Shirley's Place
Review Summary
Shameerah W - Dec 2020
Overall score
Everything was worth the money we paid for. Great customer service too.
Shirley's Place's response
Thank you so much for the review.
Very grateful.
Best Regards,
Shirley
Barend H - Jan 2020
Overall score
Baie ruim, netjiese kamer met mooi uitsig.
Jabez V - Dec 2019
Overall score
Friendly and wonderful service!
Warren T - Dec 2019
Overall score
Was fantastic.
Shirley's Place's response
Thank you so much.
It was wonderful to have had you as guests.
Best regards,
Shirley
Barend H - Sep 2019
Overall score
Very neat room with beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese kamer met mooi uitsig.
Netjiese kamer, lekker matras wat rustige nag verseker. Ruim badkamer en stort. Die sjokolade 'n ekstra verleiding.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shirley's Place's response
Baie dankie vir mooi woorde, ek waardeer dit baie.
Louise C - Aug 2019
Overall score
Fine.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heel oraait.
Hulle kan net meer privaatheid op badkamergeriewe verskaf. Omdat kamers by mekaar is, kan hulle net dat gaste volume afdraai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shirley's Place's response
Hi Louise
Die Travellers room wat jy gebook het is juis die goedkoop kamer wat nie die en-suite is nie. Dis 'n enkel kamer wat altyd 'n Travellers room genoem word.
Dit is wat jy gekies het.
Baie dankie
Shirley
Barend H - Jul 2019
Overall score
Very spacious, neat room with beautiful views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ruim, netjiese kamer met mooi uitsig.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shirley's Place's response
Baie baie dankie vir hierdie mooi kommentaar. Ek waardeer dit baie.
Geseende jaar verder.
Groete,
Shirley
Nicolaas E - Feb 2019
Overall score
Accommodation value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf waarde vir geld.
Waarde vir geld. Terrein kort aandag. Baie blare, pitte wat rondlê in voetpaadjies. Bedek verdroogde grasperk met kunsgras.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shirley's Place's response
Beste Nicolaas,
Ons wil nie kunsgras op die erf plaas nie.
Die grasperk is droog omdat die Kaap tans `n droogte beleef.
Beste Groete
Shirley
Maurette W - Dec 2018
Overall score
Shirley is 'n baie aangename persoon en laat gaste welkom voel.
Elroy S - Dec 2018
Overall score
Was lovely and calm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was heerlik en rustig.
Vandat ek ingekom het was die atmosfeer en rustigheid net wat ek nodig gehad het. Ek het tuis gevoel en tannie Shirley se gasvryheid en opregtheid het my op my gemak gelaat. Die uitsig is fantasties en die ontbyt was die lekkerste en vullend gewees. Dit was 'n wegbreek van die besige werklewe met heerlike huislikheid! Ek kom beslis weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois V - May 2018
Overall score
Fantastiese ervaring, hoogs aan te beveel.
Hottie O - Mar 2018
Overall score
Fantastiese, warm boerevriendelikheid in koue Kaapstad.
Elene V - Feb 2018
Overall score
Great value for money!
Douline M - Oct 2017
Overall score
Aangenaam en gasvry.
Anita S - Oct 2017
Overall score
Absolutely fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties!
Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en te help! Ons was doodmoeg na ’n bitter lang dag. Sy was absoluut briljant! Die kamer was perfek vir ons behoeftes. Sal baie beslis weer daar gaan bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Etienne T - Sep 2017
Overall score
It is a comfortable, quiet place with a beautiful view and friendly hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis 'n gemaklike, stil plek met 'n pragtige uitsig en vriendelike gasvrou.
Die gasvrou was baie aangenaam en natuurlik vriendelik, dis bekostigbaar, netjies en stil, met goeie ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadia V - Sep 2017
Overall score
Love Shirley!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mal oor Shirley!
Dit was vir my werklik baie lekker om daar te bly. Dit was 'n huislike atmosfeer en Shirley was baie gasvry. Sal beslis weer daar gaan bly en kan dit aanbeveel aan elke persoon wat verblyf soek in daardie area.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shirley's Place's response
Baie dankie Nadia.
Ek waardeer baie dat jy die moeite gedoen het om vir my so aan te beveel.
Ons het soms n bietjie n "pat on the back" so nodig!
Beste Groete,
Shirley
Lizelle H - Jul 2017
Overall score
Disappointing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurstellend.
Sal nie aanbeveel tensy hulle opgradeer en netjies maak nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heinrich D - Jul 2017
Overall score
Netjies en ontspanne.
Christine L - Jul 2017
Overall score
Genotvol.
Riana B - Jun 2017
Overall score
Friendly and makes you feel welcome, staff are helpful. Parking is a bit inconvenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en laat mens welkom voel, personeel is hulpvaardig. Parkering is bietjie ongemaklik.
Shirley laat mens welkom voel en personeel is gaaf en hulpvaardig. Gaste areas dalk net meer duidelik uitgewys word aangesien eienaars in dieselfde huis woon. Dalk aircons in kamers installeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Richard W - Feb 2017
Overall score
Great warm welcome from Shirley and very peaceful.
Gezie L - Nov 2016
Overall score
We were heartily welcomed, the stay was pleasant with a delicious breakfast.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was hartlik ontvang en die verblyf was aangenaam met 'n heerlike ontbyt wat bedien is.
Ons kamer en badkamer was gerieflik en baie netjies. Daar was koffie, tee en beskuit beskikbaar. Daar was egter nie rooibostee nie en ek wil dit aanbeveel vir alle gastehuise omdat dit 'n produk eie aan Suid-Afrika is. Shirley is baie vriendelik en behulpsaam en haar ontbyt was lekker. Die huis is in 'n baie rustige deel van Brackenfell en het 'n pragtige uitsig oor Tafelberg en die Skiereiland. Daar was ook voldoende inligting beskikbaar vir ons alhoewel gaste uit ander dele van ons land of uit buiteland sal dalk meer inligting oor die toerisme aantreklikhede wou hê? Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hansie V - Oct 2016
Overall score
Aangenaam.
Andries D - Oct 2016
Overall score
Great hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvryheid uit die boonste rakke.
Dit was gasvryheid uit die boonste rakke. Shirley's Place is ideaal geleë met 'n besonderse uitsig oor die stad en Tafelberg op die horison.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marie B - Sep 2016
Overall score
Dis lekker stil en rustig en gesellig en die ontbyt was lekker.
Gawie H - Jul 2016
Overall score
Very hospitable and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry en vriendelik.
Ek het op baie laat kennisgewing bespreek en was aangenaam verras. Die uitsig is pragtig en Shirley en haar man het ons baie welkom laat voel. Die ontbyt was heerlik en sal beslis weer daar tuis gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Astrid S - Jul 2016
Overall score
Shirley was hartlik en gaaf en ons het tuis gevoel.
Shirley's Place's response
Baie dankie.
Ons waardeer die goeie review. Dit laat mens kans sien om nog beter te probeer doen vir jou gaste.
Beste Groete
Shirley
Marinda V - May 2016
Overall score
Ons het heerlik ontspan.
Shirley's Place's response
Baie baie dankie.
Dit maak 'n mens weer baie dankbaar en positief.
Beste Groete
Shirley
Alida P - Feb 2016
Overall score
Uiters gasvry!
Pierre L - Jan 2016
Overall score
Ligging was goed en prys was reg.
Sanet Geldenhuys B - Jan 2016
Overall score
Vriendelike verwelkoming!
Leonie L - Jan 2016
Overall score
Alles baie lekker, maar kort gasvryheid.
Shirley's Place's response
Hi Leonie
Ek is jammer oor ek ongasvry voorgekom het.
Dit was nie so bedoel nie, ek dink net ek was baie moeg met hierdie fees seisoen.
Ek is juis bekend vir my vriendelikheid en gasvryheid en julle wat so `n oulike gesinnetjie is, laat my nog slegter voel.
Weereens baie jammer en hoop julle het `n geseende jaar.
Beste Groete
Shirley
Tshililo Thomas R - Jan 2016
Overall score
Affordable and close to tourist attractions.
Shirley's Place's response
Thank you.
Did explain to the customer that the two rooms that this customer was in, had just been built and that TVs are being installed soon.
We have adjusted price accordingly.
Regards,
Shirley's Place
Ann S - Jan 2016
Overall score
Die gastehuis is in 'n veilige area, maar daar is plek vir verandering en aanpassings.
Shirley's Place's response
Middag
Op u bespreking het u die opsie gehad om `n aparte kamer vir u kinders te bespreek indien u meer privaatheid wou he. Dan sou die kinders volprys betaal het. Maar u het net een kamer bespreek vir vier mense.
In die vervolg is dit altyd beter om met die eienaar persoonlik te praat, daar is tog baie geleentheid om dit te doen tydens verblyf.
Indien u sou, sou u gehoor het dat ek besig is om TV's in al die kamers in te sit, en dis nog een van die redes hoekom ek hierdie Kersfees minder as die ander gastehuise in die area geprys het.
Ek wens u `n goeie jaar toe.
Groete
Shirley's Place
Maryke D - Dec 2015
Overall score
Het fantastiese diens gekry.
Garry P - Aug 2015
Overall score
I found my stay at Shirley's Place very comfortable and welcoming. A home from home.
Chantal S - Jul 2015
Overall score
Wil gou weer terug kom!
Bernaudine B - Jun 2015
Overall score
It was a lovely experience.
Hannelie V - Mar 2015
Overall score
Dankie aan Shirley.
Thanduxolo M - Jan 2015
Overall score
Warmth and hospitality excellent
Paul B - Jan 2014
Overall score
Great!
Miles D - Jun 2013
Overall score
It was a great experience to stay and be hosted at Shirley's Place.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 86 Keurboom Street, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Western Cape
- All ages welcome