The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Shangrila Holiday Flat | TravelGround
+9

Shangrila Holiday Flat

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 7 reviews for Shangrila Holiday Flat
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Loraine B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loraine B
With friends

Asemrowend.

Dit was asemrowend en 'n ondervinding wat ek nooit sal vergeet nie. Ek beveel dit beslis aan vir ander. Dis waarde vir jou geld. We all want to go back the way we were impressed.

Felitia E - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Felitia E
With spouse/partner

Net wat die dokter voorgeskryf het.

Ons het baie lekker gebly, naby die strand, baie skoon en mooi. Sal vir seker weer daar bly.

Christo S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo S
Family with teenagers

Wel ek geniet dit en is stil daar.

My vrou het dit baie geniet en as hul happy is dan is ek ook happy.

Deon C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon C
Family with teenagers

Uitstekend.

Skoon netjiese plek. Puik ligging. Sal dit aanbeveel.

Hester H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester H
Family with teenagers

Ons verblyf was baie aangenaam.

Die uitsig en die atmosfeer is asemrowend. Ek hou van die feit dat jy die swembad en die see het om van te kies. Dit was maklik om inkopies te doen aangesien die winkels naby is.

Gerhard V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard V
Family with teenagers

Uitstekende, netjiese skoon verblyf reg op die strand.

Uitstekende waarde vir geld, en baie veilig. Al wat skort vir 'n 5 uit 5 ster gradering, is lugverkoeling in die woonstel, want dit is uiters warm in die aande veral as mens nie gewoond is aan KZN se hitte en humiditeit nie.

Ilze C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ilze C
Family with young children

Nice self-catering apartment on the beach!

Self-catering, close to the beach, 5th floor, owners very friendly and helpful, but there is only enclosed parking for one vehicle and we were 5 adults with 2 babies. Other vehicles would have to be parked outside the building if we hadn't arranged with the guards. Two bedrooms: One bedroom is spacious with a sea view, other room is very small and bed is in front of the window (so no air comes in). Perfect for a family with children but not for 2 families. Nice kitchen and living area. Walking distance from beach. Close to shops. Will stay here again as one family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker selfsorgwoonstel op die strand!

Selfsorg, naby aan die strand, 5de verdieping, eienaars baie vriendelik en behulpsaam, maar daar is slegs toegesluite parkering vir een voertuig en ons was 5 volwassenes met 2 babas. Ander voertuig sou buite die gebou moes bly as ons nie gereël het met van die wagte nie. 2 slaapkamers: Een slaapkamer is ruim met see-uitsig, ander kamer is baie klein en bed is voor die venster (so daar kom geen lug in nie). Perfek vir 'n gesin met kinders maar nie vir 2 gesinne nie. Lekker kombuis en leefarea. Loopafstand van strand. Naby aan winkels. Sal weer hier kom bly as een gesin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

was R695
From R626
per night (sleeps 6)
was R695
From R626
per night (sleeps 6)
was R695
From R626
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 7 Lagoon Road, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuk5VpXeVESNEvuUq6LYuU0jMtXisfYaKYDfnQeRln39qyFsfRV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695, now From R626  per night (sleeps 6) 7 5 1 5 7 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -30.074319 30.872382
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!