Shalom Lodge
Guest House • 42 Dundas Street, Cradock, 5880, Eastern Cape
Overall Review:
Average rating of 15 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ilse B - Jul 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ilse B
Family with teenagers
Al die negatiewe kommentaar oor hulle is nie nodig nie.
Ons het heerlik gebly, eers in die huis self en toe in woonstel al 2 was heerlik.
Esther's Response
Goeie dag Michael,
Baie dankie dat jy Shalom Lodge gekies het vir jou verblyf, Hoop ons sien jou weer.
Shalom Lodge Span
Shalom Lodge
Jo G - Nov 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jo G
On business
Very well located for the purpose of the visit. Neat and comfortable.
I stayed at Shalom Lodge during the SAPPA annual meeting. It is located across the conference hall and thus fulfils 100% of my needs.
Baie goed geleë gewees vir die doel van die besoek. Netjies en gerieflik.
Ek het by Shalom Lodge oorgebly tydens die SAPPA jaarvergadering. Die is regoor die konferensiesaal geleë en het dus 100% aan my behoeftes voldoen.
This review has been translated, to view the original version
Hhj M - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hhj M
With spouse/partner
Was daar ...
Die foto's op die internet is bedrieglik. Parkeerspasie is knap. Kamers is afgeleef. Water stroom oor sypaadjies, moeilik om in en uit perseel te stap.
Esther's Response
Goeie dag Hhj,
Ons is baie jammer oor die negatiewe evaring wat jy by ons beleef het. Hoop ons kan dit in die toekoms regstel.
Shalom Lodge Span
Shalom Lodge
Eloise P - Mar 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Eloise P
Individual traveler
Ek het rustig geslaap, maar sal nie weer self daar bly nie.
Die foto's op die internet is werklik bedrieglik. Ek dink regtig dat die kamertjie waarin ek moes bly, was regtig nie R500 werd nie. Ek kan dit nie vergelyk met verblyf in die Kaap teen R500 per persoon nie. Jammer, maar ek sal eerlik nie mense aanbeveel nie, veral nie enkelpersone nie. Dit was naby die atletiekbaan waar ek moes wees, maar nie volgens my op baie goeie standaard nie. Ek kon veilig binne parkeer. Dankie daarvoor. Die nag was verder rustig met geen steuringe nie.
Marie G - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marie G
With spouse/partner
Netjies, vriendelike ontvangs. Waarde vir geld.
Dankie vir die goeie ontvangs, netjiese kamer, skoon en lekker ontbyt, sal vir seker weer daar slaap en aanbeveel.
Esther's Response
Baie dankie Marie, Ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Shalom Span
Shalom Lodge
Marietjie M - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marietjie M
Family with teenagers
Gemaklik.
Dit was 'n aangename oornagplek met alles wat ons benodig het!
Shelley R - Oct 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Shelley R
Baie gerieflik.
Die verblyf is netjies en goed geleë en staf is vriendelik en behulpsaam. Die selfsorgeenhede se kombuisie is bitter klein en kort plaatstoof/oond waarmee jy kan kos gaar maak - op die stadium is daar net braai buite, mikrogolf en yskas, eetplek is ook net buite. As die weer sleg is is daar geen geskikte plek om kos gaar te maak of om te sit en eet nie. Lodge was baie tegemoetkomend in die dat ons hoof kombuis kon gebruik en binnenshuis geriewe kon benut om onderdak-eetplek te he maar die hele doel met "selfsorg" bespreek is om reeds die geriewe ...
Read more
Esther's Response
Goeie dag Shelley,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons het jou kommentaar ter harte geneem en verbetering aan ons self-sorg eenhede aangebring.
Hoop ons kan jou weer in toekoms huisves.
Groete
Shalom Lodge Span
Shalom Lodge
Herman S - Aug 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Herman S
With spouse/partner
Netjies en skoon.
Sien die sterre.
Esther's Response
Goeie dag Herman,
Baie dankie, ons streef na perfeksie.
Groete,
Shalom Lodge Span
Shalom Lodge
Izak W - May 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Izak W
With spouse/partner
Baie lekker aangename ondervinding.
Netjies, vriendelik en die kamer en gastehuis is baie skoon.
Esther's Response
Baie dankie Izak.
Shalom Lodge
Sonja B - Oct 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sonja B
With spouse/partner
Ek sal nie die gastehuis vir mense aanbeveel nie.
Die TV het nie gewerk nie. Ons het nie warm water gehad nie. Blykbaar was ontbyt nie ingesluit in die bedrag nie, maar die eienaar het gesê sy sal dit vir ons gee. Ons het ontbyt gereël vir 7:00, maar 7:30 was daar nogsteeds niemand beskikbaar om vir ons ontbyt te bedien nie.
Sancia C - May 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sancia C
With friends
Very comfortable accommodation with a delightful hostess.
The rooms are very comfortably furnished. We enjoyed a hearty breakfast.
Belinda T - Apr 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Belinda T
Family with teenagers
Wonderlike Karoogasvryheid. Sal beslis weer daar oorslaap.
Pragtige kamers met baie gemaklike beddens en smaaklike versiering. Lekker om 'n lugversorger te hê tydens dit bibber koue.
Pincione A - Jan 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pincione A
Family with teenagers
Pretty good
Good accommodation despite some problems with the breakfast.
Anna S - Dec 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anna S
With spouse/partner
Pleasantly surprised.
A very special place to relax after long trip.
Reinette K - Dec 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Reinette K
With spouse/partner
Ons het lekker gebly. Dit was stil en rustig en ons kon lekker rus. Die ontbyt was van goeie gehalte en smaaklik.
Parkeerspasie is knap en kan dalk, indien moontlik, vergroot word.
Guests that viewed Shalom Lodge also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |