Imka Trinity Retreat
Review Summary
Divan V - Jan 2021
Overall score
Aangenaam verwelkom en die reëls verduidelik.
Frik D - Mar 2020
Overall score
Located on the side of town next to the workers' houses.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Geleë op die kant van die dorp langs die werkershuise.
Ontvang deur onnet mede-eienaar. Sommige gloeilampe werk nie. Leefarea donker en somber met geen buitevensters. Bedlampie sonder lampskerm en die elektriese prop pas nie in die muurprop nie. Onwelriekende hondehokke by voordeur en stoep. Daar is net 1 buitedeur. Bitter klein waaier wat totaal ondoeltreffend is, terwyl die dag en nag baie warm was. Dis die eerste plek waar daar eers inspeksie gedoen word voor jy kan vertrek waar ek ooit oorgebly het. Nooit weer nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bryan V - Mar 2019
Overall score
Needs serious upgrading and attention.
Imka Trinity Retreat's response
Thank you very much for the review.
Leonie R - Mar 2019
Overall score
Very pleased.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede.
Sien uit na ons volgende besoek en beveel Imka aan by almal wat wil luister.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helena V - Nov 2018
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Tevrede. Sou graag bietjie koffie, tee, melk, suiker en beskuitjies in kamer wou hê. soos ander selfsorg plekke. Het WiFi gehad, gratis, maar geen TV. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Izzy L - Sep 2018
Overall score
Baie simplisties met ou moeë bedde goed en handdoeke, maar alles was mooi skoon met vriendelike ontvangs.
Monique C - Jan 2018
Overall score
Het alles wat jy sal nodig het.
Gideon L - Oct 2017
Overall score
Het dit geniet.
Nangamso M - Jan 2017
Overall score
Beautiful village.
Imka Trinity Retreat's response
Thank you for the review. We hope too see you again.
Lynette T - Apr 2016
Overall score
Heel verras.
Imka Trinity Retreat's response
Baie dankie vir die review Lynette hoop om julle weer te sien
Ch B - Mar 2016
Overall score
Heerlik rustig.
Imka Trinity Retreat's response
Baie dankie hoop om julle weer te sien
Pauline P - Feb 2016
Overall score
Goeie oornagplekkie!
Imka Trinity Retreat's response
Thank you - baie dankie.
Sanmari B - Jan 2016
Overall score
Lekker verblyf. Sentraal geleë.
Imka Trinity Retreat's response
Thanks for your kind words and for taking the time to review us. We are glad you enjoyed your stay.
Tertius H - Apr 2015
Overall score
Tipiese rondawels op 'n erf, heel lekker gebly.
Enzo B - Jan 2015
Overall score
Spacious, comfortable, relaxed, quiet accommodation, close to lots of activities.
Aliza L - Jan 2015
Overall score
Ons was drie volwassenes en 'n babatjie wat heerlik in die rondawels by Serenity gebly het.
Annemie H - Nov 2014
Overall score
Nice stay.
Suna C - Nov 2014
Overall score
Ek sal dit beslis aanbeveel en self weer besoek!
Read moreThembi N - May 2014
Overall score
Good
Louretha K - Apr 2014
Overall score
Veilig, gerieflik en billik.
Essa G - Mar 2014
Overall score
Ons het die ses dae daar baie geniet en waardeer.
Rhona D - Dec 2013
Overall score
Serenity Retreat doen sy naam gestand.
Melt V - Nov 2013
Overall score
Goed om net oor te slaap.
Anthony P - Aug 2013
Overall score
Baie netjies en baie skoon.
Johann G - Jul 2013
Overall score
Vriendelike ontvangs, ruim wooneenheid met als wat 'n besoeker benodig.
Hennie P - Jul 2013
Overall score
Baie lekker!
Ingrid S - Feb 2013
Overall score
Super
Fiona M - Apr 2012
Overall score
Warm, welcoming, efficient assitance; right near the heart of Storms River village
Jenny L - Mar 2012
Overall score
Perfect getaway accommodation for a night or a month. Highly recommended
Mary T - Mar 2011
Overall score
Comfortable and clean. Kitty was very friendly.
Renier O - Feb 2011
Overall score
Enjoyable
Pierre V - Aug 2010
Overall score
Good value for money
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 72 Darnell Street, Storms River, Tsitsikamma, 6308, Eastern Cape
- All ages welcome