The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Shalom Shaleem | TravelGround
+6

Shalom Shaleem

13 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 13 reviews for Shalom Shaleem
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Elaine V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine V
With friends

Alles wat jy nodig het in 'n veilige, rustige en sentrale omgewing.

Blyplek baie sentraal geleë. Heerlike rustige omgewing. Baie lekker sitplekke met uitsig oor die tuin. Alles wat jy nodig het en meer. Beveel dit aan.

Shalom Shaleem's response

Baie dankie, ek waardeer jul positiewe resensie.

Shalom Shaleem
Christel F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel F

Bekostigbare, netjiese verblyf.

Alles wat mens nodig het vir 'n kort verblyf! Ons was gaaf ontvang, die fasiliteite was skoon en netjies en die beddens gemaklik - ons het die warmkombers op die beddens waardeer in die koue!

Katryn D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Katryn D
Individual traveler

Als in woonstel was baie netjies en mooi! Sal weer daar wil oornag.

Ek het eers in donker daar gekom. Was bietjie moeilik om te weet presies watter huis is gastehuis, aangesien daar geen naam in straat sigbaar was nie. Die woonstel is lieflik! Tuin lyk na lushof. Ek moes baie vroeg vertrek die oggend, sou graag langer wou bly, mens sal heerlik in die wooneenheid kan bly én ontspan. Lieflike plek. Ek sal graag weer (langer) daar oornag. Verder is dit gerieflik geleë naby hospitale asook verskeidenheid eetplekke en groot Pick n Pay. Alhoewel in 'n stil straat.

Suzette E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette E
On business

Gerieflik, vriendelike gasvrou, pragtige omgewing en stil in die aand.

Ons was baie vriendelik ontvang en die eienaars gaan die ekstra myl om mens welkom te laat voel. Hulle het soos familie gevoel toe ons vertrek het. Netjiese rustige plek met pragtige tuin en vriendelike diere ook! Lekker stil in die aand en baie veilig. Ons het ons verblyf geniet en sal beslis weer daar tuisgaan.

Raoul B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raoul B
Individual traveler

Very neat and modern bedroom and bathroom in a peaceful area.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en moderne slaapkamer en badkamer in rustige omgewing.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jc S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jc S
With spouse/partner

Netjies en baie rustig.

Sal kan doen met lugreëling, maar verder uitstekend.

Johanna Jacoba V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna Jacoba V
With spouse/partner

Peaceful, neat, modern accommodation.

A beautiful garden. Quiet area. Close to restaurants. Very neat, convenient and modern accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, netjiese, moderne verblyf.

Pragtige tuin. Stil omgewing. Naby restaurante. Baie netjiese, gerieflike en moderne verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shane J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shane J
With spouse/partner

Excellent and very neat accommodation. Hostess was very good.

Shalom Shaleem is in a very quiet area and ideal for the weary traveller.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende en baie netjies verblyf. Gasvrou baie bekwaam.

Shalom Shaleem is in 'n baie stil area geleë en is ideaal vir die moeë reisiger.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmain G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charmain G
Family with teenagers

Netjiese, bekostigbare akkommodasie.

Die kamer is netjies en gerieflik toegerus. Ideaal vir kort verblyf. Naby restaurante en winkels. Gemaklike toegang na die hoofroetes.

Ilandi L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilandi L
With spouse/partner

Dit was vrek lekker!

Die kamer is nuut, netjies en net wat mens nodig het. Ons waardeer die eienaars se gasvryheid.

Lize H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize H

Pragtig, uiters netjies en goed toegerus.

Baie netjiese en gerieflike eenheid. Smaakvol gemeubileer. Baie vriendelike ontvangs. Sal beslis weer gebruik maak daarvan sou ek in Klerksdorp moet oornag.

Elmarie V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With spouse/partner

Gasvry, netjies en het in al ons behoeftes voorsien.

Heerlike verblyf. Heerlike, warm elektriese komberse wat ons baie waardeer.

Johan D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
Individual traveler

Baie goed en baie vriendelike en gasvrye verblyf.

Ek het slegs een nag by Shalom Shaleem oorgebly. Oor alle aspekte van die verblyf is ek baie positief. Ek is baie gasvry ontvang en het dit baie geniet, ek het rustig geslaap.

Shalom Shaleem's response

Baie dankie, ons waardeer u terugvoer. Enige aanbeveling sal opgevolg word.

Shalom Shaleem
From R520
per night (sleeps 2)
From R520
per night (sleeps 2)
From R520
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 15:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 27 Hertzenberg Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhgUEABXQGWO6vM7kqCFaxe4PWpKvoq7xMnnaXdUx8CfUqkQFCF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R520  per night (sleeps 2) 13 5 1 5 27 Hertzenberg Street Wilkoppies 2571 North West 0860 022 102 15:00-21:00 10:00 -26.836438840584 26.669867176116
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!