Review Summary
Barry C - Mar 2022
Overall score
Convenient for a stop over. Friendly and clean.
Johan P - Jan 2022
Overall score
Lekker.
Amanda P - Jan 2022
Overall score
Uitstekende kliëntediens.
Chris L - Jan 2021
Overall score
Vriendelikheid, netheid en heerlike kos.
Sherborne Guest House 's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Annatjie
Sherborne gastehuis
At D - Nov 2020
Overall score
Heerlike plaasatmosfeer na 'n lang reis vanaf die Kaap, dit was 'n wonderlike ervaring.
Sherborne Guest House 's response
Baie dankie vir jul terugvoer! Sien jul gou weer!
Groete
Annatjie
Armand V - Jan 2020
Overall score
Vriendelike diens en lekker oornag ligging.
Sherborne Guest House 's response
Baie dankie! Was heerlik om jul by my gastehuis te kon he. Kom gerus weer
Groete
Annatjie
Sherborne gastehuis
Hennie S - Oct 2019
Overall score
Baie goed.
Sherborne Guest House 's response
Baie dankie vir die terugvoer. Sien daarna uit om jul weer by my gastehuis te ontvang.
Vriendelike groete
Annatjie
Sherborne gastehuis
Lukas S - Jan 2019
Overall score
Gerieflik en skoon.
Sherborne Guest House 's response
Baie dankie vir die terugvoer. Kom gerus weer.
Groete
Sherborne gastehuis
Louis V - Nov 2018
Overall score
Baie gerieflike oorslaap na die Wes-Kaap.
Sherborne Guest House 's response
Baie dankie. Ons waardeer dit baie. Kom gerus gou weer.
Groete
Sherborne Gastehuis
Lawrance W - May 2018
Overall score
It was wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was wonderlik.
Die gasvrou het ons baie welkom laat voel. Het 'n onvergeetlike namiddag en aand daar spandeer. Die kamers en beddegoed was netjies. Dit was asof jy jou eie huis binnestap. Ek kan hierdie gastehuis vir enigiemand aanbeveel vir oornag of langer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sherborne Guest House 's response
Baie dankie vir goeie terugvoering. Kom gerus weer.
Groete
Marius D - Feb 2018
Overall score
Baie gasvry, puik kos, ontspan lekker.
Sherborne Guest House 's response
Baie dankie vir die goeie verslag. Kom gerus weer.
Groete
Sherborne Gastehuis
Liza V - Jan 2018
Overall score
Lekker rustige atmosfeer.
Liezel C - Jan 2018
Overall score
Pragtige plek.
Alison E - Jan 2018
Overall score
Great, comfortable stay, with friendly staff in the restaurant.
Sherborne Guest House 's response
Thank you for the review, Alison. Do come again!
Kind regards,
Sherborne Guest House
Rene D - Dec 2017
Overall score
Karoogasvryheid op sy beste.
Sherborne Guest House 's response
Baie dankie vir terugvoer, kom kuier gerus weer!
Henda S - Dec 2017
Overall score
Skoon, netjies, en baie gasvrye eienaars.
Marie-helene B - Dec 2017
Overall score
Dit is altyd 'n plesier om hier oor te slaap.
Corne L - Dec 2017
Overall score
Baie goed geleë. Baie skoon en netjies.
Sherborne Guest House 's response
Baie dankie! Kom gerus weer!
Corene V - Nov 2017
Overall score
Above expectation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bo verwagting!
Gasvryheid, diens en rustigheid van plaas is wonderlik na 'n lang rit op die pad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sherborne Guest House 's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom gerus weer. Groete
Jan F - Apr 2017
Overall score
Aangenaam verras.
Feline V - Jan 2017
Overall score
Fountain water!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fonteinwater!
Ons het lekker geëet en geslaap maar die fonteinwater vir bad, stort en drink was die lekkerste!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hestea J - Mar 2016
Overall score
Heerlik en ontspannend!
Adre L - Nov 2015
Overall score
Heerlike boeregasvryheid.
Sherborne Guest House 's response
Baie dankie! Dit was 'n plesier om jul te kon ontvang! Kom gerus weer!
Groete
Annatjie
Johan C - Sep 2015
Overall score
Puik!!!
Read more- Capacity: 15 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: N9+N10 Route, Middelburg, 5900, Eastern Cape
- All ages welcome