Shalom
Review Summary
Jaco C - May 2022
Overall score
Baie goeie netjiese toegeruste selfsorg-eenheid naby skole, winkelsentrums en besienswaardighede.
Shalom 's response
Dankie vir die terugvoer.
Mornè V - Dec 2021
Overall score
Alles wat ons nodig gehad vir oorslaap.
Shalom 's response
Baie jammer daaroor, ek het seker vergeet om uit te sit. Julle moes net gevra het, ek bly langs die eenheid en kon maklik gegee het.
Jacques M - Sep 2021
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Read moreLucius V - May 2021
Overall score
Gerieflik.
Shalom 's response
Dankie vir jou mooi positiewe resensie. Lekker dag en wees veilig
Elisma O - Jan 2021
Overall score
Uitstekend!
Shalom 's response
Dankie vir jou mooi terugvoer. Dis lekker om te weet mense erken die moeite wat mens doen
Zelda-marié M - Mar 2020
Overall score
Gemaklik.
Shalom 's response
Geen probleem, vroeg of laat, gaste is altyd welkom
Jakes V - Dec 2019
Overall score
Above excellent.
Shalom 's response
Thank you very much for this lovely review. You are always welcome to come again. All the best for 2020 and stay safe
Jean B - Dec 2019
Overall score
Vriendelike diens, waarde vir jou geld en gemoedsrus.
Shalom 's response
Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle is altyd welkom om weer te kom. Mag julle 'n geseënde 2020 geniet gevul met vrede en genade
Lucille B - Oct 2019
Overall score
Baie netjies en gerieflik.
Shalom 's response
Baie dankie vir jou goeie resensie, Lucille. Dis wonderlik om te weet mense sien dit raak as jy moeite doen.
Danette J - Sep 2019
Overall score
Baie netjiese verblyf en vir seker waarde vir geld!
Read moreShalom 's response
Dankie vir jou goeie resensie.
Sarel M - Sep 2019
Overall score
Baie lekker gebly.
Shalom 's response
Ek waardeer jou goeie resensie, baie dankie.
Altyd welkom om weer te kom kuier
Arno C - Aug 2019
Overall score
Ek en my kollega het die 9 dae baie geniet. Was heerlik en rustig.
Shalom 's response
Baie dankie vir die mooi review. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier!
Werner V - Jun 2019
Overall score
Absoluut waarde vir geld.
Shalom 's response
Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Dis 'n riem onder die hart dat mense darem nog al die moeite en aandag wat jy insist waardeer. Baie dankie.
Petro B - Jun 2019
Overall score
Dit was goed toegeruste verblyf.
Shalom 's response
Dankie vir jou terugvoer. Ons sal aandag gee aan jou kommentaar.
Heloise V - Jun 2019
Overall score
Quiet atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige atmosfeer.
Ons het heerlik gebly. Als wat mens nodig het. Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ons sal beslis weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shalom 's response
Hallo Heloise
Dankie vir jou mooi resensie. Julle is altyd welkom.
Kobus S - May 2019
Overall score
Vriendelike en behulpsame diens. Gemaklike en netjiese geriewe.
Liezl S - May 2019
Overall score
Home away from home.
Shalom 's response
Baie dankie vir jou terugvoer, jul is altyd welkom om weer terug te kom.
Annelize E - Apr 2019
Overall score
Skoon, netjies en eienaar het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak, na ons laat aangekom het.
Shalom 's response
Ek waardeer jul mooi terugvoer. Baie dankie, julle is altyd welkom om weer te kom.
Ca M - Mar 2019
Overall score
Was baie lekker.
Shalom 's response
Baie dankie, sit was heerlik om julle te kon huisves.
Gerhard K - Mar 2019
Overall score
Baie aangenaam.
Shalom 's response
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit.
Corrie B - Mar 2019
Overall score
Pateties.
Shalom 's response
Jammer julle het 'n slegte ondervinding by my gastehuis gehad. Ek neem kennis van jul kritiek en het reeds die nodige veranderinge aangebring.
- Capacity: 5 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 104 Waverley Road, Bloemfontein, 9301, Free State
- All ages welcome