The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Shamrock Cottage | TravelGround
+30

Shamrock Cottage

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 12 reviews for Shamrock Cottage
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Eloise K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eloise K
With friends

Asemrowende uitsig.

Ons het ons hart daar verloor. Die mooiste uitsig en sonsondergange. Die huis is goed toegerus met alles en nog wat. Ons sal vir seker weer terugkom.

Riaan J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riaan J
With spouse/partner

Asemrowende uitsig vanuit `n goed toegeruste gesinswoning.

Die uitsig, die uitsig jy kan heeldag net oor die see uitkyk vanaf hierdie pragtige woning wat toegerus is met alles wat nodig is. Ons het heerlik hier gebly en lekker gerus.

Naomi W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi W

Mostly beautiful clean comfortable setting. Loved it.

9/10. Loved everything. The only drawback is the long gravel road from the padstal to Eersterivier. Not a very comfortable drive which made us a bit wary to explore the area as planned.

Jaconette D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaconette D
With friends

Ongelooflike ligging.

Dis 'n lieflike plek met alles wat 'n mens nodig het. Al moet jy jou eie DStv en kaart saamneem het ons dit nie eers gemis nie, want daar is baie om te doen - en wel, mens kan heeldag vir die see kyk. Hierdie huis is omtrent bo-op die see gebou. Mense wat klein kinders het moet maar versigtig wees en as jul so iets kan saamneem, neem hekkies saam, want daar is heelwat trappe. Ons sal enige dag weer teruggaan.

Liezel L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel L
With spouse/partner

Very good experience, will definitely sleep there again.

Very pleasant stay, fully equipped with anything you would need. Wonderful location, private and pleasant service received from The Farmhouse where the keys were collected.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie ervaring, sal beslis weer daar slaap.

Baie aangename verblyf, ten volle toegerus met enigiets wat jy sou benodig. Wonderlike ligging, privaat en aangename diens ontvang van Die Plaasstal waar die sleutels afgehaal word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janet D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet D
Family with teenagers

Shamrock Cottage is positioned in a breathtaking location just above the crashing waves. Plenty of space and everything you need.

I feel that the bedding and linen should be replaced - it is old and tired. Carpets in bathrooms and around toilets is very unhygienic. We would have liked more dish clothes, I would have like to have been told that I must bring toilet paper, dish washing pills and sunlight liquid. Having said the above, we still had a wonderful time in this beautiful location.

Annalie R - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annalie R
Family with young children

Dit was baie lekker en op 'n mooi plek gelee, maar die vlieë het ons mal gemaak. Onaangenaam met so baie vlieë.

Dit was regtig baie lekker en die ligging is ongelooflik, maar die vlieë het ons mal gemaak.

Alte T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alte T
Family with teenagers

Pragtige uitsig, privaat en rustig.

Hoekom moet 'n addisionele skoonmaakfooi betaal word? Teen R2850 per nag behoort dit ingesluit te wees by die prys. Mens betaal tog vir 'n skoon wooneenheid. Ek vra maar net en ek is seker daar is ander mense wat ook wonder.

Braam C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Braam C
With friends

Perfekte ligging, uitstekende uitsig en hope rustigheid.

Shamrock Cottage is 'n vakansiebestemming wat ons vir seker weer sal oorweeg in die toekoms. Die ligging is uitstekend en die huis het alles wat jy nodig het vir 'n vakansie. Alle bybehore en toerusting was in werkende orde, maar ongelukkig was sommige items in die kombuis duidelik nie baie skoon gewas nie. Ons het dit nodig geag om meeste items af te spoel en/of te was voor ons dit kon gebruik. In die algemeen sal ons Shamrock vir seker aanbeveel aan enige iemand wat 'n rustige vakansie met uitstekende 180 grade-uitsigte oor die see wil geniet.

Gerda C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda C
Family with young children

Asemrowend mooi.

Pragtige ligging en mooi akkommodasie.

Gerhard H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard H
With spouse/partner

"Stunning" plekkie.

Die huis is baie netjies en het alles wat mens nodig het, selfs 'n strykyster! Penny was baie behulpsaam toe ons die sleutels afgehaal het. Die huis se ligging is onverbeterlik en die uitsig asemrowend! Veiligheid is nie 'n probleem nie.

Karina S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karina S
Family with teenagers

Onbeskryflik!

Dit was voorwaar 'n belewenis om so te sê op die strand te bly! 'n Fantastiese uitsig en 'n bo verwagting toegeruste blyplek. Alles wat nodig was en nog meer! Dis net 'n jammerte ons verblyf was so kort, maar sal dit volgende keer definitief langer maak. Sal hierdie definitief aanbeveel by familie en vriende.

Shamrock Cottage's response

Thank you very much, Karina, you were fantastic guests and it was a pleasure to host you.
Hope to see you again in the future.
Regards,
Penny

Shamrock Cottage
From R3 550
per night (for 8 people)
From R3 550
per night (for 8 people)
From R3 550
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Eersterivier Road, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGyo3MelPWpbJw5DXKX73pg4cVV0AOQyBaEpMmXkCdYRTexa4PT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 550  per night (for 8 people) 12 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.073864 24.226861
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!