goed versorgde tuin en swembad, die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, en veral die rustigheid. Ons het aangekom as besoekers en het vertrek as vriende. Ons sien julle beslis gou weer.

Tarien E - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tarien E
With spouse/partner

Baie netjies met alles wat jy nodig het. Baie aangename gasheer en -vrou.

Dit was 'n baie aangename verblyf. Alles wat jy nodig het, is in die huisie self en jy het basies net handdoeke nodig. Ek beveel dit vir enigiemand aan.

Frank R - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frank R
With spouse/partner

Tog te lekker!

Baie, baie dankie vir die lekker plek om te bly en die lekker gesels. Dankie tannie Lorraine en oom vir die lekker kuier daar. Ons sal weer daar kuier, enige tyd!

Francois B - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Francois B
Family with young children

Baie lekker!

Sien die sterre hieronder.

Ryno E - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryno E
With friends

Fantasties!

Sien die sterre hieronder.

Johan G - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan G
Family with young children

Alles was perfek.

Die plek was baie netjies. Ons as familie was in ons skik met die plek. Ons is vriendelik ontvang en behandel, en sal weer teruggaan.

Iain M - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Iain M
Family with young children

Rustig en Privaat

Dir kort tydjie wat ons by die Serentity Cottage gespandeer het was baie lekker. Die rustuge gebied en privaatheid het gesorg dat ons die regtig geniet het. DIe eienaar was baie behulpsaam.

Lizette J - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Lizette J
Family with young children

Cottage feels like a guesthouse, and is very affordable for what is offered.

The stay at the cottage was wonderful. The cottage is fully equipped for 4 people including the items the we usually forget like dishwashing cloths and handy andy. If I could change one thing it would only be to secure the swimming pool for younger children for just that peace of mind if they play outside. But regardless, I would definitely recommend the cottage to friends.

From R575
per night (sleeps 4)
From R575
per night (sleeps 4)
From R575
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Escombe crescent, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7unOPjaHOGfox72PgIgibdyYaZWgz1qiOzW3Mac0GIX0EtD0hE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R575  per night (sleeps 4) 71 5 1 5 4 Escombe crescent Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.270168554357 30.759090185165
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com