Shipwreck Cottage
Review Summary
Madeleine D - Mar 2022
Overall score
The perfect place to unwind and forget reality.
Read moreChris S - May 2021
Overall score
Ons het dit 'n heerlike huisie met baie karakter gevind. Dit is baie mooi geleë en is baie goed toegerus. Mens kan selfs gaan bak as jy wil - alles is daar. Neem net meel en eiers saam.
Read moreErica S - Apr 2021
Overall score
Views, privacy - 200%
Lisa C - Apr 2021
Overall score
Kobus is 'n bobaas gasheer en die huisie is onverbeterlik.
Sheree T - Nov 2020
Overall score
It was a wonderful weekend getaway.
Michael G - Sep 2020
Overall score
Het stil wegbreek plek gesoek naby die see.
Sune M - Sep 2020
Overall score
'n Stukkie paradys.
Philip G - Nov 2019
Overall score
Exceeded our expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het ons verwagtinge oortref.
Ons sou maklik 'n week daar kon bly. Dit het gevoel ons is alleen op daardie deel van die kus. Die huisie is perfek ingerig en voel soos ons eie huis. Het regtig lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harry S - Oct 2019
Overall score
Meer as wat jy nodig het in die kothuis en pragtige see-uitsig. Hoogs aanbeveel.
Sanet C - Oct 2019
Overall score
Was fantasties.
Anton V - May 2019
Overall score
Beautiful and peaceful area for accommodation, any couple's dream to rest with excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige en rustige area vir verblyf, enige paartjie se droom om te rus met uitstekende diens.
Ek kan met eerlikheid se dat ek absoluut geensins iets kon verkeerd vind met die verblyf nie, ek en my vrou het dit vreeslik geniet. Ek gaan definitief weer daar gaan bly vir 'n wegbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anesta D - Apr 2019
Overall score
Kos vir die siel, asemrowend mooi.
Marietjie N - Apr 2019
Overall score
Fantastiese ligging, vreedsaam, sielerus.
Read moreBryan H - Nov 2018
Overall score
The perfect place to chill.
Zelka S - Oct 2018
Overall score
Best family time!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste familietyd!
Kobus is regtig 'n great gasheer! Ons het dit baie geniet by sy Cottage! Kobus sal ons beslis weer volgende jaar sien!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Azille K - Sep 2018
Overall score
Die perfekte plek om bietjie rus vir die siel te kry!
Leon D - Jun 2018
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasmagories!
Ongerep, pragtig. Beslis 'n moet vir 'n moeë siel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon S - May 2018
Overall score
Goed ingerig en goeie ligging op die strand.
Estelle F - Apr 2018
Overall score
Die beste wegbreekplekkie nog.
Jaco L - Apr 2018
Overall score
Excellent value for money and best location!
Tarmi P - Apr 2018
Overall score
Stukkie hemel op aarde.
Janice M - Apr 2018
Overall score
Absoluut fantasties.
Read moreLorraine S - Mar 2018
Overall score
A piece of paradise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Stukkie paradys.
Perfekte wegbreek plek vir 2 mense. Huis het alles in wat nodig is, netjies en Kobus is perfekte gasheer. Die mooiste view en huis en strand is baie veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ilana S - Mar 2018
Overall score
Best breakaway spot! Best sunrise views. Friendliest service!
Read moreDiahann D - Feb 2018
Overall score
Clean, comfortable and value for money.
Linda H - Oct 2017
Overall score
A little piece of paradise.
Calum S - Sep 2017
Overall score
A very special, quiet, beautiful spot on the beach.
Annelie S - Jul 2017
Overall score
Dit was 2 wonderlike dae met asemrowende uitsig oor die see.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 518 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Eastern Cape
- No children under 18