The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Shalati Safari Camp | TravelGround
+71

Shalati Safari Camp

2 reviews
Tented Camp

Review Summary

3 out of 5from 2 reviews for Shalati Safari Camp
Cleanliness
3.0/5
Service
3.0/5
Location
3.0/5
Safety
3.0/5
Value for money
3.0/5
Nicolaas V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolaas V
Family with teenagers

Eenvoudig, ongelooflike bosverblyf-ervaring met vriendelike personeel, wat ek beslis kan aanbeveel.

Die beste verblyf-ervaring in jare gehad by Shalati Safari Camp. Dit is 'n ongelooflike lodge om te oornag voor mens ingaan by Orpen Hek van die Nasionale Kruger Wildtuin. Ons het in die luukse tente gebly en ons ervaring was ongelooflik gewees vir die een nag wat ons daar gebly het. Die bosbraai was fantasties en die diens baie goed. Ons kan die plek beslis aanbeveel.

Koos S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Koos S
With spouse/partner

Pateties

Was baie opgewonde oor die tente. Met aankoms was ons verwelkom met 'n glasie vrugtesap sonder ys. Wat 'n skok! Na wat verneem word is daar blykbaar twee kampe, maar ons was onder misleidende advertensie in die klein tentjies geplaas. Vloere was ongelyk en muskietnette was aaklig vuil en half benoud gehang aan stokke. Beddegoed was netjies en skoon! Geen lugverkoeling nie, slegs 'n waaier wat jou uit jou slaap ruk van die geraas. Daar word nie volgens 'n spyskaart vir jou gevra wat jy wil eet nie. 'n Bord word voor jou neergesit en die eerste aand was die tafel sonder servette gedek. Ontbyt was aanvaarbaar. Hierdie was 'n teleurstelling! Gelukkig het ons permissie ontvang om een middag by die "ander kamp" se swembad te ontspan. Hierdie kamp is baie netjies alhoewel 'n werker voor ons aankoms by die swembad eers aangesê is om dit skoon te maak, ons moes twintig minute wag voor ons die swembad kon gebruik. Daar is ten alle tye buite geen privaatheid nie! Alle geriewe is daar maar geen bediening eens vir 'n koeldrank nie! Die tente aan hierdie gedeelte was regtig baie mooi en sou ons hier kon oornag, soos ons gedink het ons bespreking was, sou dit regtig aangenaam gewees het. Ons het ook die kamp verlaat sonder dat hulle vir ons ontbyt gemaak het. Oeps. Die kroegdame het sommer 'n wilde-raaiskoot gewaag toe my man 'n bottel wyn wou koop: R200 vir n bottel wat R70 kos. Gelukkig kon ons verdere verblyf in die Krugerwildtuin kry. 'n Groot pluspunt met dankbaarheid aan die vrou wat die kos gemaak het! Sy het haar uiterste bes gedoen!

From R2 660
per night (for 2 people)
From R2 660
per night (for 2 people)
From R2 660
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 132 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Manyeleti Game Reserve, Kruger National Park, 1380, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdosHHVTn8DBLej3zi7tXk5lNDmMOkTewPW6BEjOiGbWyWtCRUH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 660  per night (for 2 people) 2 5 1 3 Manyeleti Game Reserve Kruger National Park 1380 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -24.623153264145 31.450214982033
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!