The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Shangrila | TravelGround
+44

Shangrila

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 16 reviews for Shangrila
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Annelize B - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annelize B
Family with teenagers

Ongelooflik!

Ek was so bietjie skepties oor die mooi foto's. Maar, ons was verras. Shangrila is nóg mooier as die foto's. Ons het vir 10 dae net daar gebly. Die strand is skoon en baie privaat en letterlik 'n klipgooi van die voorstoep af. Die staf is wonderlik. Elke oggend maak hulle so draai deur die huis en as jy weer sien, is als weer skoon en op sy plek. Die beste van als is Liz se 9 mees goedgemanierde honde. Dit was 'n fees en ons kon tot met Tulip op die strand gespeel het! Selfs die swak selfoonsein was vir ons absoluut geen probleem. Dit was heerlik so sonder konstante selfoonopvangs! Ons sal definitief weer en weer gaan. Dankie Liz vir jou ongelooflike gasvryheid en dat jy jou stukkie hemel met ons deel. Sien jou weer!

Yvonne E - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne E
Family with young children

Gerieflik, super netjies, privaat en stil. Fantasties.

Gerieflike huis as met meer as een gesin saam kuier. Lekker ruim met heerlike groot stoep en die mooiste uitsig. Baie goed toegerus. Skoonmaakdien is 'n bonus! Sal weer daar gaan kuier!

Salome S - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome S
Family with young children

Pragtige plekkie by die see.

Ons het in die kothuis tuisgegaan; daar was ander gaste in die groot huis wat ondertoe en meer vorentoe in die tuin geleë is en ongelooflike mooi uitsig oor die see het. Die kothuis kyk uit oor die tuin en see alhoewel die uitsig ietwat kleiner is. Pragtige tuin. Die huise is baie privaat van mekaar. Ons het verby die groot huis deur die tuin afgestap see toe. Mooiste paadjie wat kort entjie deur die bome gaan en oor treinspoor, oor 'n bruggie en jy is op die strand. Maklike, vinnige en pragtige paadjie. Jy kom uit op die strand met rotse en poele oorkant jou. Kinders (en ouers) het die poele geniet - heerlike warm water en pragtige vissies - hele verskeidenheid! As mens links of reg 'n ent stap sal jy groter strande kry maar dit het diep afwaarts gelyk en onveilig vir swem. Ons het 'n kort entjie na regs in die branders gespeel waar dit breek op strand voor kleiner rotse. Was heerlik! Orals hardloop krappe rond. Die kothuis het alles wat jy benodig. Outydse styl dekor. TV met DStv. Dametjie het kom beddens opmaak en skottlegoed was die oggend tussen ons twee aande daar. Hondjie het die tuin geniet. Ek het die mooiste loeries gesien! Eienaar se honde het een of twee maal ook kom hallo sê - vriendelike honde. Ons het meestal gaan eet by eetplekke in Pennington. Die Sondagoggend het ek die myrun by uMdoni Golf Estate gedoen - oulike roete. Ons sal graag weer by Shangrila tuisgaan en 'n ontspannende tydjie naby see geniet!

Miko L - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miko L
Family with teenagers

Heerlik rustig.

Die huis is pragtig en het alles wat nodig is.

Irene D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene D
With friends

Buitegewoon

Die huis, tuin en uitsig is onverbeterlik. Het verblyf verleng en is besig om die volgende vakansie te reel.

Bjefke B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bjefke B
Family with teenagers

What a gem!

I am hesitant to write a review as I prefer to keep this hidden gem to ourselves. Shangrila offers uninterrupted views of the ocean, which you can also enjoy while sitting in bed! It also boasts the most beautiful indigenous garden. We arrived in aloe season and had the most splendid display of flowering aloes and bird life. The staff are extremely friendly and helpful and having our dishes washed gave us a much needed break. The garden leads onto a secluded beach with some lifeguards a short walk away, which we made use of as the waters and tide were quite rough.

Shangrila 's response

Thank you so much for your kind words. We also agree that Shangrila and Bazley are hidden gems and it'ss our great pleasure to live here. The house and garden staff, and I put a lot of love and effort into constantly improving Shangrila, and your acknowledgment is greatly appreciated. We loved having you to stay and hope to see you all again soon.

Shangrila
Ingrid C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ingrid C
With spouse/partner

Peaceful cottage with beautiful sea view.

An hour from Durban. This cottage is ideal for a weekend break. Its position on a hill provides lovely open view of the sea while chilling on the veranda. Easy access to the beach via a private gate. Full DStv provided, but poor cell phone reception (with my service provider). Staff are friendly. Kitchen cupboards not pristine.

Celeste P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste P

Die huis is ongelooflik mooi, goed uitgelê en die uitsig onverbeterlik.

Shangrila is 'n absolute juweel. Ons het so lekker gekuier en ons elke dag aan die walvisse en dolfyne se manewales verkyk. Die huis is pragtig, en die personeel flink en vriendelik. Ons sal beslis weer daar bly.

Lizette J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lizette J
With friends

Absoluut alles en nog meer waarvoor bespreek en gehoop het!

180 grade see-uitsig vanuit die voorste 2 kamers en reg rondom stoep. Pragtig gemeubileerde en lekker leefhuis! Lieflike tuin met maklike toegang tot die strand. Wees vir seker die eienaar se honde gaan hul kom tuismaak. Dankie Charles en Liz, Shangrila sien ons beslis weer!

Marinda B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda B
With spouse/partner

Lekker strandvakansie saam met ons 2 hondjies.

Shangrila is 'n pragtige plek met gerieflike toegang tot die strand. Liz het vir ons 'n paar etes bestel van plaaslike spyseniers en ons kan beslis die lam Kerrie aanbeveel. Vriendelike en gerieflike plek, sal beslis weer gaan kuier.

Shangrila 's response

Dear Marinda,
Thank you for your wonderful review. We look forward to welcoming you all back soon
Kind regards,
Elizabeth

Shangrila
Kobus E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus E

'n Fantastiese wegbreek.

Sien die sterre.

Sarel P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel P
With spouse/partner

Very pleasant getaway.

Really enjoyed it. Stunning accommodation, sea view over the beach. Will go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename wegbreekplek.

Heerlik gekuier. Pragtige blyplek, see-uitsig op die strand. Sal weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mathee J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathee J
Family with teenagers

Fantastic, especially because I could take my dogs along.

Our family really enjoyed it a lot. Nice patio and the beach is ideal for walks.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, veral omdat ek my honde kon saamneem.

Ons gesin het dit baie geniet. Lekker stoep en die strand is ideaal vir stap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Freddie V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Freddie V
With spouse/partner

Cottage on the hill: Pragtige huisie, prragtige strand, vriendelike personeel en werklik troeteldiervriendelik!

Ons het in die 'Cottage on the hill' gebly en het ons verblyf regtig baie geniet. Die kothuis het plek vir 4 mense en was groot genoeg vir ons twee volwassenes en ons drie dierekinders. Dit is toegerus met onderdakparkering teenaan die kothuis en beskik oor alles wat ons denkbaar nodig kon hê. Die kothuis het 'n lieflike stoep met 'n pragtige uitsig oor die tuin en die see. Die grootste aanwins vir ons is dat daar privaat toegang tot die strand is, wat beteken mens kan vrylik beweeg na en van die strand. Die personeel was regtig vriendelik en het ons baie gehelp gedurende ons tyd daar. Laastens, ons wou graag ons hondjies see toe neem vir die eerste keer in hulle lewens. Hulle het dit verskriklik baie geniet. Daar is sewe ander lieflike en goed gemanierde honde op die eiendom wat vrylik toegang het tot die kothuis. 'n Mens moet dus self-versekerd weet dat jou honde gesosialiseerd is en dit is noodsaaklik om 'n ogie te hou wanneer die honde in dieselfde area beweeg. Baie dankie aan die hele span vir 'n lieflike vakansie.

Tjitske S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tjitske S

Very quiet, wonderful view, close to the beach, pet friendly.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig, wonderlike uitsig, naby strand, dierevriendelik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natalie E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie E
Family with young children

Stunning accommodation! Staff is fantastic what a beautiful holiday destination!

Safe access to the beach. Staff are helpful and friendly, surrounded by nature. The accommodation is stunning and has everything you will need.

From
R1 150
per night (sleeps 4)
From
From R1 150
per night (sleeps 4)
From
R1 150
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 56 Lagoon Drive, Bazley Beach, 4182, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYjRkNGY2LWE1NjUtNDYyZC05NDFkLTg1ZTc4ZDQ5MTU1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 150  per night (sleeps 4) 16 5 1 5 56 Lagoon Drive Bazley Beach 4182 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.446675841924 30.658482536674
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!