Shangrila 807
Review Summary
Kelebogile M - Oct 2020
Overall score
Beautiful apartment and location
Nobuhle L - Oct 2019
Overall score
Shangrila is a place to be, perfect at its best.
Rose B - Oct 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Shangri La 807 is 'n oulike cosy plekkie. Alhoewel dit 2 kamers het, slaap 6 mense gerieflik in die 2 kamers want dit is nie beknop nie. Dit is baie goed toegerus en ek sal weer daar gaan kuier. Die woonstel is goed geleë met 'n pragtige see-uitsig. Die veiligheidshek kort bietjie opknapping, maar andersins was dit lekker om daar te kon bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dancun G - Dec 2018
Overall score
Optiesevesel-internet is vir ons 'n probleem.
Dawie C - Dec 2018
Overall score
Puik en goed geleë.
Johan C - Oct 2018
Overall score
Baie lekker en rustig!
Read morePrecious M - Oct 2018
Overall score
Perfect holiday destination that's simply the best for the whole family, especially the kids!
Emsie F - Sep 2018
Overall score
Skoon, netjies en bekostigbaar.
Jan S - Apr 2018
Overall score
Wel dit was baie beter as wat ons verwag het.
Vanessa O - Dec 2017
Overall score
Ligging en veiligheid was goed, maar ek sal nie weer daar gaan bly nie.
Read moreIlana V - Oct 2017
Overall score
My antwoord is JA en NEE, eerstens baie goed geleë, maar die woonstel is teleurstellend gewees met die meubels, linne en grodyne wat vrek oud is!
Read moreSanna Blom B - Mar 2017
Overall score
Very nice. Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker. Uitstekend.
Die woonstel is goed toegerus. Baie mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charmaine C - Mar 2017
Overall score
Unhappy.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Onbevredigend.
Ek ag altyd foto’s en resensies baie hoog voor ek ‘n bespreking maak en het net goeie goed oor 807 gelees. Ons ervaring was egter glad nie positief nie! Ons was regtig nie beïndruk gewees nie. Die foto’s aanlyn van die meubels is beslis nie wat in die woonstel is nie. Die bunk bed is ‘n houtbed wat vreeslik kraak en nie staal soos in die foto nie. Die TV-kamer se meubels was so ongemaklik met geen en bitter min spons. Het basies op houtstukke gesit – letterlik soos meubels uit ‘n pandjieswinkel gelyk – beslis nie die swart leerbank op die foto nie. Daar is ook nie bedlampies op die kassies soos op die foto's nie. En die kussing was vreeslik pap en ongemaklik om op te slaap. Die spaarkussings in die kas is swart van die muf!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esther F - Oct 2016
Overall score
Baie goed geleë en veilig.
Shikar C - Sep 2016
Overall score
Amazing views! Skate boarding arena just a short walk away.
Sophie M - Jul 2016
Overall score
The place is great and it was our second time visiting.
Veronica M - Jun 2016
Overall score
Central setting.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik sentraal.
Ons is onkant gevang met geen handdoeke nie - waarsku maar toeriste in die vervolg. Gelukkig het ons 'n PEP om die draai gehad. Die matras in die tweede slaapkamer was aaklig en toe ons na die tweede aand van pynlike lywe en min slaap die matras wou omdraai, kom ons agter die matras was al die pad onderstebo op die bed en is een van daai wat nie gedraai kan word nie. Waarsku maar die skoonmaker - sy het natuurlik gedink sy doen goed. Die laaste aand het ons beter geslaap en die matras was eintlik heel goed aan die regte kant.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sina D - Apr 2016
Overall score
Pragtig en veilig baie geniet.
Sophie M - Jul 2015
Overall score
It was a holiday to die for!
Isabella B - Jul 2015
Overall score
Very good!
Emil D - Jun 2015
Overall score
Great stay and lovely view. Thanks.
Margherita B - Apr 2015
Overall score
Was heerlik en goed uiteengesit.
Liesl K - Apr 2015
Overall score
We had a very pleasant stay in this lovely apartment which is located right on the beach.
Victor W - Feb 2015
Overall score
Outstanding service
Annetjie M - Jan 2015
Overall score
Dit was heerlik, miskien net 'n balkon sou nog lekkerder gewees het.
Gerhard V - Dec 2014
Overall score
Dit was vreeslik lekker!
Neil J - Dec 2014
Overall score
We really enjoyed our stay!
Leani C - Oct 2014
Overall score
Heerlike plekkie om uit te span! Loopafstand van die strand af en 'n pragtige uitsig op die see!
Tania N - Sep 2014
Overall score
Absolutely awesome, safe peaceful, child friendly and fantastic!
Hannelie N - Aug 2014
Overall score
Veilige verblyf naby die strand.
Hansie N - Aug 2014
Overall score
Baie gerieflik, dankie.
Corrie V - Jul 2014
Overall score
Dit was baie lekker gewees!
Hein C - Jun 2014
Overall score
Heerlik!
Quam P - May 2014
Overall score
It was very nice especially because of the secluded location.
Alida B - May 2014
Overall score
Meer kan geen mens vra! Dankie vir 'n lekker, moeitelose wegbreek.
Junel V - May 2014
Overall score
Dit is 'n gerieflike en skoon eenheid met 'n baie mooi see-uitsig.
Adel K - Apr 2014
Overall score
Skoon en netjiese woonstel, lekker naby aan die strand en veilig!
Nad R - Mar 2014
Overall score
Very neat and clean
Viktor H - Mar 2014
Overall score
Perfect , will come again
Merriam N - Jan 2014
Overall score
Enjoyable
Tys R - Nov 2013
Overall score
Dit was heerlik! Goeie uitsig op see. Loopafstand van strand.
Tarryn N - Oct 2013
Overall score
It was fantastic
Graham H - Oct 2013
Overall score
The flat is wonderfully equipped with a lovely view of the sea
Daniel F - Oct 2013
Overall score
Decent
Markus S - Sep 2013
Overall score
Great!
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 13:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 7 Lagoon Drive, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- All ages welcome